MY NUWE SPEELDING!!

User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Ek gaan hom sommer die naweek lekker uit toets  ;D  ;D
Tikka T3 Varminter 25-06
Swarovski 6-18x50 met Ballistic Turrets 
Hauskin Silencer

Image

Image

Image

Image

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by JACQUES BOTHA »

RAVEN
Dis mooi man  Hoe looop daai kwesding skuus die 25-06 ding..daai  silincer lyk nogal indrukwekkend, ek dink hy gaan baie klank en recoil wegneem.
Ek sal maar hou by wat ek het. Net omdat ek van Clarence se eertses nog nie kon opskiet nie. Dalk skiet ek te min, maar die kruppe;2kie sin begin nou kwaai aanpak. Hoe is daai silincer op die aanpaksels. lyk  my hy kan uitmekaar haal en skoongemaak word? of hoe?
voorwaarts mars
groetnis seen
jb 
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

JB,

Die Hausken silencers draai maklik uitmekaar, en dit lyk my ek kan hom redelik vinnig skoonkry. Die patent laat dink my aan 'n skroef van 'n vleismaal. Die rubber ringe is al wat blykbaar klaarraak met die tyd. Ek gaan die naweek eers die die loop "in wy". Sal jou dan laat weet of hy vinnig aanpak, want ek gaan so 50-60 rondtes deur hom jaag.

En dan gaan hy sy eerste jakkies op 16 Desember uit toets.

R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ambessa

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Ambessa »

Hallo Raven
Raven wrote:...Hauskin Silencer...
...oor knaldempers het ek verneem die binnewerke is 'n groot geheimenis... ;)

Ambessa
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Oom Ambessa,

Ek het ook iewers hier gelees daarvan, maar die ene kom van ver af...dink uit Finland. So ons almal kan maar bietjie met die oog steel hoe die binnegoed lyk.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

JB,
Die lekker ding van die silencer is hy gaan so 8cm oor die loop en dit maak darem ook nie geweer te lank en lomp voor nie.
Clarence se knaldempers is "top quality" en ek sou een bestel het, maar my gunsmith het my arm gedraai om die Hausken te probeer.
(hy is nog nie betaal nie...ek toets hom eers lekka)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Ambessa

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Ambessa »

Hallo Raven
Raven wrote:...het ook iewers hier gelees daarvan...  ...van ver af...dink uit Finland. So ons almal kan maar bietjie met die oog steel hoe die binnegoed lyk.
Daardie groot kalibers (90's) het darem self 'n allemintige blitsbreker - dit breek die skop van daardie mo...se dryflading so 'n bietjie sodat dit met die terugloop op olie en stikstof nie te veel op sy gat gaan sit het nie... ...eish, dit was 'n ander tydvak...

Ambessa
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Louis102 »

Raven

Indrukwekkend!!! As hy skiet soos hy lyk, trek daai w?reld se jakkalse.  Jy gaan al julle rooihonne di? kant toe jaag want hulle sal nie bly met so 'n roer in die omtrek nie. 

Laat weet hoe hy maak.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Freek »

Raven, nou nie hier oor of daar oor nie maar dit is "DROOOOOOLING STUFF" daai. Ek maak al lankal ogies vir so 'n T3 Varminter maar my bankbestuurder wil niks weet nie. Gaan hierdie week probeer en al 2 o? knip, miskien vang hy dan die skimp... 8)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by britsman »

Raven,
Raven wrote: Ek gaan hom sommer die naweek lekker uit toets  ;D  ;D
Tikka T3 Varminter 25-06
Swarovski 6-18x50 met Ballistic Turrets  
Hauskin Silencer
          Dit is 'n mooi "Mean Machine daarie. Ek like die knaldamper "design"
     According to the invention a silencer for a firearm is arranged so that emitted gas, caught from the muzzle of the firearm after a shot, can both be caught and flow rearwards in the silencer after having been caught. This is accomplished in the way that the silencer comprises several separate chambers (1-5) extending longitudinally in the silencer. When the silencer is fitted to the firearm, there will be at least one chamber (1, 2) on either side of the muzzle of the weapon. The emitted gas is caught by holes (6) formed in a boundary surface between the chambers (1, 3, 4) in front of the muzzle and a central bore (16) through the silencer. The holes (6) extend radially through this boundary surface towards the bore (16) and are placed in rows which are spaced so that the holes (6) of each row will merge on the inside of the boundary surface towards the bore (16). The portion of emitted gas caught in the first chamber (1) in front of the muzzle then flows to the chambers (2, 5) behind the muzzle through openings formed in a surface (8) between the two chambers (1, 2) on either side of the muzzle, or through openings formed in a surface (9) between the chambers (2, 5) behind the muzzle.

      These, and possibly other defects of the previously known silencers, are remedied by the present silencer, which is characterized, according to the independent claim 1, by two or more separate cambers being formed longitudinally in the silencer, the silencer being mounted so to the firearm that there will be at least one chamber on either side of the muzzle. Further the emitted gas is caught through holes formed in a boundary surface between the at least one chamber in front of the muzzle and a bore through the silencer, the holes extending radially through the boundary surface towards the bore, and being placed in circumferential rows spaced apart so that the holes in each row will merge on the inside of the boundary surface towards the bore. Then the portion of emitted gas caught in the first chamber in front of the muzzle flows rearwards to the at least one chamber behind the muzzle through openings formed in a surface between the two chambers on either side of the muzzle, or further rearwards to at least one further following chamber through openings formed in a surface between the first chamber and the first following chamber, possibly surfaces between such following chambers. Other advantageous features of the invention appear from the present dependent Claims and otherwise from the description.

By means of the present invention a silencer is thus provided, which efficiently reduces both noise and recoil from the firearm. Moreover, the present silencer has a very simple construction, which does not undesirably add weight nor length to the weapon. Moreover, the present silencer can be used on a number of different types of firearms without any degree of modification worth mentioning, and after obtaining it, the user can easily adapt the silencer to the weapon in question and the relevant application of the weapon.

          groete,
                    brits
Last edited by britsman on Fri Dec 04, 2009 8:14 am, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by britsman »

Ambessa,
Ambessa wrote: Daardie groot kalibers (90's) het darem self 'n allemintige blitsbreker - dit breek die skop van daardie mo...se dryflading so 'n bietjie sodat dit met die terugloop op olie en stikstof nie te veel op sy gat gaan sit het nie... ...eish, dit was 'n ander tydvak...
          Wat se "army nostalgia" ding praat jy nou? ;) ;) Daardie "peashooter" ding van jou was net 'n "glorified" ou mortiertjie.Kom ons praat van die "20 pound 4200f/s" menere "instead".

        cheers,
                    brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Francois Marais »

Raven

Wat kan ek se: "NICE GUN"

Jy moet definitief laat weet hoe hy gooi, gaan jy al laai of net eers koop ammo skiet??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

FM,
Geldtjies is nou eers op, X-mas is ommie draai  :P (Vrou het gister mos 'n vakansiehuis loop boek in Swakop, want Windhoek raak te warm vir haar, en dit is bietjie baie duur) Die karavaan was al ge-olie en staan reg, maar nou ja..

EK sal julle laat weet hoe hy gooi, en ek hoop om voor die visvang trippie volgende jaar al die REGTE HERLAAI SET te het.

FM, ek sal by jou aanklop vir al die regte "goodies"  voor ek koop, jy moet maar die rekening stuur vir al die raad  ;)

EK gaan vir nou eers net skiet met SAKO patrone, maar die keel skoonmaak is met Highland SX tot Gunshop stock weer kry van SAKO 117g patrone.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Francois,
Het jy nie dalk die Ballistic program van Swarovski sodat ek my scope kan instel vir 100m, 200m, 300m ens.
Die program wil nie reg "download" by my nie.

Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Francois Marais »

Raven
Highland SX
Daai highlands, is dit die wat met Sierras gelaai is?? As dit is, n pel van my glo net in daai, skiet glo baie goed in sy roer. 22-250 en 25-06.

Ek ken nie daai program nie, as ek jy is sal ek hom sommer skiet op die verskillende afstande, stel tot hy zero, en dan net die teleskoop se turret merke skuif tot op die regte plekke, maar llat weet van daai SWAROFSKI program, jy het my nou nuuskierig.

Mooi loop
Francois

NS my raad is ALTYD verniet, die bietjie wat ek het om te gee.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

FM,

Yip HIGHLAND GAMEKING SX Sierra punt en hulle loop ook mooi in my .270 en dit is al wat Ahrens op stock gehad het teen R230 'n pakkie.

Swarovski Ballsitic programs  http://www.swarovskioptik.com/en/products/47

Dit behoort maklik te wees as jy klaar weet hoeveel "clicks" jy moet opstel vir jou volgende afstand op die scope en dan net seker maak by die skietbaan.
Die scope se zero is klaar in op  100meter, so nou is dit net die groen, geel en rooi knoppies wat ek wil instel vir langer afstande. Niks meer van innie lug mik!!
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Oom Louis,
Ek dink daai BOSVARK gaan meer jakkies na ons toe jaag  ;)
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Louis102 »

Raven
Raven wrote: ...Ek dink daai BOSVARK gaan meer jakkies na ons toe jaag...
Hoop nie Freek lees hier nie, maar ons kan ruil as jy wil!  ;)  Ja nee, die speelgoed is "nice", maar aan die einde van die dag is dit die operateur wat die Rooi-Kalante laat omdop.  Vertroue in jou toerusting kan egter nie skade doen nie, kan dit?  So, laat ons sien, "the proof of the pudding is in the eating..." - of so iets s? die Engelsmanne mos.

Laat weet hoe maak darie "Swart Mamba" van jou.  Hoop hy oortref jou grootste verwagtings!

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Oom Louis,

Ek stem saam dit is die afstand tussen die grond tot by die geweer waar die verskil l?....  :)
"die ou agter die stuur wat die kar op die pad hou"

Nou vertel bietjie meer, wat verruil ons ver wat nou  ;D

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by JACQUES BOTHA »

RAVE N.
EK IS GROEN OOR DAAI SCOPE. EK DINK DIS EEN VAN DIE BETER RECTICLE'S WAT EK GESIEN HET OF DEUR GEKYK HET.
EK HET EEN BY N VRIEND VAN MY WAT SOMMER OP ALBIE 243'S VAN HULLE OPGESIT HET..
DEEL BIETJIE INFO ..EK HET EEN OP BESTELLING EN WAG VIR DIE UITVOER PERMIT OM GOEDGEKEUR TE WORD.
$1050 US DOLLAR. BY. SPORTOPTICS.....
KLINK DIE PRYS REG OF BETAAL EK ALWEER TE VEEL..
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Francois Marais »

JB

Vi daai prys moes jy drie gevat het, as jy hulle land-in kan kry sonder dat SARS daarvan weet.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

JB,
Daai prys is reg ou maat, ek het myne vir R10500 opgesit.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Raven »

Ek was net gelooi met die SAKO Optilock vir die scope - ek het R2000 betaal vir daai ringe.  ???
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Dawie »

Raven wrote: (hy is nog nie betaal nie...ek toets hom eers lekka)
Raven

Cool Tool daai  8) ;)

Ons is haat jou nou natuurlik...eerstens omdat jy jou lisensie so gou ook kon kry! (groen gesiggie)

'n Vragie:

Wat kos daai silencer +-? en jou gun tiffie moes seker vir jou draad sny op jou loop om hom te fit?  Is die ander supressors se draad dieselfde sou jy nie daai een wou h? nie.

D   
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Post by Beyers »

Aitsa dis darem 'n mooi roer. Geniet en hou ons op hoogte van hoe hy maak
Beyers
Post Reply