Hi manne / dames..
Dog ek kom stel myself gou voor jong,
Ek kom van die Vaal driehoek area af en bly pretty much al my hele lewe hier rond..regtig n lekker plek
Ek is absoluut versot op skiet-sports en jag, was nog altyd en sal ook altyd bly. Ek besit tans n tikka 308 Win, en het laas saterdag vir my n baie baie mooi Savage 12 VLP DBM in 300 WSM vir die groter goed en langer afstand applikasies gekry.
Ek besit ook n pcp airgun en dit is net so lekker speelding om te he. In kort is ek maar n groot fan van enigeding wat in die natuur gebeur en dit is altyd n plesier om onder die plafon uit te kom..
Ek sien uit na my tyd hier saam met julle, hoop om n klomp nuwe vriende te maak, ervarings en stories te deel en sommer in die proses n hele lot te leer.
Groete
Johan
Nuwe Forum fan
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Nuwe Forum fan
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Forum fan
Baie Welkom! Dis 'n lekker plek die!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Forum fan
Welkom welkom! Weet sommer jy gan dit like hier!
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Nuwe Forum fan
Welkom aan jou Johan.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Nuwe Forum fan
Johan, baie welkom. Hoop jy geniet en neem oordentlik deel... 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe Forum fan
Sarel welkom hier


Grap net, darm lekker om geelvis daar te gaan vang.
Peet
My ouers bly in Vereniging en ek moet s? dis als behalwe 'n lekker plek.regtig n lekker plek
Grap net, darm lekker om geelvis daar te gaan vang.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Nuwe Forum fan
Baie Welkom
Weskus groete
Weskus groete
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe Forum fan
Hi maat
Baie welkom bly om kennis te maak weet jy gaan hom geniet
Baie welkom bly om kennis te maak weet jy gaan hom geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
