9.3X62 vs 375H&H
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Dankie Manne, dis mos nou wat hierdie gesprekke lekker maak!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Hy is miskien nie hier ter sprake nie, maar die 9.3x64 Brenneke laat my @#t jeuk!!
Net omdat hy iets anders is en balisties saam met die 375H&H kan praat.

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Manne,
Ek vermoed die groot vraag is wat verwag jy van jou geweer.As mens n "grootkaliber" koop vir buffel,olifant en seekoei gaan jy werklik vlakte skiet?Ja die 375 kan vlakte skiet en ja daar is dalk n hoer spoed ter sprake.Kom kons kyk waar en op water afstande word die groter diere geskiet 40,50 of 80 meter?
As die 9.3 gelaai word met impala dan skiet hy net so goed en akkuraat op vlakte wild.Ek het self n 9.3x62 laat bou jare terug by truvelo op n P-14 slotaksie en moet se op honderd meter slaan hy redelik gereeld die selle gat en mens moet mooi kyk om dit te sien.Ek gebruik S335 53gr met Hornady 286 gr punte teen 2270fp/s.Elke dier waarop die kruishaar geval het het geval.Die wapen het n dikloop met exspress visiere en n swaer kolf,definitief nie n berggeweer nie dit is meer die 7mm Rem se plek.
As die kaliber aangewend word vir bosjag sal ek definitief se hy is baas,verder as mens koste gewys kyk laai jy teen helfde van die prys wat n 375 jou kos.My suster moes juis n 375 koop aangesien sy in natuurbewaring is en moet se sy sou eerder die 93 waardeur het.
Hierdie vraag het al tot baie gevegte gelei en Magnum het dit al oor en oor gepubliseer maar ek glo nie daar is n kaliber wat beter is nie.Op die ou einde het elke man sy voorkeur.Die 93x62 vs 375 het geen einde nie want beide kan goeie werk verrig.Die 375 Ruger maak nou weer die vergelyking moeilik want hy gee beide pakslae.
Groetnis

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Nou raak dit mos 'n lekker geselsery.
En ek sien die wildcard 375Ruger is nou al 'n paar keer gespeel....
Kobus, die vraag moet wees kan jy 2 van een kaliber motiveer

Last edited by DWB on Wed May 30, 2012 2:28 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Ek dink nog 'n ding moet ges? word, die 9.3x62 was op 'n tyd amper iets van die verlede, so 20 jaar terug het jy gesukkel om ammo vir hom te kry en almal het jou afgeraai om om te koop oor die ammo proleem, kyk waar is hy vandag, daar word selfs vir om ammo gemaak in die VSA, ouens soos Federal, Hornady nosler en Remington. Ek onthou dat PMP op 'n tydstip nie geweet het of dit die moeite werd is om te begin vir hom herlaai nie, gedink daar is te min gewere.
Daar is min kalibers wat weer so omgedraai het. So hy moet iets reg doen.

- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Flip waar woorde
In die forum van "Accurate Reloading" is dit verstommend om te sien hoe die 9.3 kaliber opgang maak in Amerika. Ek skryf hierdie afleiding toe aan die hoeveelheid nuwe "posts" wat die manne begin oor die 9.3. Soos jy s?, daar moet iets in die roer steek as die Yanks 'n nuwe belangstelling in hom toon.
Groete

- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Die 9.3x64 is die kaliber wat se punte vroeer jare opgebreek het...maar die manne het hom toe later dieselfde gelaai as die 9.3x62 wat die probleem opgelos het...die 9.3x64 se spoed was te hoog vir die punte van daardie tyd wat `n swak digtheids koevesient gehad het...dit het met die .375 ook gebeur....maar later is die digtheid van punte baie verbeter wat die probleem opgelos het....intussen het die Franse die wapenfabriek in Obendorf wat die 93x62/64 gemaak het verwoes wat die oorsaak was dat daar nie meer onderdele ens. beskikbaar was nie ....wat die .375H&H `n voet in die deur gegee het veral toe Holand&Holand na die 2de wereld oorlog die .375H&H patrone oop gestel het aan die wereld....375H&H het nie weer terug gekyk nie...maar die 9.3x62 is vandag orals beskikbaar en wen weer vinnig veld...9.3x62 is uitsluitlik `n boskaliber....375H&H is baie veelsydig...kan vlakte wild en swaar bos wild maklik plattrek...as die skootplasing op die kol is...daar is plek vir albei in jou kluis....

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Eish manne, die 9.3 het so ietsie aan hom wat s? koop my koop my!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Kobus, die vraag moet wees kan jy 2 van een kaliber motiveer 
[/quote]
DWB
Ek het dit al reeds n paer keer dit gedoen,solank mens n "dedicated hunter" gooi ek kole.Skree maar as jy twee 9.3x62 wil he.
Die ou kaliber het maar n grot aantrekking,dalk is dit omdat die kaliber so baie Olies platgemaak het in die jare toe afrika nog wild was.Die 9.3 en die 7x57 is die 2 kalibers wat so n ietsie aan hulle het,amper soos die misterie van die Afrika bos.
Groetnis
[/quote]
DWB
Ek het dit al reeds n paer keer dit gedoen,solank mens n "dedicated hunter" gooi ek kole.Skree maar as jy twee 9.3x62 wil he.
Die ou kaliber het maar n grot aantrekking,dalk is dit omdat die kaliber so baie Olies platgemaak het in die jare toe afrika nog wild was.Die 9.3 en die 7x57 is die 2 kalibers wat so n ietsie aan hulle het,amper soos die misterie van die Afrika bos.
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Skuus, wie van die manne wat hier reply het het die CZ 550 Fullstock?
Sal graag wil weet wat hy julle uit die sak gejaag het?
Sal graag wil weet wat hy julle uit die sak gejaag het?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Nou wat s? al julle slim grootkaliber manne van die .375 Ruger?
Hoe vergelyk hy met die twee?
Ek het nou so een, en het aanvanklik gedink hy is kleiner in dopkapasiteit as die .375 H&H en wil hom maar hoofsaaklik gebruik vir die SAJWV se skietdae en Big Bore skiete en het gehoop hy skop minder tot Stefaans my die dop gewys het. Dit is n m@&$e ding.
Hoe vergelyk hy met die twee?
Ek het nou so een, en het aanvanklik gedink hy is kleiner in dopkapasiteit as die .375 H&H en wil hom maar hoofsaaklik gebruik vir die SAJWV se skietdae en Big Bore skiete en het gehoop hy skop minder tot Stefaans my die dop gewys het. Dit is n m@&$e ding.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Hehehe, hy gaan seker maar so effens byt! 
Oom Piet, ek sien die manne laat val die naam so hier en daar!
En hulle s? dan nog hy is beter as altwee die ander ook nog
Oom Piet, ek sien die manne laat val die naam so hier en daar!
En hulle s? dan nog hy is beter as altwee die ander ook nog
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Manne manne manne,
Ek is klaar gespeel....
Ek is verlief na ek vandag in Magnum Wapens (Sabi Rifles) was en ek dink ek kort een van hulle
Daai Mauser aksie loop soos stroop!
Ek is klaar gespeel....
Ek is verlief na ek vandag in Magnum Wapens (Sabi Rifles) was en ek dink ek kort een van hulle
Daai Mauser aksie loop soos stroop!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
DW,
Daai manne maak darem ma lieflike kanonne......
Daai manne maak darem ma lieflike kanonne......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Ja kyk, vir daai goed sal mens moet kyk na finansiering 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Piet ek Vrydag my eerste gemsbok met my Howa 375 Ruger geskiet. Ek het die 260gr Nosler Accubond gebruik teen 2860 fps. Die Bok het op ongeveer 180 tree plankdwars gestaan. My vriend se toe die skoot klap het daar so pienk mis agter die bok gehang. Ek het hom so 10 duim agter die linker blad getref. Die bok het so 5 tree gehol toes hy klaar. Ek het al baie gemsbokke met die 30-06 daar geskiet en hulle hardloop nog sommer lekker voor hulle gaan le. Ek dink die 375 Ruger is 'n Monster! Ongelukkig is die foto maar swak geneem.Piet Breedt wrote: Nou wat s? al julle slim grootkaliber manne van die .375 Ruger?
Hoe vergelyk hy met die twee?
Ek het nou so een, en het aanvanklik gedink hy is kleiner in dopkapasiteit as die .375 H&H en wil hom maar hoofsaaklik gebruik vir die SAJWV se skietdae en Big Bore skiete en het gehoop hy skop minder tot Stefaans my die dop gewys het. Dit is n m@&$e ding.

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Baie Mooi! Dit klink baie belowend!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Ek verstaan glad nie die topic nie? 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Stefan
Hoe die topic veronderstel is om te werk is Safari borg een van elk van die kalibers, nou gee hulle een vir my en een vir jou en ons staan 300 tree uitmekaar en skiet gelyk. Die wenner sal automaties die beste geweer gehad het, en sommer die geweer as prys ontvang. Dit is soos ek 9.3x63 vs 375H&H verklaar hahaha

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Danie Lombard .243
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Sorry boys. Ek speel nie saam nie. Klink of iemand 'n duik in hom body gaan kry na die toets.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Ek dink altwee skuts gaan duike inkry 
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Gelukkag is die teiken aan die kant baie kleiner as die teiken aan daai kant. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Manne, hierdie is 'n deurmekaarspul!
Nes ek dink ek het my mind opgemaak dan lees ek weer iets wat my anders maak dink.
Vir my is die verskil op die stadium so:
As ek koop sal dit CZ wees.
Vir die 9.3:
Die 9.3 het dieselfde slot handvatsel as my nulkwes - groot pluspunt
Die 9.3 is 'n ligter meer hanteerbare geweer
Maar sy ballistiek laat hom bietjie in die steek. Al glo ek dis 'n uitstekende kaliber
Vir die 375H&H
Sy slot handvatsel is gans te kort na my smaak
Die geweer is groot en lomp, so as ek hom wil kry soos ek van hom hou sal ek die loop moet korter maak en die bolthandle moet laat vervang.
Hy kan tot 380gr loodpille gooi.
Is paar duisend duurder as die 9.3 by sommige plekke tot R4000 verskil
Nou op die ou end van die dag sit ek met skoonpa se 375 tot my beskikking as dit regtig sou nodig wees. Aan die anderkant dink ek as ek 'n 9.3 kan kry sal ek hom so goed soos my nulkwes kan dryf en hy gaan homself goed van die taak kwyd.
Op die ou end van die dag is almal eens dat nie een van die twee kalibers groot genoeg is om 'n ding te stop wat kwaad is nie.... So mens gaan in elk geval iets groter nodig h?.
Eish....

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am