Browning HI Power en Hammerli International

Post Reply
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Browning HI Power en Hammerli International

Post by Frikjordaan »

Groot hardseer, my Hi Power en Hammerli pistole was vir tyd gestoor by 'n handelaar in die RSA  en sekere onderdele het soos grootspelde verdwyn.
soos verwag weet niemand hoe dit kan gebeur nie.

By die Hi Power is die loop sluitpen weg en by die Hammerli International is die uitrekker weg.

Sal dit baie waardeer as iemand kan raad gee waar ek kan begin om onderdele te soek.

baie dankie
Frik
Karasberge Namibi
Post Reply