Ek en n jag vriend het n gesprek gehad met menings verskille oor wat sal die beste resultate lewer, en sal graag julle mening wil hoor.
Ons altwee jag al etlike jare, maar is beslis nie sport of kompetiese skuts nie -nog nie
Die kern van die vraag is, wat sal die beste resultate lewer om op afstande van 50 tot 100m, staan posiesie sonder enige ondersteuning (uit die face uit) met oop vesier of n teleskoop te skiet ?
Ons altwee se teleskope beskik oor 3-9 vergrotings, en syne het removable mounts. Daar is beslis n kompetiese op die skietbaan op die kaarte, maar ongelukkig nie dadelik nie, so 3 weke verder.
Wat dink die forum manne gaan gebeur ? en uit julle ondervinding wat het julle al beleef.
Sien uit om te lees
Goete,
Michiel

