Flash hole
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Flash hole
Hoor die naweek manne vertel dat hulle flasholes boor met n 2.2mm boorpunt blykbaar is ontbranding dan beter en flasholes dan ook meer eenvormag as wat doppe uit die fabriek kom. Wat se die slim manne vir eenvormigheid weet ek mos is daar n tool maar om hulle groter te sny vir beter ontbranding.
Ek luister graag
Ek luister graag
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Flash hole
sjoe Blok, klink teoreties korrek. ek gebruik maar net die std tool wat soos n skroewedraaier lyk om binne skoon te maak. ek doen dit ook net een keer soos Wouter en dok ons daar op die plaas gewys het. buite maak ek skoon met die sonic cleaner
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Flash hole
James
Soos jy se dit klink korrek, maar hoekom dan 2.2mm en nie die gat groter maak wat dan nog meer ontbranding deurgee nie kom on se sommer 3mm. Die gat eenvormig kry kan ek verstaan of n boorpunt dit so effektief kan doen is my vraag dan en dan die groter gat vir beter ontbranding is die ander ding, vervaardigers sou tog die optimale grote op werk juis daarom dat flashole gate die spesifieke grotes is dan of nie. Wat se die slimmer manne waar ek dink dit dalk noemenswaardige voordeel kan inhou as dit wel sou sal seker by baie groter kalibers wees met n baie groter dop kapasiteit en dus kruit.
Ek weet nie, die manne se stelling was vir my n eerste.
Soos jy se dit klink korrek, maar hoekom dan 2.2mm en nie die gat groter maak wat dan nog meer ontbranding deurgee nie kom on se sommer 3mm. Die gat eenvormig kry kan ek verstaan of n boorpunt dit so effektief kan doen is my vraag dan en dan die groter gat vir beter ontbranding is die ander ding, vervaardigers sou tog die optimale grote op werk juis daarom dat flashole gate die spesifieke grotes is dan of nie. Wat se die slimmer manne waar ek dink dit dalk noemenswaardige voordeel kan inhou as dit wel sou sal seker by baie groter kalibers wees met n baie groter dop kapasiteit en dus kruit.
Ek weet nie, die manne se stelling was vir my n eerste.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Flash hole
Party senterslag gewere wat vir bankskiet gebruik word, gebruik kleingeweer slagdoppies om akkuraatheid te verbeter. Weet nie of 'n groter vlamgat beter akkuraatheid sal bevorder nie. Die vraag is ook of dit nie groter druk op die slagdop gaan uitoefen nie.
Partymaal is dit 'n geval van moenie peuter aan iets wat alreeds goed werk nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Flash hole
Is wat my ook laat wonder het, hoekom nou wil verander. Was net n snaakse stelling gewees en het my nogal laat wonder hoe reg dit is en of daar ander is wat dit ook toepas.tripodmvr wrote:
Partymaal is dit 'n geval van moenie peuter aan iets wat alreeds goed werk nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Zack Benade
Re: Flash hole
Hi
Ek het dit ook gedoen op 'n tyd maar doen dit nie meer nie.

Ek skiet die 6BR wat op 'n klein slagdop werk. Na ek baie opgelees het oor 1000y Bench dink ek nie dis meer nodig nie. Baie, Baie min 1000 Yard skuts werk aan hulle flash holes.
Hulle gebruik eerder goeie doppe soos Lapua en sorg dat jou dopvulling 100% of naby 100% is.
Ek kan nie sien dat dit enige Spoed of Akkuraatheid voordele kan inhou nie.
Groete
Zack

- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Flash hole
Hi Blok.
Ek moet se ek het na die eerste 3 skote van my doppe die flash holes begin boor meer sommer met n 3mm soos jy se.
En ek moet bieg my groepe het verbeter en op die oomblik boor ek nogsteeds al my doppe 3mm na elke 2 skoot wat ek met hulle geskiet het.
En die manne kan maar kom se dis te groot of dis nie reg nie. Wie sal sulke goed agterkom as jy dit nie self se vir hulle nie maar hulle net die goeie groepe wys of die biltong.
Groete
Dippies

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Flash hole
Die flashole debur tool het boortjie aan. Het hom nog nie gemmet nie. Maar as jy daai gat te groot maak gaan jou initiation presure spring.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Flash hole
Neels
Se gou vir my as jy se die druk gaan spring, ek neem aan dit sal wees agv kruit wat dan vinnager aan die brand kom. Sou dit dan n positiewe of negatiewe uitwerking he of sou dit maar afhang van kaliber tot kaliber.
Kom ons se n 308 se dop kapasiteit is gevul met n saamgeperste lading maar daar is geen druk. Sou mens dan nie dit moontlik dan kon gebruik om se maar n volgende node spoed te kan slaan nie.
Ek wonder maar net jy weet mos sal dit nie gaan probeer nie, vir sulke snaakse dinge aanvang is my kennis te min
Se gou vir my as jy se die druk gaan spring, ek neem aan dit sal wees agv kruit wat dan vinnager aan die brand kom. Sou dit dan n positiewe of negatiewe uitwerking he of sou dit maar afhang van kaliber tot kaliber.
Kom ons se n 308 se dop kapasiteit is gevul met n saamgeperste lading maar daar is geen druk. Sou mens dan nie dit moontlik dan kon gebruik om se maar n volgende node spoed te kan slaan nie.
Ek wonder maar net jy weet mos sal dit nie gaan probeer nie, vir sulke snaakse dinge aanvang is my kennis te min
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Flash hole
Dok
Net 'n vraag uit my beperkte wysheid, as jy "flash hole" groter boor gaan hy dan nie onnodige druk op jou slagdoppie wys nie en is dit dan goed vir jou wapen.
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Flash hole
Skuus, sommer so op die topic, is dit nodig om aan jou flasholes yte werk, en watter tool is die beste?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Flash hole
Ja, asook jou primer pockets. Dit word slegs eenkeer gedoen, dan nie weer nie.DWB wrote: is dit nodig om aan jou flasholes yte werk, en watter tool is die beste?
Primer pocket uniformer, om al jou primer pockets op dieselfde diepte en haaksheid te sny:

Flash hole deburring tool:

Goed, beter, 6millimeter!
-
Zack Benade
Re: Flash hole
Aan Almal
Watter voordeel of voordele hou 'n groter flashole in?
Groete
Zack
Watter voordeel of voordele hou 'n groter flashole in?
Groete
Zack
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Flash hole
Logika se vir my dat jy met n groter flash hole meer druk op jy primer gan uit oefen.Kan verkeerd wees...
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Flash hole
Hier word dit op ander sites ook bespreek
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... hole-test/
http://www.thehighroad.org/archive/inde ... 62768.html
http://www.assra.com/cgi-bin/yabb/YaBB. ... 1328569036
http://www.shootersforum.com/handloadin ... ement.html
http://yarchive.net/gun/ammo/flash_hole.html

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Flash hole
Net vir interessantheid. Hierdie man het 35% beter groeperings gekry met flashole deburring+neck sizing. http://www.chuckhawks.com/neck_vs_full_resizing.htm
Ek sal my nie uitlaat oor die uitboor nie.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Flash hole
Carel
Geweet daar is n verskil in neck size en goeie dop voorbereiding maar nie gedink 30%+ nie.
Flip
Dankie ek is nou sommer baie slimmer. Wil my voorkom baie het die gebruik maar doen dit slegs dan vir eenvormigheid met n boor ipv met deburring tool.
Nou nog steeds my vorage vraag van node spoed.