Hallo manne,
Was ek nou beindruk toe ek die nuwe bowhunter deur kyk en ek kom op bladsy 15 af waar die man die buffel geskiet het.. Ek lees so biki die artikel en sien die man het hom met n "Assassin" geskiet! Nee wat ek is nou heel trots op die assassin. Dit gee mens lekker vertroue in jou boog om so iets te sien..
Groete
Herman
Trotse Assassin eienaar..
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Trotse Assassin eienaar..
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Trotse Assassin eienaar..
Herman, daai assassin is 'n puik boog, jy hoef glad nie skaam te wees oor hom nie.
Groete
Groete
ek soek nog wapens...
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Trotse Assassin eienaar..
Het self daardie artikel gelees.
Ek het vir my 'n Rampage XT bestel, kry die maat hopelik die week, maar het die Assassin ook geskiet in my soeke na die boog wat vir my sou werk en ek moet ook s? dat dit 'n puik boog is.
Ek het vir my 'n Rampage XT bestel, kry die maat hopelik die week, maar het die Assassin ook geskiet in my soeke na die boog wat vir my sou werk en ek moet ook s? dat dit 'n puik boog is.
Groetnis,
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR