Herlaai stel vir beginners-8x57JS en .375H&H kalibers
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Herlaai stel vir beginners-8x57JS en .375H&H kalibers
Ek moet binnekort begin laai...om die beste lading vir my Mauser 8x57JS te kry sal ek moet laai en lading ontwikkelings doen....ek is tans besig om `n .375H&H te bou en sal ook moet laai.en lading ontwikkeling moet doen..ek weet dat die aankoop van laai komponente baie verkeerde aankoop uitstappies kan insluit....ek sal enige raad waardeer wat my kan help om die slaggate te vermy....ek hoor graag van julle wat al lank laai...julle moes ook die pad stap....

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai stel vir beginners-8x57JS en .375H&H kalibers
Gert, hier is paar post oor herlaai stelle vir beginners en wat regtig nodig is as 'n beginner.
Ek sal wel maar net weer die volgende aanhaal. Koop die beste wat jy kan bekostig. (As dit nou 'n Rooi Lee stel is dan is dit so hy sal ook Patrone laai soos die groen stelle) Maar die kanse dat jy later in elk geval so groen (RCBS of Redding) stel gaan koop as 'n "upgrade" is so te se 100%.
Dan baie belangrik soos Wouter nou die dag erens gese het. Koop 'n Goeie Kronograaf. Dit is van onskatbare waarde wanneer dit by veilige lading ontwikkeling kom.
Mooiloop
JP

-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Herlaai stel vir beginners-8x57JS en .375H&H kalibers
Hi Gert
Ek kan nie regtig raad gee op herlaai toerusting nie, maar wel oor 8x57JS ladings. Laat weet maar as ek kan help.