JAGPLEK
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: JAGPLEK
Welkom hier by ons jy gaan lekker gesels hier,gaan kyk bietjie by advertensies dalk kom jy daar reg.
Groete
Kobus
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JAGPLEK
Danie, PM my jou nommer dan gee ek jou 'n lui..
Mooi bly,
Petrie.
Mooi bly,
Petrie.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: JAGPLEK
Baie welkom by die forum en sommer ook innie Kaap!
Geniet dit en begin jou regmaak vir langer skote in die Karoo!
Geniet dit en begin jou regmaak vir langer skote in die Karoo!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: JAGPLEK
Stuur my 'n PM of e-pos. Ek dink ons ken mekaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: JAGPLEK
Welkom Danie
Jy kan jou maar regmaak vir bietjie verder ry hier in die Kaap agter die bokkies aan!
Geniet die forum!
Jy kan jou maar regmaak vir bietjie verder ry hier in die Kaap agter die bokkies aan!
Geniet die forum!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: JAGPLEK
Danie Hi
Baie welkom bly om kennis te maak weet jy gaan hom geniet
Baie welkom bly om kennis te maak weet jy gaan hom geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !