Gesoek: Kis Vrieskas

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Gesoek: Kis Vrieskas

Post by LoveHenties »

Goeie dag maats.

Eersdaags gaan ek my eerste jag in 'n baie lang tyd h?, en ek sien vreeslik uit daarna. Ek is vol hoop om groot sukses te h?, soveel so dat ek rondkyk vir 'n kis-vrieskas. Die wat ek by Game, Makro en so aan sien, lyk vir my vreeslik duur! Het julle manne nie kontakte om so iets goedkoper op te tel nie?

Daar moet winkels wees buite die normale groot ketting-groepe wat my beter waarde kan bied.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Gesoek: Kis Vrieskas

Post by Jakkalsgat »

By ons in Bloem is daar winkel wat scratch and dented vooraad verkoop ek weet nie waar jy is nie maar hier is hul nommer 051 448 5555. Ek weet hulle het winkel in Potch ook bel hulle so 2 mde terug vir 'n boer daar een gekry 570 liter was R 3500, ek kry egter bietjie beter prys omdat ek baie daar koop.

Hoop dit help

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply