Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
- Natuur freak
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Thu Aug 25, 2011 8:29 pm
Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Dagse mede jagters en Natuurliefhebbers.
My naam is Stephan en ek is hier van die Noorkaap in Kimberley se wereld. Wat 'n voorreg om in hierdie pragtige land van ons te woon. Ek is baie gaande oor jag en die natuur l? my na aan die hart. As ek nie in die veld is om te jag nie dan is ek in die veld om my ander passie nl natuur fotografie uit te oefen, of te kamp of te braai of sommer net die vars lug in my longe kan intrek. Ek kan nie genoeg kry nie, haha. Dankie vir 'n wondelike forum waar jagter en natuurliefhebber belangstelling kan deel en sommer net lekker kan gesels oor al die dinge waarvoor ons almal so lief is.
Happy Hunting.....
Groete Stephan

" Dit gaan goed met die mens wat op die Here vetrou.." Jer 17:7
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Dagse, en baie welkom!! Hoop jy geniet dit hier by ons..
Alles van die beste!!
Manie
Alles van die beste!!
Manie
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Welkom hier NF. Deel gerus met ons en vra as ju raad soek, hier is baie kennis hier.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Hi Stephan
Baie welkom bly om kennis te maak - weet jy gaan hom geniet
Baie welkom bly om kennis te maak - weet jy gaan hom geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
More Stephan, en baie welkom.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Hallo en baie welkom
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Welkom Stephan, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Dag se en welkom
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Welkom NF. Baie intresante naam van jou skerp 
Groete
Dippies
Groete
Dippies
-
heinmarkram
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu May 24, 2012 2:11 pm
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
natuur freak... klink doodreg, welkom hier!
.22lr, .22wrf, 22-250, 270, 30-06, 2X 375h&h, 10.75x68mm, 12go/u en iewers nog i 357 rollie en i 303!
en dink aan 458lott
en dink aan 458lott
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe lid uit die Noordkaap- Kimberley
Welkom NF {Stephan}
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons.
Groetnis
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons.
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner