Lekker lag ek nou + 1Beretta wrote: Wlm
Jaaa prarra slagters en bal byters sal moet lig loop![]()
![]()
![]()
.
Beretta
Is dit
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Beretta
My bekommernis sal wees dat al die mannetjies is soos ek was.
Broeke vol planne.
My bekommernis sal wees dat al die mannetjies is soos ek was.
Broeke vol planne.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Wlm
Ja dit is ook wat my bang maak maar sal dit nie hard op se nie
Beretta
Ja dit is ook wat my bang maak maar sal dit nie hard op se nie
Beretta
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Is dit "tradisie?"
Tradisie is een ding en ek het tot onlangs nog met nuwe jagters steeds die bloedsmeer en lewer eet ritueel gedoen maar wat ek aflei van die foto en ons wat die foto sien kan net afleidings maak is dat hierdie 'n ritueel is as mens kyk hoe die bok se agterbene opgelig word is dit so gedoen vir 'n rede en is die kind voorgese. (as hy nie voorgese is om dit te doen nie en dit was my kind sou ek as pa redelik bekommerd gewees het.)
Hierdie is egter nie vir my 'n bekende ritueel nie en druis dit in teen my en glo ek baie ander jagters se beginsel dat jy moet respek betoon aan die gestorwe dier en hierdie is disrespekvol.
Wat die onaangenaamheid van lewer eet en bloedsmeer vir my simboliseer is dat jy nie net die lekker kan he van die dier wat jy kon jag nie want onthou die dier het met sy lewe betaal en deur die ritueel te doen gee jy aan die jagter net daai bietjie stof tot nadenke dat alles wat jy doen sekerre nagevolge het en onthou jy daardie eerste dier wat jy gedood het vir baie langer en besef jy dat jy moet seker maak van elke skoot aangesien 'n ander lewende wese se welstand deur jou optrede geraak word. Dit is egter belangrik dat jy dit aan die nuwe jagter so moet verduidelik. Barbaars, miskien maar ek dink tog so iets is nodig maar wat in hierdie foto gesien kan word, onaanvaarbaar in my oe.
Ek myself het egter 'n besluit geneem om nie meer die lewer en bloedsmeer ritueel te doen nie aangesien ons met 'n goed soos slenkdal en ander siektes ons mense so in gevaar stel.

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Is dit "tradisie?"
BLOK, die betrokke partye mag dalk nie hier wees om hulself te verdedig nie, maar jy moes die storm sien wat hul opgeskop het toe ek die foto as "disrespekvol teenoor die seun en die dier" beskryf! Mens sou sweer ek het hulle ouma gevloek! Ek het my verwerdig om mooi nugter aan hulle te verduidelik hoekom dit in swak smaak is en hoekom mens dit eerder nie moet doen nie, net om ge-delete te word! Ek dink nie die pa van die seun wat die foto so trots verdedig, is die naam jagter werd nie...BLOK wrote:
Ek dink hier is nou weer n geval van iemand aanvat en afgejak word oor n foto wat vir ons nie veel beteken nie maar moontlik vir die betrokke partye n lewens herinnering is.
Ek wil my amper verstout om te se ek dink al ons negatiewe skrywe hieroor sit ons meer in n slegte lig as wat dit sou wees daarsonder.
Kom ons respekteer die mense op die foto, hulle is tog ook nie hier om self te verdedag nie.
Weereens soos ek gese het as tradiesie keer ek dit glad nie goed nie, en ja dit dra nie die mooiste beeld uit na buite nie, maar wie is ons om die situasie te oordeel en die jagter(s) se ondervinding te versuur.
Karl Stumpfe
+264811285416
+264811285416
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Laaities "dare" mekaar met baie dinge, stoute dinge, gevaarlike dinge, ...ons almal het dit al gedoen, maar dit is waarom daar volwassenes is, om die kinners te keer.
As hier 'n grootmens betrokke was, is ek uiters teleurgesteld en sien die as 2 tree weg van Bestialiteit...sies man...
So pa/ma/ouer KAN NIE 'n etiese jagter wees nie...

Cheers
As hier 'n grootmens betrokke was, is ek uiters teleurgesteld en sien die as 2 tree weg van Bestialiteit...sies man...
So pa/ma/ouer KAN NIE 'n etiese jagter wees nie...
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Is dit "tradisie?"
The photo is in poor taste
I'm the father of two sons aged 3.5 years and 1.5 years. I have often wondered how I would like to honour my sons when they kill their first animal. I'm still wondering about it but I have a rough draft. I've said many times on other forums that it is a big deal to take a life. In my opinion, taking the life of an animal should NOT turn out to be a joke or a drunken wild party.
1. Make sure the young hunter is ready. That he understands what it means to kill and that he can deal with it emotionally. (Sometimes fathers live out their own dreams through their sons. Their sons often kill animals before THEY are ready to do so.) The young hunter must be able to shoot his weapon accurately and must understand shot placement. The young hunter must understand hunting's role in conservation.
2. Honour the new hunter, don't degrade him
3. Honour the animal and treat it with respect
4. Involve the hunter in the whole process. It's his first buck and its a learning curve. I intend to have my boys help with the gutting and skinning of their first animal.
5. It's a big occassion - involve the family. Keep it dignified.
6. Present the hunter with something that will signify his entry into the ranks of "hunter"
When my boys are ready we will walk & stalk their first buck. When we reach the dead animal we will give thanks to our Lord for the opportunity. We will admire the beauty of what God has created in that animal. We will feel its horns, stroke its coat, wash off the blood and pose it in a dignified pose for the photos. He will gut and skin the animal and I will help him where necessary. That night, the family will gather around the fire and we will honour the animal my son has shot by all partaking in a cut of meat from the animal. Probably the liver in a nice sauce or perhaps a medallion of the fillet pan-fried or done over the coals. Something like that. Then, I will say a few words to the family present about hunting and the honour of being a hunter. I will relate the story of the hunt and then call my son forward, give him a handshake and a hug and present him with an engraved hunting knife or something like that to welcome him into the brotherhood of hunters and for him to remember this special day. He will then say a few words about what the day has meant to him. I can just imagine my wife crying at the edge of the firelight as she admires her son - the hunter. I will probably need to wipe my own eyes as well. The photos we take and distribute to friends etc will be tasteful and dignified - worthy of the occassion. This is the rough draft. It's not perfect but it is more or less the way I want to do it. Everyone should do what they are comfortable with as long as they are not disrespecting the animal (even when it is dead) or the young hunter or the image of hunting.
Sadly, I hear too many stories where the celebration of a man's first kill is an embarrassment to hunting and common decency. I wonder what happened in the lead-up to the photo being taken of the young lad biting the impala and what events took place after the photo and later that night? I hope the photo was the exception and that the rest of the event around the hunting of that animal were more dignified and respectful.

Zack Benade
Re: Is dit "tradisie?"
Ek stem saam met Blok. Hierdie foto kan op 10 maniere uitgele word.
Karl jy het gevra wat dink ons van die foto maar jy het dit klaar veroordeel deur dit onder "Is dit Tradisie" te sit sonder om die ware feite of storie te weet.
Ek wonder wat gaan julle se as julle sien my pa eet peertjies???
(Vir julle stadsjapies en Greenies---dis skaap eiers) Dis verseker 'n tradisie en 'n groot lekkerny by die ou mense.

Groete
Zack

Van die skrywers is maar 'n suur klomp. Ek wonder wie het julle pap gesteel?? Ek hoop nie dit word 'n tradisie om 'n foto te veroordeel sonder dat die ander party sy kant kan stel nie.Laaities "dare" mekaar met baie dinge, stoute dinge, gevaarlike dinge, ...ons almal het dit al gedoen,
Groete
Zack
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Is dit "tradisie?"
Laat 'n "Soutie"nou ons Boere nou moet kom leer

Dimitri dis netjies en baie goed soos jy dit wil doen, En die geskenk (Mes) of wat ook al puik
Dimitri dis netjies en baie goed soos jy dit wil doen, En die geskenk (Mes) of wat ook al puik

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Zack
Nee wat niemand steel my pap nie ek is net nie in die bok knaters byt afdeling nie hy kan maar sy kant stel pla my nie ek eet liewer nikker balls

Soek jy nie peertjies nie???

Ek wil 'n foto neem.
Cheers
Zack
Soek jy nie peertjies nie???
Ek wil 'n foto neem.
Cheers
Zack
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Is dit "tradisie?"
BLOK, die betrokke partye mag dalk nie hier wees om hulself te verdedig nie, maar jy moes die storm sien wat hul opgeskop het toe ek die foto as "disrespekvol teenoor die seun en die dier" beskryf! Mens sou sweer ek het hulle ouma gevloek! Ek het my verwerdig om mooi nugter aan hulle te verduidelik hoekom dit in swak smaak is en hoekom mens dit eerder nie moet doen nie, net om ge-delete te word! Ek dink nie die pa van die seun wat die foto so trots verdedig, is die naam jagter werd nie...Karl Stumpfe wrote:Zack Benade wrote: Van die skrywers is maar 'n suur klomp. Ek wonder wie het julle pap gesteel?? Ek hoop nie dit word 'n tradisie om 'n foto te veroordeel sonder dat die ander party sy kant kan stel nie.
Groete
Zack
[/quote]
Zack, nee ek stem nie, ek dink daai manne kon hulle kant stel, maar het verkies om die man uit te vloek en te delete...dit s? al baie van hulle motiewe.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Ding is dat daar jagfoto's met te veel bloed ook in my laai l?, maar gelukkig kom verstand met ouderdom ( nie dat ek alles gekry het nie ). Deesdae maak ons as jagspannetjie seker dat daar nie onnodige bloed op die bok is of ons sonder respek optree wanneer ons foto's neem nie. Die antijag brigade is daarvoor te gou om 'n bordjie aan ons as jagters se nekke te hang.Zack Benade wrote:
Van die skrywers is maar 'n suur klomp. Ek wonder wie het julle pap gesteel?? Ek hoop nie dit word 'n tradisie om 'n foto te veroordeel sonder dat die ander party sy kant kan stel nie.
Groete
Zack
Sou daardie foto met al sy goeie bybedoelings in die familie/gesin se album gebly het waar dit nie beskikbaar is vir die publiek nie, kan hulle dit seker afmaak as goeie tradisie, dit is hulle opvatting op die ou end.
Papsteel weet ek nie lekker van nie. Wie het gewag dat Zuma sy kant stel?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Zack Benade
Re: Is dit "tradisie?"
Help gou asb. Cobb
Iewers mis ek iets. Wie is daai manne en wie het hulle ge delete en gevloek? WaaromZack, nee ek stem nie, ek dink daai manne kon hulle kant stel, maar het verkies om die man uit te vloek en te delete...dit s? al baie van hulle motiewe.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Kyk post #29, soos ek verstaan het Karl op die faceboek of iets, sy kommentaar gelig en toe kry hy 'n stink reply en word ge delete...
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Dimitri
Ek het nou lanklaas so sinvolle en nugtere uitkyk op iets so belangrik gesien. Bravo!
Groetnis
Wouter
Ek het nou lanklaas so sinvolle en nugtere uitkyk op iets so belangrik gesien. Bravo!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Zack Benade
Re: Is dit "tradisie?"
Stem saam Wouter.
Dimitri se brief kan dien as 'n goeie voorbeeld vir ons almal.
Wouter, Jy is mos 'n boertjie of is jy nie?
Eet jy peertjies?
Groete
Zack
Dimitri se brief kan dien as 'n goeie voorbeeld vir ons almal.
Wouter, Jy is mos 'n boertjie of is jy nie?
Eet jy peertjies?
Groete
Zack
Last edited by Zack Benade on Sun Jun 24, 2012 6:17 pm, edited 1 time in total.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Is dit 'n tradisie? Verseker nie. Ek is al baie jare in die jagveld en het nog nooit hiervan gehoor nie. Of dis dalk 'n ander nasie se tradisie waarvan ek nie weet nie. 'n Tradisie is 'n volksgewoonte wat oor etlike geslagte heen op een of ander wyse aan die nageslag oorgedra word, iets waarop 'n volk met trots eienaarskap eis. Is dit hier die geval? Nee. Hoeveel van julle het dit al beleef en oorgedra? Seker nie een nie. Eie gewoontes waarvan net jy en 'n paar ander manne weet, sal beswaarlik as tradisie deurgaan. Om een of ander gewoonte as tradisie te verkondig, maak dit nie sondermeer werklik 'n tradisie nie. Maak nie saak wat die omstandighede rondom hierdie foto was nie, of dit nou pret, of goeie groepvermaak, of 'n soortlike pa-seun verhouding, of gedwonge was nie, dis nie tradisie nie.
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Zack, net soos almal, is ek seker ook geregtig op 'n opninie? Ek het my opinie nooit op iemand afgedring nie, of gese dis die enigste opninie wat saak maak nie? Waarom die vyandigheid?Zack Benade wrote:
Karl jy het gevra wat dink ons van die foto maar jy het dit klaar veroordeel deur dit onder "Is dit Tradisie" te sit sonder om die ware feite of storie te weet.
Karl Stumpfe
+264811285416
+264811285416
-
Zack Benade
Re: Is dit "tradisie?"
Karl daar is geen vyandigheid nie. Dis net my opinie.
Dis verseker nie tradisie nie, Net 'n snaakse foto. Niemand weet die ware omstandighede rondom hierdie foto nie en ek aanvaar dit so in hierdie lig. Nog 'n Foto.
Baie van die skrywers sien spoke wat nie daar is nie.

Ek het al op 'n dier se rug gesit vir 'n foto. Ek gaan dit nie weer doen nie maar ek gaan beslis ook nie daai foto opskeer om ander sogenaamde etiese jagters tevrede te stel nie.
Dis my dier en my foto. Dankie aan Christo
Net so kan ek as 'n barbaar uitgebeeld word as iemand anders spoke sien wat nie daar is nie.

Ek voel ook so, Tyd verander baie dinge.maar gelukkig kom verstand met ouderdom
Net so kan ek as 'n barbaar uitgebeeld word as iemand anders spoke sien wat nie daar is nie.
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Is dit "tradisie?"
+1 BoesmanBoesman wrote: Maak nie saak wat die omstandighede rondom hierdie foto was nie, of dit nou pret, of goeie groepvermaak, of 'n soortlike pa-seun verhouding, of gedwonge was nie, dis nie tradisie nie.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Manne, ek het die foto ook nou vannaand op fb raak geloop. Die is die komentaar wat daar gelewer is.
Ek het lanklaas in my lewe soveel gemors kommentaar gelees oor 'n seuntjie wat 4 jaar gelede toe hy in gr 3 was met die eerste skoot sy bok platgetrek het. Nou is dit kwansuis nie respek vir die bok nie. Wat se respek het die mense dan as hul die bok jag en opsny vir biltong. Dis tradisie en basta met enige negatiewe kommentaar. 'n mens sou sweer hy het die bok se meneertjies lewendig afgebyt. Die bok is vrek. Dis sy bok en sy pa het daarvoor betaal. Hy het baie trots gevoel op sy eerste bok. Ek delete almal as vriende wat so negatief is. Asseblief kom tog net daaroor. Dis 'n wildebok. Mens sou sweer dis 'n troetel dier waaroor die bohaai gaan.
Ek se liewers niks!

Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Is dit "tradisie?"
So gaan kyk ek bietjie op daai fb page rond, eks verstom hoeveel Jaracal manne lekker daar gesels, hoop nie hulle sien n bok ook as n wilde dier wat hulle kan ?vrek? skiet, want dis sy bok want hyt hom betaal so hy kan maak wat hy wil met hom! Ek het groot asb gevra dat hulle my moet delete! Duidelik is dit slagters nie jagters! Uiters swak!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Is dit "tradisie?"
Visstok - is dit nie juis ons plig om hierdie manne te bearbei nie?
Ja, jy gaan baie slae kry by die "cowboys", maar as daar ander manne is wat met die regte ingesteldheid lees en wat so bietjie iets tussen die ore het, kan mens altyd die saadjies plant. En wie weet - dalk eendag laat jy die "cowboys" ook 2x dink aan huule optrede.
Watter fb blad is dit?

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!