Wit Rooibokooi
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Wit Rooibokooi
Ek het die foto oor die mail gekry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wit Rooibokooi
Antonie dis nou iets besonders, die lam lyk skoon snaaks so lans sy wit ma.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Wit Rooibokooi
Die wit gedoente lyk amper soos n lama. 
Dis iets wat die mond laat oophang
Dippies
Dis iets wat die mond laat oophang
Dippies
-
Vasvat
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm
Re: Wit Rooibokooi
Hel, die dowwe kol waarin die bok staan laat my net wonder....fhotoshop of iets dergliks, ek hoop nie so nie want sy is pragtig!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Wit Rooibokooi
Nou as mens n swart ram saam die ooi gaan sit wat gaan daar uitkom?Sebra?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Wit Rooibokooi
Ja dit is n mooi bokVasvat wrote: Hel, die dowwe kol waarin die bok staan laat my net wonder....fhotoshop of iets dergliks, ek hoop nie so nie want sy is pragtig!
vlakvark en bosvark Bvk
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Wit Rooibokooi
Dit is maar n ding van die natuur daai.
Ek het al n spier wit bosbok ook gesien, ongelukig nie n camera saam gehaad nie maar dit lyk darm snaaks.
Ek weet waar staan n full mount van n wit bosbok in Gramstad en dit is maar n aardige ding.
Ek het al n spier wit bosbok ook gesien, ongelukig nie n camera saam gehaad nie maar dit lyk darm snaaks.
Ek weet waar staan n full mount van n wit bosbok in Gramstad en dit is maar n aardige ding.
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
Shoot to kill!
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Wit Rooibokooi
Snaaks -die ore is nie heeltemal wit nie.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wit Rooibokooi
Mmm Manne ek gaan nou 'n spanner in die worx gooi hier en ek is jammer daaroor.
Ons almal s? nou dis so mooi, maar as die 'n mens was, was dit uitgestoot en moontlik in een of ander instansie vir gestremdes op geeindig.
Iemand gaan nou weer daai geen probeer teel en die dinge druis teen my grein in. Ek praat nie van spesies wat skaars is omdat hulle amper uitgesterf het nie, maar die promofering van die inteling van genetiese afwykings gaan ons nog duur te staan kom

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Wit Rooibokooi
Neels, ek stem met jou saam.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Wit Rooibokooi
ek weet darem nie, daardie vo?ltjie op/agter die rug lyk darem baie onnatuurlik?
So half op/half agter en lyk bietjie gedokter..
So half op/half agter en lyk bietjie gedokter..
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Wit Rooibokooi
Nee k?rels, daai foto is nie gedokter nie. Ek het op die fotograaf se website gaan loer en daar is nog 'n ander foto van die twee bokke. Die ou is professioneel - en neem uitstekende fotos. Ek glo nie hy sal sy reputasie waag om gedokterde fotos te promofeer nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Wit Rooibokooi
Miskien het die Wit Ooi die lammer aangeneem !!
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- Louwrens Nel
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Jun 21, 2011 7:34 am
Re: Wit Rooibokooi
Stem saam dat genetiese mutasies onnatuurlik is en dat die genepoel gaan verswak.
Dit word verseker gedryf deur vraag en aanbod as mens kyk na die pryse wat op wildveilings betaal word. Ek wonder net hoeveel van hierdie wild word al aan die eindverbruiker verskaf (dink dis logies dat die biltongjagter uitgesluit is dws dit moet trofee en buitelandse jagters wees) en hoeveel
word tussen wildboere verhandel. Ek vermoed die meeste transaksies vind tussen die boere plaas wat wil teel met hulle met die hoop op maksimum rendiment. Ek verstaan dat mens die beste wins per hektaar wil maak ens. maar dink boere moet baie omsigtig wees indien hulle op die wa wil spring. Wonder partykeer ook of dit nie ook net 'n 'bubble' is nie, kyk wat het gebeur met skaars mutasies in die voelbedryf. Die eerste klomp maak gewoonlik die geld totdat dit nie meer so skaars is nie en dan is daar 'n oorskot van hulle.
Dink dus die huidige vraag en aanbod is tussen wildboere. Dink die toets gaan wees nadat die vraag en aanbod tussen hulle 'n ewewig bereik het en hulle dit begin aanbied aan die jagter wat daardie vraag en aanbod gaan wees. Ek hoop vir hulle part hulle het 'n goeie "due dilligence' gedoen op die belegging en dat die 'bubble' nie gaan bars nie.

243 Zastava,308 Mauser, 3006 Mannlicher, 6 x 55 Custom build, 375 Ruger Alaskan
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Wit Rooibokooi
Ek was nogal verbaas laas week toe ek deur die Lanbouweekblad blaai, daar is heelwat "ander kleure" diere te koop.
Byvoorbeeld ek dink ?n goue wildebees vir R850 000 - dit is agthonderd en vyftig duisend!!! Daar was ?n ek dink goue Gemsbok ook vir R500 000.
En op die een bladsy was daar ?n pikswart Rooibok op veiling.
Gaan kyk maar gerus.