TPL en magasyn kas

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

TPL en magasyn kas

Post by Cobus(Cobb) »

Ek speel met my TPL om so na moontlik op my node te kom, maar dan is die TPL meer as wat die magasynkas kan vat, maar 'n ou laai mos soos plankgeweer as jy papier skiet....as jy dan egter veld toe gaan, kan jy nie jou gekose ladings en setup in die geweer laai nie..(ek hou van 3 in en 7 in die beld)

1)sny die polimer punjie af ( beinvloed jou koe?l se gewig en vlug)
2)werk apparte ladings uit vir jag doeleindes??

Indien jy wel nuwe ladings uitwerk en jou nodes word gemis, waarmee speel jy om nader aan nodes te kom as jou TPL nie langer kan word nie.

Ek luister graag
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: TPL en magasyn kas

Post by Cobus(Cobb) »

Forum, kom-in Forum....Neels, Ludwig, Tripod, waar is julle??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply