Ralph se jag fotos

Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Hier is so paar fotos van my jag togte.

Die koedoe het ek oor die naweek geskiet. Afstand was so 400 meter, blad skoot. Daai 150gr Nosler BT uit my 7Rem Mag het steeds groot skade aangerig al was dit so ver.


http://i1247.photobucket.com/albums/gg625/rvanrooi/IMG-20120519-WA0002.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ralph on Wed May 29, 2013 9:32 pm, edited 1 time in total.
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Ralph se jag fotos

Post by Jakkalsgat »

Ralph

Jis jong ek hoop nie iemand het jou vir h=koedoe laat betaal nie want daai is Springbok. ;D Nogtans vir Springbok mooi bok

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Dippies »

Baie mooi bokkie die Ralph.

Baie Geluk
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Sukkel my dood om daai koedoe op gelaai te kry. Seker te groot, lol.....
Shoot more, shoot more often!
Zack Benade

Re: Ralph se jag fotos

Post by Zack Benade »

Mooi gese Ralph

Daai springbok is mooi groot.  ;) ;)

Groete
Zack
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Marc »

Jaco

Jy oortref jouself alweer  ;D ;D ;D

Mooi bokkie daai Ralph, probeer bietjie foto's deur photobucket laai, almal kan hulle dan sien en die program maak hulle automaties kleiner om hier te kan post  ;)

http://jaracal.com/index.php/topic,249.0.html

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Jammer dit lank gevat maar hier is die koedoe.

http://i1247.photobucket.com/albums/gg6 ... WA0002.jpg
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Geno »

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Ralph se jag fotos

Post by Jakkalsgat »

Ralph

Jy het so lank gevat om foto op te sit, lyk vir my jy moes eers gaan navorsing doen oor hoe koedoe lyk en toe een gaan soek om te skiet. :o

Maak nou nie saak of jy hom nou of vroeer geskiet het nie die is baie mooi, lekker dik nek ook. As jy so oor hom staan moet jy net pasop dat hy nie opstaan nie.

Geluk man

Groete
Jaco
Last edited by Jakkalsgat on Tue May 22, 2012 8:04 am, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Geno thanks vir die ondersteuning. Ek probeer maar sommer van my foon die uploads doen.
Shoot more, shoot more often!
Deon Joubert

Re: Ralph se jag fotos

Post by Deon Joubert »

Ralph
Baie mooi springbok daai. Wat het hy gemeet ?
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Ralph se jag fotos

Post by Jakkalsgat »

Deon

Kom ons raai

My raai is 13"

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Die bok so twee weke trug geskiet in die Omitara omgewing 130km oos vanaf Windhoek.

http://i1247.photobucket.com/albums/gg625/rvanrooi/20120630_151427.jpg
Last edited by Ralph on Wed May 29, 2013 9:37 pm, edited 2 times in total.
Shoot more, shoot more often!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Carl »

Mooi sprinbok en koedoe, dis lekker vleis daardie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ralph se jag fotos

Post by theedge »

Baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: Ralph se jag fotos

Post by Johan22 »

More wat het daai bok geweeg

Groete
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Hi Johan22

Ongelukkig nie geweeg nie. Was nie nodig want ek het nie betaal daarvoor maar ek skat die gewig op 'n minimum van so 80kg uitgeslag.
Ek het die horings by die taksidermis in gegee om op 'n bord te laat sit. Ek het grooter gesien maar ek dink hierdie is ook mooi groot.

Groete
Ralph
Shoot more, shoot more often!
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Ek wil hier graag vi julle wys hoe ek my redelik goedkoop marlin 22-250 verander het in iets vir die oog. Die geweer het my N$5000 gekos en nou het ek hierie kolf by gesit vir 'n eksta N$ 1600.

http://i1247.photobucket.com/albums/gg625/rvanrooi/20120820_175102.jpg

Nog 'n foto van die marlin.
http://i1247.photobucket.com/albums/gg625/rvanrooi/20120820_175019.jpg
Last edited by Ralph on Sat Aug 03, 2013 12:31 pm, edited 3 times in total.
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Kalahari »

Baie netjies Ralph
Vertel bietjie meer, waar het jy die kolf gekoop, wie het werk gedoen en is die koste van die werk ook ingesluit by die N$1600? Ek wil dalk vorentoe my 223 ander kolf en knaldemper opsit. Zastava 223. Het nou nuwe loop gekry laasweek.
Ek moet nou eers kyk of die nuwe loop mooi gaan skiet.

Geniet die nuwe roer.
Kalahari
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Ek het die kolf direk vanaf Boyds bestel en dit alles het N$1600 gekos. Norbet van Safari Den hier in Windhoek het toe die geweer gpas en gepak vir nog N$750. Moet se die geweer het sommer 'n heel ander gevoel omdat die balans nou baie beter ook is.
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Kalahari »

Dankie Ralph

Waardeer jou terugvoer, ek sal maar die spaarding nog bietjie moet doen.
Lekker skiet, ek is verslaaf aan my tikka 22.250 met die moose K/D op.
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Kalahari

Vertel bietjie meer oor jou ladings en al die besonderhede daar rondom. Ek het begin met 50gr nosler koeels en wil nou oor gaan na 40gr gsc koeels.

Groete
Ralph
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Kalahari »

Ralph

Ek het die geweer so uit die winkel eers met Norma 53gr fabrieksammo geskiet om die doppe te kry. Dalk die duurder opsie gewees. Die het baie lekker geskiet.
Nou herlaai ek met S335 met lading van 33.5gr en Nosler 50gr varmint b/tips, spoed +- 3700fps en die akkuraatheid is vir my goed genoeg. Die winter 21 springbokke met breinskote geskiet op redelike Kalahari afstande. Twist is 1:14 so ek het nog nie met ander koeel gewigte probeer skiet nie, die Noslers werk lekker. Verder het ek nog nie om hulp aangeklop by Q/L manne nie en ook nie met TPL gespeel nie, weereens nog nie gevoel dit is nodig nie. O ja, CCI BR2 primers. TPL sal mos maar van geweer tot geweer bietjie verskil.
Hou maar op hoogte van wat met die GSC gebeur.

Groete
Kalahari
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Die jaar het vroeg begin vir my. Die naweek daar by Raven gaan jag en twee koedoe bulle geskiet. Hierdie groot bul se horings meet 133cm (52.4").

Image

http://i1247.photobucket.com/albums/gg6 ... 074750.jpg
Last edited by Ralph on Tue Feb 05, 2013 6:46 pm, edited 6 times in total.
Shoot more, shoot more often!
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: Ralph se jag fotos

Post by Ralph »

Ek naaste aan die kop met Raven en sy ouboet, Reggy.

http://i1247.photobucket.com/albums/gg625/rvanrooi/20130112_075619.jpg
Last edited by Ralph on Sat Aug 03, 2013 12:34 pm, edited 2 times in total.
Shoot more, shoot more often!
Post Reply