

Het haar op n oes so drie weke terug naby Mariental geskiet, maar ons was meer agter die manne aan.......

Mooi loop
Francois













....ek het dit nie eers opgelet nie....die wit-V, nog nooit by 'n koei gesien....




SkerpFreek wrote: Daai koei toon tekens van abnormale testosteroon vlakke amper soos sekere goue medalje houers in ons nasionale dames atletiek span. Miskien mis ek die punt heeltemal, die kenners moet maar reg help as ek ondiplomatiese gedagtes deel.








