Danie Nortje
- Danie Nortje
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu May 17, 2012 8:26 pm
Danie Nortje
Goeie naand almal. My naam is Danie Nortje van Rooiberg Thabazimbi destrik. Lekker om op julle forum te kan wees. Dankie
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Danie Nortje
Welkom hier en lekker saam kuier.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Danie Nortje
Danie welkom hier, Thabazimbi is darm net hier om die hoek van ons af en ek jag inde Junie daar naby jou.
Geniet dit hier en moenie skaam wees om te vra of te help nie.
Peet
Geniet dit hier en moenie skaam wees om te vra of te help nie.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Danie Nortje
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu May 17, 2012 8:26 pm
Re: Danie Nortje
Baie dankie Peet. Geniet die jag. Ek gaan self bietjie skiet daar op Makopa volgende maand.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Danie Nortje
Hi en baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Danie Nortje
Hi there Danie
Welcome and enjoy the abundance of knowledge
Welcome and enjoy the abundance of knowledge
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Danie Nortje
Welkom Danie
Glo jy gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam
Groetnis
Marc
Glo jy gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Danie Nortje
Welkom Danie
Is bly om te sien hier is nog n paar manne wat die regte roetes die bos binnekom om hom darem eers te kom voorstel.
Geniet die forum uit volle bors
Groete
Dippies
Is bly om te sien hier is nog n paar manne wat die regte roetes die bos binnekom om hom darem eers te kom voorstel.
Geniet die forum uit volle bors
Groete
Dippies
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Danie Nortje
Selle Danie wat met die Mahindra ry?
Welkom mater!
Groete,
Eugene
Welkom mater!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Danie Nortje
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu May 17, 2012 8:26 pm
Re: Danie Nortje
Die einste. Ry lankal nie meer daai bakkie nie. Nou in Angola besig. Hoe gaan dit Gena?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Danie Nortje
Goed en jy ou maat?Danie Nortje wrote: Die einste. Ry lankal nie meer daai bakkie nie. Nou in Angola besig. Hoe gaan dit Gena?
Lekker om 'n mede Rooiberger hier te sien! Wat maak jy daar tussen die porregaanse?
Goed, beter, 6millimeter!
- Danie Nortje
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu May 17, 2012 8:26 pm
Re: Danie Nortje
Ek haal landmeine uit hier bo in Cabinda. Vlieg Dindag uit. Jy moet kom draai. Waar is jy nou?
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Danie Nortje
Welkom hier. Het jy al reg gekom met jou Mod 90 Musgrave se "twist rate" ?
W.S
W.S
Last edited by Wismit on Sun May 20, 2012 4:40 pm, edited 1 time in total.
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Danie Nortje
Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Danie Nortje
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu May 17, 2012 8:26 pm
Re: Danie Nortje
Dankie almal. Ja darm WiSmit. Alle inligting dui dat hy n 1:12 loop het. Sodra ek Woensdag by die huis land sal ek hom net bevestig met n skoonmaak stok.
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Danie Nortje
Hallo Danie
Baie Welkom
Groete
Ferdi
Baie Welkom
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Danie Nortje
Welkom Danie, interesante werk 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
