Het altyd die doringvarkies vir die volkies geskiet ens. Word toe gisteraand sleg uitgetrap - blykbaar koningskos. Al wanneer ek hom geklits het was as ek dobbertjies vir visvang wou maak.
Laat kom bietjie met reseppies. Blykbaar is sy rugvel nie te onaardig nie. Slag jy die outjie of trek jy penne soos hoendervere ? Met die koop van die bogie kan ek nie meer uit die slaghuis leef nie
Ek luister graag !

