Skurwe bokke

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Steenbok

Skurwe bokke

Post by Steenbok »

Het iemand dalk vir my raad om van bok myte onslae te raak? Ek het  sowat 20 omtrent 6 mnde oue boklammers wat net nie hulle skurftemyte afgeskud kry nie. Ek het nou al Dazzle gedip, Ivomec gespuit, keer op keer kom dit net weer terug. O Ja en die kraal ontsmet met Littles Dip.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Skurwe bokke

Post by vlakvark1 »

Jy moet Dectomax of ecomectin gebruik en nie ivomec nie en moet ook dalk die kraal se ou mis verwyder en die kraal spuit met Dazzel en ook hulle dip daarmee.
vlakvark en bosvark Bvk
Post Reply