Andy Ross deur anti-jagters geteiken

Post Reply
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Andy Ross deur anti-jagters geteiken

Post by Boogjagter »

Dagse Almal

Sien nou-net hierdie op facebook. Die hele wereld se anti-jag groepe lyk my het op die man se Facebook blad toegeslaan. Andy probeer om die groot vyf in een seisoen met die boog te jag. Die slegseery van die anti's laat my altyd wonder of hulle dan nou regtig so superior kan wees soos hulle beweer, as hulle sulke swak maniere het...

Hier is 'n skakel nie die man se blad as iemand sou belangstael om te kyk.

http://www.facebook.com/#!/pages/Andy-R ... 1329406096
Post Reply