Lekker op hier te kan wees.

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Graag

Lekker op hier te kan wees.

Post by Graag »

Goeie Dag Almal

Ek is n nuwe lid hier op die forum. Ek is baie bly ek het op hom afgekom. dis altyd lekker om met al die mense te praat wat n passie het vir jag . Ek weet ek het een.

Ek is nog nuut in die jag. het nog baie om te leer. Maar sien ongelooflik baie uit daarna.

Dasy Dankie.
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Lekker op hier te kan wees.

Post by Johan Reyneke »

Dagse Phillip

Welkom en geniet die forum

Groete
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Lekker op hier te kan wees.

Post by matewis »

Baie welkm Phillip, jy is op die regte plek.

Vrae baie en leer elke dag een nuwe ding.. ek self nog ver om te gaan!
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Re: Lekker op hier te kan wees.

Post by Renier »

Hi Phillip

Baie welkom, hier is 'n paar manne wat weet waarvan hulle praat.

Groete
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Lekker op hier te kan wees.

Post by theedge »

Hi maat

Baie welkom - bly om kennis te maak weet jy gaan hom geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Lekker op hier te kan wees.

Post by Ferdi »

Hallo en baie welkom

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Post Reply