Ek het een vuurwapen was nog groen liksens verkoop aan iemand voordat ek my hernuwings gedoen het, ek het dus nie vir hernuwing vir die wapen aansoek gedoen nie, ek het die wapen nog in my besit. Ek kry nou nie die persoon in die hande om te hoor of hy nou reggekom het met sy liksensie of nie. Ek het reeds my hernuwings gekry nou sonder die een wat verkoop is. Sal ek nou weer moet aansoek doen vir hernuwing en die wapen kan hou, of kan dit nie so werk nie. Gaan die SAPS my pakslae gee hoe maak ek nou?
Ek moet nou twee nuwe aansoeke inhandig en is bang die ding gaan my nou aan die gat byt hulp sal wardeer word.
Groete
Ben
Wat maak ek nou
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat maak ek nou
Gaan SAPD toe en laat hulle kyk of die wapen nog op jou naam is.
Vriend van my moes dit die week doen
Vriend van my moes dit die week doen
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Wat maak ek nou
Benna
Ek sal daai 223-tjie in veilige bewaring hou tot jou moeilikheid uitgesort is.
Ek sal daai 223-tjie in veilige bewaring hou tot jou moeilikheid uitgesort is.
Geroer-nie geskud nie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Wat maak ek nou
DWB
Sal maar more met SAP gaan uitsort
Wielie
Het jou al noudiedag gevra wat ROOK jy broer. Wat gaan jy met die 22 honerd maak het jy al besluit?
Sal maar more met SAP gaan uitsort
Wielie
Het jou al noudiedag gevra wat ROOK jy broer. Wat gaan jy met die 22 honerd maak het jy al besluit?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wat maak ek nou
Ben bel die call senter en se jy wil die geweer se status check.Gee hul die wapen se serial nommer en kaliber.Hul kan loer wat sy status is.As hy nog op jou naam is kan jy laat n handelaar hom vir jou in su vooraad inboek totdat jy weet wat daai ou wil maak.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Wat maak ek nou
As die wapen nog op jou naam is, sal ek nie dit ingee by 'n handelaar nie. Dan gaan jy stoorgeld ens. betaal en dit word sommer gou gou meer as die wapen se waarde. Die groen lisensie is dan nog geldig? Jy kan aansoek doen vir hernuwing en dalk net 'n verklaring aanheg van hoekom hy nie saam met die ander lisensies gedoen is nie.
Groete
Jacques
Groete
Jacques
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat maak ek nou
Stem saam. Jy het niks onwettigs gedoen nie. Verklaring is al wat jy nodig het as jy wapen nog op jou naam wil behou.Jacques222 wrote: As die wapen nog op jou naam is, sal ek nie dit ingee by 'n handelaar nie. Dan gaan jy stoorgeld ens. betaal en dit word sommer gou gou meer as die wapen se waarde. Die groen lisensie is dan nog geldig? Jy kan aansoek doen vir hernuwing en dalk net 'n verklaring aanheg van hoekom hy nie saam met die ander lisensies gedoen is nie.
Groete
Jacques
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br