QL vir 30-06
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
QL vir 30-06
Ek soek asb hulp met lading vir bogenoemde punte.
Geweer: Brno
Twist: 1:10
Loop lengte: 24"
TPL: 84mm
Doppe: Tans Federal once fired aangesien ek nuwe herlaaier is
Primer: CCI 200
Ek het met Hornady SST 180gr 50gr S365 gelaai, en absoluut wonderlike groepe gekry teen spoed van 2480f/sec. Egter vandag toets lopie gedoen met IB's en nie so lekker gewees nie.
Byvoorbaat dank
Pierre

Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Apr 26, 2012 5:46 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 30-06
Drukvlakke is nog laag en kan die onakkuraatheid verklaar. Probeer 52,6 vir 'n spoed van 2635vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Dankie. Sal kyk wat gebeur. Lyk die TPL aanvaarbaar?
Ek het ook n foto van n kruit neerslag op die nek van die dop vandat ek met die herlaaide patrone geskiet het. Kan ek dit vir jou email en sal jy kyk of jy weet wat dit kan veroorsaak?

Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Apr 19, 2012 3:28 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 30-06
Die kruitneerslag word deur die lae druk veroorsaak - die nek se?l nie behoorlik nie. Die ho?r ladings behoort dit te verminder. Dit is geensins gevaarlik nie en gebeur teen 'n laer druk.
Die maks lengte is 84,84 vir 30-06 so met 84mm is jy 1,5mm van die lande af en dit is 'n goeie begin afstand. Skiet nou met ladings van 52, 52,6, 53 drie skote elk om te sien of jy die spoed verkry. Pas aan om te sien wat vir jou geweer werrk. Met jou nuwe gegewens kan ons verfyn om die beste lading te kry.
Die maks lengte is 84,84 vir 30-06 so met 84mm is jy 1,5mm van die lande af en dit is 'n goeie begin afstand. Skiet nou met ladings van 52, 52,6, 53 drie skote elk om te sien of jy die spoed verkry. Pas aan om te sien wat vir jou geweer werrk. Met jou nuwe gegewens kan ons verfyn om die beste lading te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Dankie. Waardeer jou moeite. Ek sal terugvoer gee sodra ek kan.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Oom Tripod. Ek het vanoggend met die drie ladings gaan skiet soos voorgestel, en kon steeds geen vorm van groepering gekry nie. Die tekens van lae druk sit ook steeds op die doppe soos voorheen.
Moet ek nog opgaan met my ladings in stappies van ,5gr elke keer, en indien wel, wat is die maksimum lading wat ek hier kan laai?
Weereens, dankie vir die hulp.
Moet ek nog opgaan met my ladings in stappies van ,5gr elke keer, en indien wel, wat is die maksimum lading wat ek hier kan laai?
Weereens, dankie vir die hulp.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 30-06
Jy s? die groepe is swak. Gee asb meer inligting d.w.s. grootte en spoedvlakke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Ek heg hier fotos aan van die drie ladings se groepe. Ek het mooi seker gemaak die loop is afgekoel tussen elke skoot met die verskillende ladings. Ek het eers slegs drie skote met elke lading geskiet, en toe die almal klaar is, een skoot weer met elke verskillende lading.
Die heel onderste skoot van die 52,6gr groep was die eerste skoot vir die dag, dus was die loop baie koud ens.
Ek het ongelukkig nie die spoed kon meet nie.
[img width=560 height=420]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... M/52gr.jpg[/img]
52gr
[img width=360 height=480]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... /526gr.jpg[/img]
52,6gr
[img width=560 height=420]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... M/53gr.jpg[/img]
53gr

Last edited by BRNO (Pierre) on Mon Apr 23, 2012 2:06 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Ek het twee weke terug met dieselfde geweer en teleskoop die drie skoot groepering geskiet, en daarna weer drie keer reg gekry. Hierdie was egter 50gr S365 met die 180gr Hornady sst punt, in n pmp dop gelaai.
[img width=560 height=420]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... PMPdop.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... PMPdop.jpg[/img]
Veiligheid eerste manne!
-
Johann de Bruyn
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun May 13, 2012 10:39 pm
Re: QL vir 30-06
Kan iemand my asseblief uithelp met 'n lading vir my Husqvarna 30-06? Die looplengte 24 duim, groefdraai 1 in 10 en maks TPL na die groewe 83.5 mm. Ek gebruik Frontier doppe (van Hornady patrone wat ek voorheen gekoop het) met 'n gemiddelde volume van 71.3 grein water. Kruit is S365 lot nr 066 en koeels is 180 gr Hornady Interlocks lot nr 2110495. Ek gebruik Winchester LR slagdoppe.
Ek is op soek na 'n lading vir die jag van koedoe, gemsbok, ens (soms ook springbokke) tot 300 meter.
By voorbaat dankie!
Ek is op soek na 'n lading vir die jag van koedoe, gemsbok, ens (soms ook springbokke) tot 300 meter.
By voorbaat dankie!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Ek is seker Wouter of een van die ander manne met die programme sal binne kort vir jou n aanduiding kan gee. Wat ek wil aanbeveel is dat jy nie die Interlocks gebruik op groot wild soos bo genoem nie, die onderwerp is ookal op ander drade bespreek, aangesien hulle nie geskik is vir die tipe van groot wil nie. Gebruik liewers die Interbond, wat baie beter sal presteer op die tipe van wild wat jy hierbo noem.
Veiligheid eerste manne!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: QL vir 30-06
Hallo Johan
Wat Pierre se is baie waar en moet asb ag opgeslaan word. Die Interlock is n swak konstrusie koeel wat jou lelik in die steek kan laat as groterige bene gevang word en erge vleisskade veroorsaak waar inpaksnelhede hoog is. Die Interbond sal verseker baie beter resultate lewer en die koeels breek ook nie die bank nie. n Mono koeel is natuurlik die ultemate en Hornady se GMX doen uitstekend. Met monos kan jy ligter gaan in gewig en 150-165gr gaan baie goed doen in jou geweer. 180gr monos kan ook nog steeds met groot sukses aangewend word veral op die groter diere. Hier sal jou keuse eerder in die Barnes TSX of Frontier se Spartan wees.
Jy kan die Interlocks gebruik vir oefen en die Interbonds vir jagwerk as jy wil, maar neem kennis dat SST en Intebonds n meer idiale vennootskap is. Ek het nog nie te doen gekry met Lott66 nie so gaan vir jou vra om die volgende lading te skiet en die spoed deur te gee sodat ons kan kalibreer.
Maak jou TPL 82.8mm en laai 52gr agter die koeel en meet die snelhede ten minste 5m weg van die geweer op n wolklose dag verkieslik met die son reg bokant die Chrony. Skiet so drie skote asb.
Laat weet maar wat jou besluit oor die koeel keuse is en dan vat ons dit van daar.
Groetnis
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Sun May 20, 2012 4:49 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Johann de Bruyn
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun May 13, 2012 10:39 pm
Re: QL vir 30-06
Pierre en Wouter,
Baie dankie vir die raad. Ek sal beslis die Hornady GMX gebruik - my Interlocks is amper op en ek het juis gisteraand al die goeie verslae oor die GMX op die forum gelees.
Wouter ek gaan jou resep volg (met Interlocks) maar sal dit eers Saterdag kan skiet. Ek hoop net die Kaapse weer speel saam - op die stadium lyk dit darem so.
Ek waardeer julle terugvoering - nogmaals dankie.

- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: QL vir 30-06
Naand almal
Ek wil graag my 220gr lading bietjie verfyn. Tans, sien hy so daarna uit:
220gr Hordany Interlock
PMP once fire doppe
S361 - 49.4gr (Beginlading volgens die boekie)
Gem. spoed - 2,058 vps
Primer - CCI Large Rifle
TPL - 81.31mm
Geweer: Musgrave M90 30-06, 1:10 twist
Kyk, ek weet daai rondeneuse is nie bekende vir hulle akkuraatheid nie, maar sal dit help as ek die spoed so bietjie opdraai? Hierdie is my "close combat" lading en gaan MAKS 100m met hulle wil skiet.
Julle insette sal waardeer word.
Dankie
Johan

.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Johann de Bruyn
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun May 13, 2012 10:39 pm
Re: QL vir 30-06
Wouter,
Ek het 5 x 180 gr Hornady Interlock SP volgens jou resep gelaai in nekgevormde Frontier doppe met Winchester LR ontstekers. Die son is maar skaam hier by ons dus het ek by Rheinmetall Denel in Firgrove gaan skiet. Hulle lesings is soos volg:
S365 TPL Spoed
(grein) (mm) (vt/sek)
52.0 82.87 2448
52.0 82.72 2454
52.0 82.72 2480
52.0 82.79 2457
52.0 82.89 2441
Ek het die ladings baie versigtig afgeweeg om seker te maak almal is dieselfde. Alhoewel ek die dophouer en my RCBS seater die vooraf mooi skoongemaak het kon ek nie die TPL (gemeet met elektroniese vernier) almal presies dieselfde kry nie.
Ek weet dit gaan nie nou oor groepering nie maar vir wat dit werd is was dit redelik (ek wou 'n foto van die teiken oplaai maar ek kry dit nie reg nie). Op 100m het vier skote in 'n blok 25 mm hoog en 35 mm wyd geval. Maar die derde skoot (2480 vt/sek) het 40 mm na regs uitgegaan maar nog steeds binne die 25 mm hoogte.
Wat koe?ls betref is ek heeltemal oop vir oortuiging. Ek jag so min dat die prys van die koe?l nie saak maak nie. Die monos klink reg vir my, maar ek sal natuurlik met 'n goedkoper koe?l wil teiken skiet. Ek probeer om goeie skootplasing toe te pas ten einde vleisskade te beperk, maar 'n bietjie skade is vir my aanvaarbaar.
My eerste prioriteit is om 'n kombinasie te vind wat onder verskillende omstandighede met sukses op springbok, koedoe en gemsbok gebruik kan word. Maar as daar nie so 'n "one size fits all" oplossing is nie dan een vir die kleiner bokke en 'n ander vir die grotes.
Groete

Last edited by Johann de Bruyn on Sat May 19, 2012 3:19 pm, edited 1 time in total.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: QL vir 30-06
Hallo Johann
Kom ons doen hierdie ding nou reg. Kom ons se jy gaan vir n koeel soos Barnes TSX is jou hoogste nodespoed 2770ft/sek. Dopfulling is guitstekend en druk is maar op 52 500psi wat niks is nie. Hierdie is net n voorbeeld van n kombinasie maar een wat volgens my baie goed sal werk vir jou aplikasie. n Mens kan weer ligter gaan(165gr) wat nog steeds goed sal werk op die groter diere maar dan nou weer jou trajek sal platter maak. Dit sal natuurlik baie mooi werk op die springbokke. Met eersgenoemde lading(180gr) sal ek geen probleem he om groot diere op 300 te skiet nie want die trajek van die koeel is heel aanvaarbaar en ek hou van die hoer momentum van die kombinasie veral op eland en dies meer. Gaan kyk nou wat se koeels jy in die hande kan kry en dan vat ons dit van daar.
Barnes TSX is my eerste keuse maar die ander mono's sal nog steeds heel aanvaarbare resultate gee. So terloops wat is die produkkode van die Interlocks?
Groetnis
Wouter
Kom ons doen hierdie ding nou reg. Kom ons se jy gaan vir n koeel soos Barnes TSX is jou hoogste nodespoed 2770ft/sek. Dopfulling is guitstekend en druk is maar op 52 500psi wat niks is nie. Hierdie is net n voorbeeld van n kombinasie maar een wat volgens my baie goed sal werk vir jou aplikasie. n Mens kan weer ligter gaan(165gr) wat nog steeds goed sal werk op die groter diere maar dan nou weer jou trajek sal platter maak. Dit sal natuurlik baie mooi werk op die springbokke. Met eersgenoemde lading(180gr) sal ek geen probleem he om groot diere op 300 te skiet nie want die trajek van die koeel is heel aanvaarbaar en ek hou van die hoer momentum van die kombinasie veral op eland en dies meer. Gaan kyk nou wat se koeels jy in die hande kan kry en dan vat ons dit van daar.
Barnes TSX is my eerste keuse maar die ander mono's sal nog steeds heel aanvaarbare resultate gee. So terloops wat is die produkkode van die Interlocks?
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 30-06
S361
2450 vps
Sal aanbeveel dat jy met Magnum Primers laai en dan by 52gr begin - gaan op in 1 grein inkremente. Hierdie wys as die hoogste node en is naby max druk so wees versigtig en kyk na druktekens. Die spoed is bereken vir 'n 24 duim loop.
2450 vps
Sal aanbeveel dat jy met Magnum Primers laai en dan by 52gr begin - gaan op in 1 grein inkremente. Hierdie wys as die hoogste node en is naby max druk so wees versigtig en kyk na druktekens. Die spoed is bereken vir 'n 24 duim loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
-
Johann de Bruyn
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun May 13, 2012 10:39 pm
Re: QL vir 30-06
Naand Wouter,
Die Barnes TSX is uit voorraad en ek weet nie wanneer dit weer beskikbaar sal wees nie. Henk by S&O het my aangeraai om 165 grein Nosler Accubond & Nosler Ballistic Tip kombinasie te probeer.
Die plakker op die Interlocks se boksie lees Lot# 2110495 en onder dit 3070.
Groete
Die Barnes TSX is uit voorraad en ek weet nie wanneer dit weer beskikbaar sal wees nie. Henk by S&O het my aangeraai om 165 grein Nosler Accubond & Nosler Ballistic Tip kombinasie te probeer.
Die plakker op die Interlocks se boksie lees Lot# 2110495 en onder dit 3070.
Groete
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Het S&O voorraad van die Nossler Accubond, en wat het dit gekos?
Veiligheid eerste manne!
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: QL vir 30-06
Het so 2 weke trug R320.00 per 50 betaal
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: QL vir 30-06
Hulle het voorraad 165gr R370.00 / 50 en 150gr teen R390.00 / 50Pierre - BRNO .06 wrote: Het S&O voorraad van die Nossler Accubond, en wat het dit gekos?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Dankie, het gaan kry vanoggend. By huntex het dit R 390.00 vir 50 165's gekos.
Veiligheid eerste manne!