Foxpro Spitfire

Post Reply
ablm468

Foxpro Spitfire

Post by ablm468 »

Ek wonder, die manne wat ken vir 'n geleentheidjagter soos ek wat dit deeltyd doen, is die spitfire voldoende of moet mens eerder gaan vir die wildfir wat 200 klanke kan vat. Het mens regtig so baie klanke nodig?

Hansman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Foxpro Spitfire

Post by Geno »

Oom Hansie,
Vir oom se applikasie is daar GEEN roeper wat die Spitfire kan klop nie.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Foxpro Spitfire

Post by James Wright »

ek stem,die Spitfire is perfek vir ons geleentheids jagters.ek kan nie sien dat mens regtig meer as 6 klanke op 'n aand gaan gebruik nie so 24 is meer as genoeg.
stan man

Re: Foxpro Spitfire

Post by stan man »

ek is nou al windgat. die spitfire is op die kop.ek het nou wel 4 memory kaarte wat almal verskil,maar ek het nog nooit nodig gehad om meer as n handvol roepe op een aand te gebruik nie.
o-ja en die windgat kom in by die hoeveelheid memory kaarte wat ek besit.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Foxpro Spitfire

Post by Wayne »

Geno, I agree that the spitfire will be perfect, but it does have a bigger brother, the wildfire. This one has the TX 9 remote which is nicer than the spitfires remote. The nice thing is that you can use the 2 at the same time, they work on different frequencies.
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Post Reply