walk & stalk tips
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
walk & stalk tips
Hallo mense,
Ek wil so topic maak wat my en dalk die ander manne biki kan help wat soos ek ook nog nie so ervare is nie! Ek gaan die 16de Junie biki gemsbok en Rooihartbees skiet met die roer maar het besluit om die boog saam te vat en kyk og ek die bokke biki kan bekruip en met die boog skiet.
Nou wil ek by julle hoor, kan julle manne wat kan nie biki tricks en tips deel oor wat om te doen en wat om nie te doen nie en al daai tipe goete as dit kom by W&S.
Groete
Herman

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: walk & stalk tips
Maak seker van die wind, en wees goed gecamo as jy met die boog stalk. Haal ook jou horlosie en alle ander dinge af wat in die son kan blink of weerkaats.
Laastens soos Gerhard se baie baie geduld
Laastens soos Gerhard se baie baie geduld
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Zack Benade
Re: walk & stalk tips
Die belangrikste is WINDRIGTING
Die ander GOUE REEL is " Stap vir een minuut en stop. Kyk vir 3 minute lank reg rondom jou vir beweging. Laat jou oe werk." Jy gaan verbaas wees wat mis jy alles as jy net stadig stap. Stop en kyk rond. Vat jou tyd, Dis mos waaroor jag gaan.
Groete
Zack

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: walk & stalk tips
Sit jou cell af of op silent...
, ek het eendag Zebras en Rooibok bekruip...sommer om te kyk hoe naby ek kon kom...was so 45tree weg toe daai foon lui....

Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: walk & stalk tips
Manne hoe besluit mens wanner om te skiet, of j nog nader moet/kan beweeg of moet jy maar skiet?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: walk & stalk tips
Wanneer jy gemaklik is met die skoot,dan is jy reg om te skiet.Ek het iewers gelees:"As jy dink jy is naby genoeg,gaan nog 10 tree nader."
Bekruip is mos deel van die lekker van jag. Hoe nader hoe beter,dan het jy die bok regverdig uit oorle.
Groete.
Bekruip is mos deel van die lekker van jag. Hoe nader hoe beter,dan het jy die bok regverdig uit oorle.
Groete.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: walk & stalk tips
Herman, I am glad you started this topic as I will also find it interesting. A new bug has bitten me - Some Friends of mine helped me get an old Martini Henry cleaned up, most of you would be surprised at how well these old rifles can shoot. I managed to get to within 30m of a Blesbuck on Saturday, It never had a clue what happened, felt good to be able to take down a buck with such an old rifle. So tips on walk and stalk are going to be useful.
Wayne
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
heinmarkram
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu May 24, 2012 2:11 pm
Re: walk & stalk tips
lekker topic!
ek stem, kyk die wind, loop baie stadig, stop kort kort en kyk rong en hoe ver is te ver? naby genoeg is as jy met sekerheid i goeie doodskoot kan skiet! ek hou van oopvisier skiet met i walk en stalk, maar dan vat ek die grofgeskut saam, ek los die 270 en vat my 375 of 10.75 saam.
lekker aand

.22lr, .22wrf, 22-250, 270, 30-06, 2X 375h&h, 10.75x68mm, 12go/u en iewers nog i 357 rollie en i 303!
en dink aan 458lott
en dink aan 458lott