Suksesvolste .303 punt
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Suksesvolste .303 punt
Die .303 militere lope was gebou ek dink vir die 174gr punt na die ou 215gr swartkruit rondtes uitgeskakel was. Wat ek wil weet van die ouens met die .303's oor die algemeen wat is die beste gewig punt as dit kom by akkuraatheid vir die .303? Wat vind julle oor die algemeen het die beste groepeer in die meerderheid .303's?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Suksesvolste .303 punt
Ek het jare lank voor ek oorgeslaan het na die 130gr impala koele 174 gr Hornady interlock SP gebruik REM dop CCI 200 primers 39.5 gr S335 en teen daardie spoed van ongeveer 2400 fps het die koele nooit probleme gegee nie en doodgemaak vanaf rooiribok tot koedoe bulle.
'n Ruk ook die 180gr remington core lockt ook gebruik geen probleme ook.
Ek dink die 303 is nie moeilik as dit met koele kom nie wnat die spoed wat hy handaf met die swaarder koeels pla nie.
Wat wel pla is akkuraatheid.

Last edited by Frederik on Fri May 18, 2012 8:51 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: Suksesvolste .303 punt
In die vroeg 80's het ek Norma, Speer, Sierra en Sako 180 grns gebruik, Hornady 174 grns en Norma 150grns, hulle het almal mooi gewerk, vir jag het ek Norma en Remington 215grns gebruik, hulle het almal mooi gewerk in my P14, vandat ek hom Epps gemaak het gebruik ek net 215 Remingtons en 174 Hornadys, My 215 Rem is nou op die laaste 20, die 180 Highlands het ook mooi gewerk. Lyk my die 303 met sy 1:10 twist hou van alles van 150 tot 215 grn punte. het selfs 220 .30 Hornadys gebruik en dit het ook mooi gewerk!
223
303Epps
404Jeff
450 straight
303Epps
404Jeff
450 straight
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Suksesvolste .303 punt
Wat van die 150gr interlock's? Hoe is hulle akkuraatheid? Ek wil miskien hulle gaan koop vandag.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Suksesvolste .303 punt
303
Vir een of ander rede sukkel ek met die 150 gr hornadys. MAAR die 150 gr pmp's werk weer bitter lekker uit my gun uit!
Skiet hulle teen so +- 2500vt/s al n paar bosvarke en vlakvarke getroef met die kombinasie!

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: Suksesvolste .303 punt
*303* Op die oomblik skiet ek die 150grn interlocks in my Epps 2900fps dit is my skyfskiet lading op die baan gee onder 1 dm groep op 200 meter.
223
303Epps
404Jeff
450 straight
303Epps
404Jeff
450 straight
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Suksesvolste .303 punt
So met daardie akkuraatheid neem ek aan hulle het goeie konstante gewig en size.
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: Suksesvolste .303 punt
Vir my werk die 150's op die baan, maar ek jag net met die 215's en 174 hornadys, het 140 Rem 180 corelocks gekry wil hulle ook try. Ek jag bosveld en spoed is nie so belangrik, maar as ek vlakte toe moet gaan sal ek die 180 Highlanders gebruik, uit my Epps kry ek so 2800fps en lekker plat trajek.
223
303Epps
404Jeff
450 straight
303Epps
404Jeff
450 straight
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Suksesvolste .303 punt
Myne is nou ongelukkig nie epps nie alhoewel dit amper so lyk as ek na die gevuurde doppie se skouers kyk. Ek soek darem n bietjie platter trajek so dis hoekom ek die 150gr oorweeg. Dis maar net n begin en sal ook maar meer teiken skiet as jag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Suksesvolste .303 punt
As ek jou mag aanrai bly by swaarder punt die trajek verskil tussen 174gr en 150gr is so klein tot op 250 meter dat dit nie regtig saak maak nie. Die swaarder koel sal ook minder vleis mors op kort afstande.
As jy regtig plat wil skiet met die 303 moet jy oorgaan na Monos GS Custom of Impalas.
As jy regtig plat wil skiet met die 303 moet jy oorgaan na Monos GS Custom of Impalas.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: Suksesvolste .303 punt
Hi ek skiet 174 PMP punte met PMP doppies en primers.
Het die bruin pakkie ammo se lading gedupliseer en gebruik dit al geruim tyd.
NB! Ek kies altyd my skote en soos my skoonpa se "one shot, one kudu".
Baie akkuraat en gelukkig daarmee.
Het die bruin pakkie ammo se lading gedupliseer en gebruik dit al geruim tyd.
NB! Ek kies altyd my skote en soos my skoonpa se "one shot, one kudu".
Baie akkuraat en gelukkig daarmee.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Suksesvolste .303 punt
So kan ek maar n blikkie S341 koop vir 150-174gr punte?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Suksesvolste .303 punt
My pa se 303 het baie goed geskiet met 174 grein solids en loodpunte, wou 'n slag 150 grain try, maak nie saak watter maak nie dit het die hele wereld raakgeskiet behalwe die kol, het toe maar gebly by 174 grein.
-
404Jeff
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Re: Suksesvolste .303 punt
Manne mens moet net onderskei tussen die Lee Enfields met 2 stuk kolf en P 14 wat tipe Mauser is, die Lee Enfields is baie wispelteurig, en mens moet maar mooi speel om sy dieet te kry, die P14 is meer vergewend!
223
303Epps
404Jeff
450 straight
303Epps
404Jeff
450 straight
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Suksesvolste .303 punt
180gr Winchester power points is sy beste akuraatheid sover
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Suksesvolste .303 punt
My .303 het my gryshare gegee en laat swets soos 'n matroos om daai vraag te probeer antwoord!!!! Ek het seker al 8 verskillende punte in hom probeer, elk met S335 en S355 en party met S341...... en helaas..... die beste groepering kry ek tans met 174 (FMJ) - army punte wat ek getrek en weer gelaai het.
Ek het op 'n stadium fantastiese groepe gekry met Impala punte (ek dink dit was 130gr - 21mm groep), maar 'n week of wat later wou daai .303 skielik niks meer van hulle weet nie en het weer 50mm + groepe geskiet met dieselfde komponente. Het ook tydelik goed gevaar met 180gr Rhino's, maar net vir 2 outings, die derde keer 'n paar weke later toe lyk dit skielik of daai geweertjie nog nooit met daai kombinasie in sy lewe geskiet het nie. Wispelturig soos 'n vrou met PMS s? ek vir jou!!!!

.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Suksesvolste .303 punt
Dagse,Pieter Vorster wrote: My .303 het my gryshare gegee en laat swets soos 'n matroos om daai vraag te probeer antwoord!!!! Ek het seker al 8 verskillende punte in hom probeer, elk met S335 en S355 en party met S341...... en helaas..... die beste groepering kry ek tans met 174 (FMJ) - army punte wat ek getrek en weer gelaai het.
Ek het op 'n stadium fantastiese groepe gekry met Impala punte (ek dink dit was 130gr - 21mm groep), maar 'n week of wat later wou daai .303 skielik niks meer van hulle weet nie en het weer 50mm + groepe geskiet met dieselfde komponente. Het ook tydelik goed gevaar met 180gr Rhino's, maar net vir 2 outings, die derde keer 'n paar weke later toe lyk dit skielik of daai geweertjie nog nooit met daai kombinasie in sy lewe geskiet het nie. Wispelturig soos 'n vrou met PMS s? ek vir jou!!!!
Is jou geweer se scope nie dalk op die koffie nie? maak nie sin nie...
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Suksesvolste .303 punt
Hallo Petrie,
Het ook so gedink, en het toe die teleskoop vervang- geen verskil. Eendag skiet hy soos 'n koning, anderdag (met dieselfde batch herlaaide patrone) die vlak vol. Hy is al geglasbed en daarna weer smid toe om te kyk of alles reg en vas is, maar kry geen fout. Het al gedink die kroon is beskadig of daar is 'n kraak in die kolf, maar niks.
Dit was ook nie net by een batch herlaaide patrone nie, maar 'n paar verskillendes, so dit kan nie die kruit/primers of my herlaai metode wees nie. Die verskille is ook so drasties, dat dit nie elke keer die skut se fout kon wees nie.
Eks nou besig om die thread te hi-jack- Sorry
. miskien sal ek dit in 'n nuwe thread opsit met fotos van die teikens.
Het ook so gedink, en het toe die teleskoop vervang- geen verskil. Eendag skiet hy soos 'n koning, anderdag (met dieselfde batch herlaaide patrone) die vlak vol. Hy is al geglasbed en daarna weer smid toe om te kyk of alles reg en vas is, maar kry geen fout. Het al gedink die kroon is beskadig of daar is 'n kraak in die kolf, maar niks.
Dit was ook nie net by een batch herlaaide patrone nie, maar 'n paar verskillendes, so dit kan nie die kruit/primers of my herlaai metode wees nie. Die verskille is ook so drasties, dat dit nie elke keer die skut se fout kon wees nie.
Eks nou besig om die thread te hi-jack- Sorry
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Suksesvolste .303 punt
Ek het sy storie in 'n nuwe thread begin, met paar foto's van die teikens by.Petrie303 wrote:Dagse,Pieter Vorster wrote: My .303 het my gryshare gegee en laat swets soos 'n matroos om daai vraag te probeer antwoord!!!! Ek het seker al 8 verskillende punte in hom probeer, elk met S335 en S355 en party met S341...... en helaas..... die beste groepering kry ek tans met 174 (FMJ) - army punte wat ek getrek en weer gelaai het.
Ek het op 'n stadium fantastiese groepe gekry met Impala punte (ek dink dit was 130gr - 21mm groep), maar 'n week of wat later wou daai .303 skielik niks meer van hulle weet nie en het weer 50mm + groepe geskiet met dieselfde komponente. Het ook tydelik goed gevaar met 180gr Rhino's, maar net vir 2 outings, die derde keer 'n paar weke later toe lyk dit skielik of daai geweertjie nog nooit met daai kombinasie in sy lewe geskiet het nie. Wispelturig soos 'n vrou met PMS s? ek vir jou!!!!
Is jou geweer se scope nie dalk op die koffie nie? maak nie sin nie...
http://jaracal.com/index.php/topic,11318.0.html
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- saimportsuplies
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm
Re: Suksesvolste .303 punt
150 gr interlock hornady... 40.7gr s335 4mm van groewe so 2650fps skiet so 3.5 duim op 300meter
hoop dit help
die grootste probleem met groepe was nie die punte ens nie maar die sneller.
verander sommer net na thor se sneller vir so R700 en jou geweer verander so dat jy nie sal glo
net my 2c
francois

Hugo Vermaak
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:49 am
Re: Suksesvolste .303 punt
Ek het n nommer 2 merk 4 en hy skiet 150/174 baie mooi . Impalas 130 gr teen 2700 vt / sek is natuurlik sy kos, blesbokke op 200m moet lig loop.Ek dink die grootste sondebok is die swaar snellers maar as mens dit eers gewoond is of daaraan gewerk het is dit n lekker geweer.