Taurus PT92 advies

Post Reply
Corne Basson
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Wed Mar 28, 2012 4:48 pm

Taurus PT92 advies

Post by Corne Basson »

Naand manne

Ek stel belang om n nuwe Taurus PT92 (9mm) te koop.
Ek wil net hoor wat dink julle manne van die pistool?
Betroubaarheid? Kwaliteit? Probleme? ens.

Sal dit waardeur as ek bietjie hulp kan kry.

Dankie
.270 win CZ 550 lux
Burris Fullfield II 3-9X40
User avatar
Hercules Breitenbach
Full Member
Full Member
Posts: 112
Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am

Re: Taurus PT92 advies

Post by Hercules Breitenbach »

Wat van 'n Glock?
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
Homer
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm

Re: Taurus PT92 advies

Post by Homer »

Ek dra 'n Taurus Pt 92 elke dag all vir 18 jaar. Nog geen probleme nie. Sal hom nou uithaal en skiet.

Baie betroubaar en met hammer drop safety kan jy een in die loop drae sonder enige probleme

My 2 sent
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7558
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Taurus PT92 advies

Post by Wouter Roets »

Hallo Corne

Het myne ook al n geruime tyd en sal hom enige dag aanbeveel! Hy hoef geensins terug te staan vir die ander make nie en ek beskou Braziliaanse staal as van die beteres.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Corne Basson
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Wed Mar 28, 2012 4:48 pm

Re: Taurus PT92 advies

Post by Corne Basson »

Dankie vir die terugvoer manne. Dit lyk na n goeie koop. Wat sal n goeie prys wees vir hulle. Ek sien East rand shooting club verkoop hulle vir R6000 en dit was die goedkoopste wat ek kon kry. Ek ht al na di glocks gekyk maar hulle is maar duur.
.270 win CZ 550 lux
Burris Fullfield II 3-9X40
Gerard

Re: Taurus PT92 advies

Post by Gerard »

Die Taurus PT92 het die beste veiligheidsknip (op die raam) as mens vergelyk met die nuwe Berettas met die knip op die glystuk en die Glock wat geen veiligheidsknip het nie.  Die eerste Beretta 92 pistole het ook die veiligheidsknip op die raam gehad maar die magasynknip was op die onderkant van die greep.
Post Reply