Jaracal linerlock knipmes.

Enige iets tov messe.
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Goeie more manne.

Ek het gister n bankstaat gaan trekso teen 15:30.

Die volgende inbetalings reflekteer op die staat:

Jakalsgat            R80        5/5/12
Mark                    R80        5/5/12
DWB                    R80        7/5/12

Sal die lysie opdatum hou, het boodskappe ontvang van betaling gedoen maar hulle reflekteer nog nie.

Dankbaar vir julle deelname

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Marc »

Dankie Johan

Daai Mark moet net Marc wees, met 'n c anders is dit k koppie  ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Daar's hy die lyne is innie water, kom ons kyk wat wil byt  8)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Freek »

Johan, ek het gister 3 kaartjies gekoop. Hou my op hoogte of die betaling wys by jou...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Ek maak so Freek, dankie man.

Johan
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

My eerste twee is betaal,die ander volg binnekort
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Johnnie De Wet »

Sit bietjie foto op van die mes of hoe hy gaan lyk....
Johnnie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Sal so maak
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

ek was vir n wyle bietjie weg van die laptop af. Sal vannaand foto van lem opsit
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

[img width=507 height=480]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0573.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1258.photobucket.com/albums/ii5 ... G_0572.jpg[/img]

ietsie anders op die bokant van die lem net vir bietjie winty wees, is mos n spesiale mes
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Jakkalsgat »

Johann

Hoekom kou jy jou naels so, daai mes sal perfek wees ;D

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

hahaha ja nee, dit voel omtrent so, die naeltjie moet nou blerrie uitgroei en klaarkry. Jissie die ou wat die mes gaan kry gaan nogal iets he om te wys by spesiale braai. Die gaan n Sondag- kerk-toe-dra-mes wees. Wens ek kan ook inskryf haha
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Jakkalsgat »

Johan

Ja, so naal vat maar lank voordat hy reg is. Daardie gaan verseker mooi en baie spesiale mes wees. Hoe lyk die inskrywings op hoeveel staan ons nou.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Geno »

Johan,
Stuur asb bankbesonderhede sodat ek ook 'n lyn in die water kan kry asb?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Pvdw »

Johan ek sal ook soos Geno maak asb.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Hallo Manne

Lysie van bankstaat waar manne op bankstaat veskein soos op 25/5 /2012

Jakalsgat--------------R80    5/5/2012
Marc--------------------R80    5/5/2012
DWB--------------------R80    7/5/2012
Freek-------------------R240  8/5/2012
CZ Apie----------------R160    8/5/2012
Klerksdorp 03za---- -R160  9/5/2012 (Weet nie wat is jou forum naam nie)
Cristo Meyer----------R80    11/5/2012

Dit is wat in die bankrekening reflkteer tot op 25 Mei. Dankie manne kom ons druk bietjie die poging dat ons ietsie nice kan doen hier. Dis n Coke en n bun minder by jou volgende braai. (hahaha)

Dankie vir kerels wat al so mooi gegooi het hier, ek waardeer!

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by johan1 »

Hallo Manne

Lysie van bankstaat waar manne op bankstaat veskein soos op 25/5 /2012

Jakalsgat--------------R80    5/5/2012
Marc--------------------R80    5/5/2012
DWB--------------------R80    7/5/2012
The kid-----------------R80    8/5/2012
Freek-------------------R240  8/5/2012
CZ Apie----------------R160    8/5/2012
Klerksdorp 03za---- -R160  9/5/2012 (Problem Animal Control)
Cristo Coetzer----------R80    11/5/2012

Cristo, skies vir die verkeerde van, dis reggestel, The kid, jou lootjie geld is nou gesplit van jou vrou se mes betaling, en PAC is nou n bekende op ons lys. Lyk of daar bietjie beweging op ons lys is. Dankie kerels, sal later weer opdateer

Dit is wat in die bankrekening reflkteer tot op 25 Mei. Dankie manne kom ons druk bietjie die poging dat ons ietsie nice kan doen hier. Dis n Coke en n bun minder by jou volgende braai. (hahaha)

Dankie vir kerels wat al so mooi gegooi het hier, ek waardeer!

Johan Viljoen
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by DWB »

Lyk my Freek is baie lus om die mes te wen  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Freek »

Ek het nog nooit iets hier gewen nie... :-[      ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Jakkalsgat »

Freek

Ek sit nou net en dink jy gee altyd so graag met die stoel kompetisie sal dit nie nice wees as jy 'n slag iets kan wen nie, ek hoop regtig hierdie keer is dit jou beurt.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Freek »

Jakkalsgat, as dit gebeur gaan ek definitief nie protesteer nie... daai mes(die bietjie wat ons van hom gesien het) lyk aanloklik.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by SV MAD (Henk) »

Nee Freeka man, ek wil ook 'n kans he. Wag net vir die salaris om in te betaal....
ek soek nog wapens...
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Nickvn »

Stuur maar vir my ook die bank besonderhede asb.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Problem Animal Control »

My volgende geld sal binnekort inbetaal word
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by SV MAD (Henk) »

my geldjie is in...
ek soek nog wapens...
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Jaracal linerlock knipmes.

Post by Freek »

;D Kyk hoe reageer hulle nou... julle gun 'n man ook maar min in die lewe n?. >:(
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Post Reply