M and H Knaldempers
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
M and H Knaldempers
Goeiemiddag,
Ek het vandag gou gaan kyk na M and H se knaldempers (Andre Mojet). Ek het tans Arms knaldempers op my ,243 en ,375 maar is nou in die mark vir 'n knaldemper vir ,243 Ackley. Ek is baie gelukkig met die Arms produk. Die rede hoekom ek wyer kyk is omdat die Ackley 'n 28" bull barrel het en ek so lig as moontlik wil wegkom met die knaldemper.
Die M and H knaldemper is van aluminium met 'n staal insetsel vir die groefdraad. Dis bietjie dikker as die Arms (omtrent 49mm in deursnee) waar die Arms omtrent 40mm in deursnee is. Die Arms is ongeveer 200mm lank en die M and H is ongeveer 239mm lank. Die M and H is egter ongeveer 130gram ligter as die Arms.
My vraag nou:
Is daar al ouens wat die M and H op het en getoets het? Ek sal graag terugvoer wil kry rakende die klankdemping en die vermindering van die terugskop......en dan natuurlik ook enige ander relevante info.
Groete
Johan

Where He leads me I shall follow!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: M and H Knaldempers
Die ou het net 'n grein skaal daar gehad en nadat ons dit teruggewerk het deur die getal met 16 te deel, wat noodwendig nie presies akkuraat is nie maar darem naby genoeg, het ons by so 369gram uitgekom.
Where He leads me I shall follow!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: M and H Knaldempers
Wil dit nou werklik vir my lyk of daar nog niemand ervaring van die knaldempers van Andre Mojet hulle het nie????
Where He leads me I shall follow!
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Het jy reggekom Johan? Ek vra omdat ek ook maak as 'n "HOBBY". Ek maak 2 soorte, die gewone en dan ook die "REFLEX" tiepe. Laasgenoemde is volgens my die beste. Baie meer voordele as die gewone een. Mates: 210x38. Gewig skat ek so tussen 500 en 600 gram. Die een voordeel van die een is dat die gewig nie voor op die loop hang nie maar versprei is oor omtrent 100mm van die loop. Is baie ander voordele. Laat weet as jy meer inligting benodig of belangstel. Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: M and H Knaldempers
Jis henk,
Wat vra jy vir jou dempers? Jy kan maar pm ook as jy nie hier wil se nie.
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Armand/ Fanie,
Ek vra 1400-00 vir my Reflex Suppressors. Kan die gewone een ook maak as jy dit verkies.
Bel my as julle enige ander navrae het. 0829005332
Henk
Ek vra 1400-00 vir my Reflex Suppressors. Kan die gewone een ook maak as jy dit verkies.
Bel my as julle enige ander navrae het. 0829005332
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Fanie
Re: M and H Knaldempers
Dankie Henk, sal jou kontak as ek ek reg is.
Die poelieste moet eers uit hulle winterslaap wakker skrik soos dit nou lyk.
Die poelieste moet eers uit hulle winterslaap wakker skrik soos dit nou lyk.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: M and H Knaldempers
Ek dink vir n reflex tipe demper is daai n baie mooi prys!
Ek verkies weer die gewone demper wat nie oor die loop kom nie.
Groetnis
Ek verkies weer die gewone demper wat nie oor die loop kom nie.
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: M and H Knaldempers
Fanie,
Ek is self nuskierig. Ek het maar gehoor dat die gewone tiepe meer klank demp.
Ek is self nuskierig. Ek het maar gehoor dat die gewone tiepe meer klank demp.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Fanie/ Armand,
Het nog nie 'n decibel meter op hulle getoets nie, maar dit klink maar vir my dieselfde. Meeste mense verwag iets soos in die "movies", maar dit is nie moontlik as gevolg van die feit dat jy soniese rondte skiet. Al wat die suppressor doen is om die gas te vang, stadiger maak, af koel en om te sit in wind wat dan sonder druk uitkom. Ek het eers 'n gewone een op my 308 gehad, maar verkies by verre die reflex. Baie gemakliker en jy het ook nie die volle gewig wat aan die punt hang nie.
Ek is nie baie gaande oor die Yanks se idee van hulle is altyd die beste nie, maar hulle maak en verkoop omtrent net reflex. So effe duur, maar dit is Amerika.($800-$2500) Hulle gebruik wel Titanium en sulke goed, maar al daardie duur ligte materiaal weeg nog steed die selfde as myne.
Hoop dit beantwoord die vrae so effe.
Groete,
Henk
Het nog nie 'n decibel meter op hulle getoets nie, maar dit klink maar vir my dieselfde. Meeste mense verwag iets soos in die "movies", maar dit is nie moontlik as gevolg van die feit dat jy soniese rondte skiet. Al wat die suppressor doen is om die gas te vang, stadiger maak, af koel en om te sit in wind wat dan sonder druk uitkom. Ek het eers 'n gewone een op my 308 gehad, maar verkies by verre die reflex. Baie gemakliker en jy het ook nie die volle gewig wat aan die punt hang nie.
Ek is nie baie gaande oor die Yanks se idee van hulle is altyd die beste nie, maar hulle maak en verkoop omtrent net reflex. So effe duur, maar dit is Amerika.($800-$2500) Hulle gebruik wel Titanium en sulke goed, maar al daardie duur ligte materiaal weeg nog steed die selfde as myne.
Hoop dit beantwoord die vrae so effe.
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: M and H Knaldempers
Henk, plaas vir ons 'n foto van die Reflex.
Paar vrae:
1) Wat "stut" die KD agter op die loop. O-ring?
2) Hoe lank is die Reflex KD en hoe ver steek hy voor die loop verby?
3) Sluit die prys die sny van die draad op die loop ook in?
4) Skroef hy uitmekaar vir skoonmaak?
5) Leadtime van bestel tot lewer/opsit?

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Christo,
1) Daar is 'n Wasconite ring aan die agter kant. Dit is maar net om te keer vir stampe en stote en help ook baie om centre te hou as hy op draai. Hy het 'n interne buis, so nie nodig vir o-ring nie. Gasse raak nie aan die loop nie.
2) 3 Verskillende lengtes vir kalibers: 222 tot 222-50 is 180mm; 6mm tot .30Cal 210mm, 300wm, 338, ens. is 240mm. Om en by die helfte steek verby die loop.
3) Nee, skroef draad by jou local Gunsmith laat doen.
4) Nee, geseel. Sal net so lank soos die geweer se loop hou, dalk so bietjie langer.
5) Week tot twee vir aflewering. (Speed Post)
Henk
1) Daar is 'n Wasconite ring aan die agter kant. Dit is maar net om te keer vir stampe en stote en help ook baie om centre te hou as hy op draai. Hy het 'n interne buis, so nie nodig vir o-ring nie. Gasse raak nie aan die loop nie.
2) 3 Verskillende lengtes vir kalibers: 222 tot 222-50 is 180mm; 6mm tot .30Cal 210mm, 300wm, 338, ens. is 240mm. Om en by die helfte steek verby die loop.
3) Nee, skroef draad by jou local Gunsmith laat doen.
4) Nee, geseel. Sal net so lank soos die geweer se loop hou, dalk so bietjie langer.
5) Week tot twee vir aflewering. (Speed Post)
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: M and H Knaldempers
Dankie vir info, het jy foto van een op geweer?Silent Hunting wrote: Christo,
1) Daar is 'n Wasconite ring aan die agter kant. Dit is maar net om te keer vir stampe en stote en help ook baie om centre te hou as hy op draai. Hy het 'n interne buis, so nie nodig vir o-ring nie. Gasse raak nie aan die loop nie.
2) 3 Verskillende lengtes vir kalibers: 222 tot 222-50 is 180mm; 6mm tot .30Cal 210mm, 300wm, 338, ens. is 240mm. Om en by die helfte steek verby die loop.
3) Nee, skroef draad by jou local Gunsmith laat doen.
4) Nee, geseel. Sal net so lank soos die geweer se loop hou, dalk so bietjie langer.
5) Week tot twee vir aflewering. (Speed Post)
Henk
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Fanie
Re: M and H Knaldempers
My 308 waarvoor ek wag het 'n swaar loop op, sal sy draad groter diameter kan wees?
Ek verstaan die klap sal minder wees, daar behoort ook 'n verbetering te wees aan die aksie ?
Ek verstaan die klap sal minder wees, daar behoort ook 'n verbetering te wees aan die aksie ?
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Christo,
Sal more fotos opsit. Is uitstedig op die oomblik.
Fanie,
Die Bull Barrel is gewoonlik 20mm. Die binnemaat van die interne buis is 22mm. Gunsmith sal 'n M18x1 draad op die loop draai.
Die swaarder loop op sy eie help met die skop. Op my "ou" Mauser is die skop seker so tussen 50 en 60% minder. Kan actually die skoot deurvoer. Ek het kwaai gesukkel met 'flinch" voor die tyd. Nou amper heeltemal weg. My 11jarige seun skiet ook baie gemaklik met my 308 sonder om bang te word. Kan ongelukkig net my eie ondervinding met julle deel. Kan wel se dat meer as die helfte van die manne dy ons skietklub met suppressors skiet.
Henk
Sal more fotos opsit. Is uitstedig op die oomblik.
Fanie,
Die Bull Barrel is gewoonlik 20mm. Die binnemaat van die interne buis is 22mm. Gunsmith sal 'n M18x1 draad op die loop draai.
Die swaarder loop op sy eie help met die skop. Op my "ou" Mauser is die skop seker so tussen 50 en 60% minder. Kan actually die skoot deurvoer. Ek het kwaai gesukkel met 'flinch" voor die tyd. Nou amper heeltemal weg. My 11jarige seun skiet ook baie gemaklik met my 308 sonder om bang te word. Kan ongelukkig net my eie ondervinding met julle deel. Kan wel se dat meer as die helfte van die manne dy ons skietklub met suppressors skiet.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: M and H Knaldempers
Henk,
Ek sal ook like van fotos van die gewone demper.
Groetnis
Ek sal ook like van fotos van die gewone demper.
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Armand, sal almal more op sit.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Naand almal, Hier is 'n paar fotos. Die kort een is 'n gewone een op die 222 en is ook dieselfde geweer by my seun met sy eerste.
Die ander een is op die 308. Soory, kry nie die goed gelaai nie. Sal maar moet mail.
Henk
Die ander een is op die 308. Soory, kry nie die goed gelaai nie. Sal maar moet mail.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Julle moet maar e-mail details vir my gee. Kry nie die fotos klein genoeg om te laai nie. Makliker om met yster en hout te werk. Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Fanie
Re: M and H Knaldempers
Laai vir jou (gratis) Faststone Capture af (www.faststone.org)
Jy kan dan die bladsy gedeelte wat jy wil opsit 'capture' en dit op die forum sit.
Jy kan ook die resolusie van die program stel sodat jy minder of meer pixels vang.

Last edited by Fanie on Tue Jun 19, 2012 7:35 pm, edited 1 time in total.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Ok, ons probeer weer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: M and H Knaldempers
Nog een.