nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
heinmarkram
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Thu May 24, 2012 2:11 pm

nuwe lid

Post by heinmarkram »

More, eks Hein van vryburg, hier gemaak, gebore en gelaat staan! Blok het my voorgestel en ja sommer dadelik gooi almal lekker kennis rond,
ek laaik i mooi bok en i mooi(akkuraat) gun!!
.22lr, .22wrf, 22-250, 270, 30-06, 2X 375h&h, 10.75x68mm, 12go/u en iewers nog i 357 rollie en i 303!
en dink aan 458lott
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: nuwe lid

Post by BLOK »

Only accurate rifles are interresting


Netso!! Welkom mater jy gaan hom geniet. Nou kan nie ek of jy slae kry oorlat jy nie mooi kom voorstel het nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: nuwe lid

Post by Geno »

Blok,
Oppas dat jy nie pakslae kry nie. http://jaracal.com/index.php/topic,5918.0.html
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: nuwe lid

Post by BLOK »

Marlin

Is die kys nog aan want ek sien jy is weer op jou stukke vanmore. Waar is die muisneste.hahaha

Ja ek se mos as ek shots gooi dan sal ek hulle seker maar moet vat ook.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: nuwe lid

Post by Ferdi »

Hallo Hein

Baie welkom

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: nuwe lid

Post by Armand Steenkamp »

Welkom Hein, geniet hom!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: nuwe lid

Post by Marc »

Welkom Hein

Glo jy gaan lekker hier kuier saam jou dam se ganse  8)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: nuwe lid

Post by Johan Reyneke »

HI Hein

Baie welkom hier

Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
heinmarkram
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Thu May 24, 2012 2:11 pm

Re: nuwe lid

Post by heinmarkram »

Dankie almal

die dam se ganse "fire my Jets"!!!!!
.22lr, .22wrf, 22-250, 270, 30-06, 2X 375h&h, 10.75x68mm, 12go/u en iewers nog i 357 rollie en i 303!
en dink aan 458lott
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: nuwe lid

Post by visstok »

Welkom Hein, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply