Pyle

Post Reply
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Pyle

Post by Vlakvark »

Ek het van middag gaan kyk na 'n koel kamer wat ek wil koop. Wel op die eiende is dit toe 'n vries kamer en nie wat ek wil he nie. Koste gewys as hy loop. Maar in die ou se stoor sien ek toe die. En met pryse wat iemand hier genoem het per pyl het ek toe besef hier staan 'n paar $
[img width=560 height=420]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... to1942.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... to1943.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... to1944.jpg[/img]

Daar is punte met lemme en net skerp punte en 'n paar met extra groot veere vir voel jag dit laat die pyl blykbaar stadiger vlieg en gee jou ook groter kans om die pyl weer te kry
Image
Image
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Pyle

Post by junglejulian »

die meeste van die pyle kan egte "cedar" hout pyle wees.ek skiet self van hulle op my tradisionele long en recurve boog.hul is gewoonlik vrek duur omrede hul met die hand gemaak word.ek het self nog n pyl wat se "broadhead " uit lavaklip gemaak is en met senings vas gebind is.n amerikaanse indiaan wat ek saam gejag het het dit nog vir my gegee.hy het sy hele jag toerusting selfs gemaak.boog klere pyle snare ens.het selfs met n skip van die USA af gekom omrede hy nie van vlieg hou nie.hy het 4 bokke met die kombinasie geskiet.vir hom het dit gegaan oor die kwaliteit en nie hoeveelheid nie.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Pyle

Post by Vlakvark »

Ludwig / Junglejulian
Dit is 'n Ceder Met 'n harder houd voor aan waar die punt vas kom baie mooi gelas
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Pyle

Post by Vlakvark »

Junglejulian

Hy het gese dit is hand gemaak Hy het sy boog verkoop en die goed staan nou maar net daar rond
Image
Image
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Pyle

Post by Vincehond »

Vlakvark
Wat wil daai man vir daardie vries unit he, as hy nog beskikbaar is?
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Pyle

Post by Vlakvark »

Vincehond

Ek is in Australie Maart hy wil hom amper we gee vir $1500.00 dit is R12500.00
in baie mooi kondiesie kamer is spotles
Jammer dis bietjie ver
Image
Image
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Pyle

Post by Vincehond »

ja nee. Dit is bietjie n probleem.
Ek het koelkamer en is opsoek na n vrieskamer unit en nog n koel kamer unit wat 220 V is.
Het n vries unit maar is 380V en wil mobiele eenheid laat bou vir my en die probleem is almal het nie 380V op hul plase waar ek jag  nie

Dankie elkgeval.

Groete
Vincent
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Pyle

Post by Vlakvark »

Vincehond
Is jy op Brits

As jy op brits is gaan na Brits Apliance and Refrigiration toe. Praat met Jan Espach Hy het die besigheid so 14 jaar terug by my gekoop  kyk of jy nie dalk 'n ruil met hom op daai 380v na 220v kan deur hak nie. Se hom ek het jou verwys

Gerhardt Louw
Image
Image
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Pyle

Post by Vincehond »

Ek ken vir Jan, ek het al n paar manne gvra, maar hul wou nie byt.
Maar sal hom ook try.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
Post Reply