Goeie dag kerels
Ek wonder of enige van julle dalk voorstelle het oor dvds wat oor die leefwyse van jakkalse handel. spesifiek die swart rug van ons. Enige dokumentere dvds? Ek weet nie of daar al dokumentere geskiet is oor die jakkies nie.
Ek hoor graag van julle.
Benman
Jakkals dvd
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Jakkals dvd
Skiet raak en praat die waarheid...
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals dvd
Benna
Jy's nou op dun ys, vra ma vi JB.
Mooi loop
Francois
Jy's nou op dun ys, vra ma vi JB.
Mooi loop
Francois
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals dvd
Benna
Lees hierdie hele post en jy sal sien wat ek bedoel..........

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=3

Ek sien... julle manne het al koppe gestamp!
Ek wil maar net in die kop van die jakkies kom, daar was nou regtig geen bybedoelings nie. Ek wil nie copy nie. Ek wil meer leer. Ek koop al my materiaal wat ek nodig het. Ek verstaan die vristrasie met
"Fakes"
Jammer as ek sere oopgekrap het!
Groete
Benman
Ek wil maar net in die kop van die jakkies kom, daar was nou regtig geen bybedoelings nie. Ek wil nie copy nie. Ek wil meer leer. Ek koop al my materiaal wat ek nodig het. Ek verstaan die vristrasie met
"Fakes"
Jammer as ek sere oopgekrap het!
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals dvd
Benna
Nee wat, glad nie so ernstig gewees nie, ons het dit gou uitgesort....
Wat Caller eintlik wou se, daar is GEEN dokumentere beeld materiaal oor jakkalse beskikbaar wat die moeite werd is om te gebruik nie, alles ma so aanmekaargesit om die storie volgens die producers te vertel. Hulle kon wel van die klanke op die klankbaan ghebruik, as ek so tussen die lyne lees.
As jy die forums vir n tyd lank lees sal jy agterkom, dat hoe meer jy dink jy weet, hoe meer kom jy agter hoe min weet jy eintlik........
Kort en die lank, daar is GEEN ander manier as ma net tyd in die veld te spandeer en so veel as moontlik ondervinding op te doen nie..........."...an ounce of experience is worth a ton of theory...."
Mooi loop
Francois
PS Jy moenie jou van stryk laat bring deur party manne hier nie, ons is ma almal mak mense.........Party se velle is net so bietjie dik...

-
Ambessa
Re: Jakkals dvd
Hallo Francois Marais
Ambessa
Dit is nou baie mooi gestel.Francois Marais wrote:...moenie jou van stryk laat bring deur party manne hier nie, ons is ma almal mak mense...
Ambessa
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Jakkals dvd
Francois
Baie dankie vir die raad. Ek moet se ek geniet ook die "eie ervaring" in die veld, ek sal dit vir niks ruil nie. Ek moet se ek geniet dit om by die ervare manne te leer soos jou self en ander manne. Ek gan verseker die forum gebruik om meer te leer en eie ervaringe te deel , dik velle of te not...
Ek lees en leer graag van julle.
Groete Benman
Baie dankie vir die raad. Ek moet se ek geniet ook die "eie ervaring" in die veld, ek sal dit vir niks ruil nie. Ek moet se ek geniet dit om by die ervare manne te leer soos jou self en ander manne. Ek gan verseker die forum gebruik om meer te leer en eie ervaringe te deel , dik velle of te not...
Ek lees en leer graag van julle.
Groete Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals dvd
Benna
Mooi loop
Francois
Mooi man, dis die gees........Ek gan verseker die forum gebruik om meer te leer en eie ervaringe te deel , dik velle of te not...
Mooi loop
Francois