Kopskote?

Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Kopskote?

Post by DawieKotze »

Sal julle boog jagters kopskote waag op diere?

Ek vra na aanleiding van 'n foto wat ek gesien het waar die boogjagter 'n wildebees regvoor die kop geskiet het.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Kopskote?

Post by SV MAD (Henk) »

Nee. Nooit.

Selfs met 'n baie powerful setup is daar altyd die kans dat die pyl kan breek (kopbeen is hard) of dat jy die dier kwes. Dit is nie eties nie.
Verder is jou killzone net soveel kleiner. Ek sal dalk nog 'n frontal shot vat (want my setup is van so aard dat ek weet ek kan dit doen) maar geen maar geen kopskote nie.
ek soek nog wapens...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Kopskote?

Post by G-force »

Nooit nie,al weet ek dit gaan werk.Dit voel verkeerd,soos n texas heart shot.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Kopskote?

Post by matewis »

"texas heart shot"?

Man ek leer baie dinge op die forum! Volgende trippie in die veld gaan ek die manne mal praat!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Kopskote?

Post by matewis »

maar ek moet bieg ek moes eers my google nader trek..  :o
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Kopskote?

Post by G-force »

matewis wrote: maar ek moet bieg ek moes eers my google nader trek..  :o
Ander ouens noem dit nou weer n " vrysaatse hart skoot" ;D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Zack Benade

Re: Kopskote?

Post by Zack Benade »

Kopskote met 'n boog is onverantwoordelik en onverskoonbaar. >:( >:( >:(
En dan is die jagter of laat ek eerder s? skut nog dom genoeg om te probeer spog daarmee. >:(

Ek dink die bok of dier het 'n hoer IK as hierdie skut.  As ek op 'n persoon se tone trap trek gerus die skoen maar aan.  Dis oneties ----Wereldwyd.

Al is jy die wereld se beste skut het jy nog steeds 'n verantwoordelikheid teenoor die diere wat jy gaan jag. 

Sekere goed in die lewe is maar net onaanvaarbaar en kopskote met 'n pyl (Boog of Kruisboog) is een van hulle.

Groete
Zack
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Kopskote?

Post by marno »

Ek stem.

Dis oneties.  Finish en klaar.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Kopskote?

Post by Dippies »

madako wrote: Ek vra na aanleiding van 'n foto wat ek gesien het waar die boogjagter 'n wildebees regvoor die kop geskiet het.
die bra is nou n regte cowboy met n boog as n man so iets wil doen. Sal laaik om n video van dit te sien bietjie. Gaan nou my ou vriend google vra het hy nie dalk so iets in sy argiewe nie
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Kopskote?

Post by Boogjagter »

Sal nie kopskoot vat nie. Het 'n bok gespine 'n tydjie terug, dit oorweeg om die tweede pyl in die kop te skiet en weer daarteen besluit. Goeie hart-long skoot is maar vir my die beste.
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Kopskote?

Post by hebron »

Praat dit glad nie goed nie!! Daar is vidio op YouTube; Headshot hunting with bow van AfricaHunting.com

Moet seker n Amerikaner wees, "Cowboy"
LAAT-LOOP
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Kopskote?

Post by FCLoretz »

madako wrote: Sal julle boog jagters kopskote waag op diere?

Ek vra na aanleiding van 'n foto wat ek gesien het waar die boogjagter 'n wildebees regvoor die kop geskiet het.
Dawie,

Sien my reply op die FB foto. Ek like dit niks nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kopskote?

Post by Gerhard »

Ek is bly julle manne voel so sterk oor die saak...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply