Dags
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Dags
Dags? manne,
Ek's 'n nuwe lid, en groentjie in die w?reld van jag. Het in 2010 my eerste bok geskiet (blesbok), het laasjaar 'm 47" koedoebul geskiet, en hierdie jaar...ons sal sien einde Junie.
Het my lisensie in Feb 2012 vir my 1981 BRNO 30-06 gekry, en gaan vir die eerste keer met my eie roer jag.
Dis baie lekker om 'n forum te h? waar daar Afrikaans gepraat word, en daar 'n magdom van wapen/jagkennis is om van te leer. Ek sien daar is nog baie dinge wat jy kan leer as jy in die 40's is.
Groetnis,
Hennie

-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Dags
Welkom Hennie,
Geniet die forum. Ek weet ek doen
Geniet die forum. Ek weet ek doen
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Dags
Lekker om jou hier te h? Hennie, ek is self 'n "newbie" maar werk hard daaraan!
Kan self nie wag om met my eie geweer te jag nie maar die proses moet maar geduldig voortgaan. Wys ons bietjie hoe lyk daai roer waarop jy so trots is..
Groete
Kan self nie wag om met my eie geweer te jag nie maar die proses moet maar geduldig voortgaan. Wys ons bietjie hoe lyk daai roer waarop jy so trots is..
Groete
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Dags
Dagse Hennie,
Welkom hier by ons!
Vra die manne vrae en geniet dit!!
Groete
Manie
Welkom hier by ons!
Vra die manne vrae en geniet dit!!
Groete
Manie
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Dags
Welkom Hennie
Jy gaan verseker lekker kuier hier.
Groete
Johan
Jy gaan verseker lekker kuier hier.
Groete
Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 380
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Dags
Dagse Hennie,
Welkom op die forum !! Glo jy gaan dit geniet hier saam met ons !!
Welkom op die forum !! Glo jy gaan dit geniet hier saam met ons !!
CZ 550 243 Winchester
CZ 550 7mm Remington Magnum
CZ 550 30-06 Springfield
Lee Enfield .303
CZ 550 9.3 x 62 Mauser
CZ 550 416 Rigby
CZ 550 458 Lott
Brno ZZK 602 500 Jeffery
CZ 550 7mm Remington Magnum
CZ 550 30-06 Springfield
Lee Enfield .303
CZ 550 9.3 x 62 Mauser
CZ 550 416 Rigby
CZ 550 458 Lott
Brno ZZK 602 500 Jeffery
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Dags
Hennie geluk met jou lisensie en welkom by die forum!
Mag jy jare se genot en vreugde he met jou eie roer!
Mag jy jare se genot en vreugde he met jou eie roer!
Bowtech Destroyer 340
9mm P07 Gen 2
.22 Mauser | .243 Win | 6.5 Grendel | 6.5 PRC | 7mm Rem Mag | 300 PRC | .303 MK2 No.4 | 338 Win Mag
.375 H&H | 450 Rigby
9mm P07 Gen 2
.22 Mauser | .243 Win | 6.5 Grendel | 6.5 PRC | 7mm Rem Mag | 300 PRC | .303 MK2 No.4 | 338 Win Mag
.375 H&H | 450 Rigby
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: Dags
Baie dankie almal.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Dags
Hennie baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
heinmarkram
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu May 24, 2012 2:11 pm
Re: Dags
welkom hier!
ek wil i voorspelling maak: Die brno is dalk jou eerste geweer maar ek dink nie dit gaan jou enigste geweer wees nie! Gewere is soos i slegte geslagsiekte- Wil jou netnie los nie!
ek wil i voorspelling maak: Die brno is dalk jou eerste geweer maar ek dink nie dit gaan jou enigste geweer wees nie! Gewere is soos i slegte geslagsiekte- Wil jou netnie los nie!
.22lr, .22wrf, 22-250, 270, 30-06, 2X 375h&h, 10.75x68mm, 12go/u en iewers nog i 357 rollie en i 303!
en dink aan 458lott
en dink aan 458lott