.22 lisensie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
.22 lisensie
Naand maats, ek nou onlangs 'n brno .22 model 1 bekom en gekoop sonder om eers te sien ....(goeie kondisie ens hoor ek en prys was baie billik)...ken iemand die geweer??enige kommentaar oor die geweer??
Hy wag nou in Kaap dat ek hom moet kom haal maar ek moet gou weer liksens doen...ek verneem .22 liksens is glo moeilik om te kry want hulle dink mos jys 'n sniper of skerpskutter moordenaar of so iets...
Het iemand dalk 'n pragtige bewoorde motiveringsbrief om hulle vir jou te laat positiewe terugvoer lewer??of as daar dalk 'n link is na so 'n motiveringsbrief, sal ek dit waardeer.
GROETE
COBUS

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: .22 lisensie
the greatest 22 ever made 
i've got one for 19 years now and will die with it .
i've got one for 19 years now and will die with it .
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: .22 lisensie
Ek het onlangs 3 uit boedels gekry wat ek toe ver pels ge gee het.Maak net sy loop goed skoon,die ou mense het net geskiet en nie skoon gemaak nie.Is van die akuraatste wat jy ooit sal kry.Sit n scope op met 50meter paralaks.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: .22 lisensie
Ek stem saam, beste .22 wat ooit gemaak is. Verruil myne ook vir niks in die w?reld nie.
Behoort jy aan een of ander jagters organisasie bv SA JAGTERS ens? Het jy toegewyde jagters status?
Dit gaan jou aansoek net soveel makliker maak.
Behoort jy aan een of ander jagters organisasie bv SA JAGTERS ens? Het jy toegewyde jagters status?
Dit gaan jou aansoek net soveel makliker maak.
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: .22 lisensie
More Cobb
Sien epos gestuur met motivering wat ek gestuur het. Het egter nog nie loksens gekry nie maar behoort binne week te weet
Hoop dit help...
Groete
M
Sien epos gestuur met motivering wat ek gestuur het. Het egter nog nie loksens gekry nie maar behoort binne week te weet
Hoop dit help...
Groete
M
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: .22 lisensie
Thanx MJK, ek het gekry.
Wismit..jy vra, "Behoort jy aan een of ander jagters organisasie bv SA JAGTERS ens? Het jy toegewyde jagters status?"
Nee ongelukkig nie.
Wismit..jy vra, "Behoort jy aan een of ander jagters organisasie bv SA JAGTERS ens? Het jy toegewyde jagters status?"
Nee ongelukkig nie.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: .22 lisensie
Cobb
Ek het die liksens gekry en die .22 staan in my kluis!
Dink die feit dat aan organisasies behoort het het gehelp. Hoop jy kom reg!
Ek het die liksens gekry en die .22 staan in my kluis!
Dink die feit dat aan organisasies behoort het het gehelp. Hoop jy kom reg!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .22 lisensie
Cobb ek is lid van 'n klub hier in Pretoria.
Al ons lede wat 22's koop-geweer ,pistool of rewolwer- motiveer vir sportskiet. In kort word ges? dat dit goedkoop is vir opleiding vir nuwe lede en dan is die ligte terugskop idiaal op kinders en vrouens te leer om 'n geweer/wapen te hanteer. Sit so bietjie vleis aan so 'n motivering en handig 'n brief van die klub voorsitter in wat jou deelname bevestig en SIEDAAR, jy het 'n motiveering.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .22 lisensie
Cobus,
Die Mod 1 is 'n BAIE goeie .22. Ek het myne tweedehands gekoop en hy is 'n hartsgeweertjie!
Ek het ook 'n motivering vir jou gemail. Sluit aan by SAGA en 'n jagorganisasie. Sluit hierdie lidmaatskapbewyse in by jou aansoek. Dit help beslis.
Sterkte pel!
Hein M

Last edited by Hein M. on Sun Feb 06, 2011 5:02 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: .22 lisensie
Dankie aan almal wat ge antwoord het,
Wismit, Hein...kan een van julle nie dalk 'n foto van jou mod 1 pos nie,,, sal graag wil sien hoe die roer lyk,(tot nou nog nie gesien nie..sien my oorspronklike post)
Thanx
Cobus
Wismit, Hein...kan een van julle nie dalk 'n foto van jou mod 1 pos nie,,, sal graag wil sien hoe die roer lyk,(tot nou nog nie gesien nie..sien my oorspronklike post)
Thanx
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
JuanP
Re: .22 lisensie
Middag almal,
Ek is nuut op die plaaswerf
en ook in die proses om aansoek te doen vir bevoegdheid en lisensies vir beide .22 Remington en 300 WinMag Sako wat ek onlangs geerf het.
Ek sal dit waardeer
as ek julle hulp met die skryf van motiveringsbriewe kan kry, spesifiek vir die .22, die geweertjie beteken vir my baie as erfstuk.
Dankie
Juan Prinsloo
Ek is nuut op die plaaswerf
Ek sal dit waardeer
Dankie
Juan Prinsloo
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: .22 lisensie
Juan, ek het vir jou 'n PM gestuur met motivering.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: .22 lisensie
Julle kanb my email by jaco@ustech.co.za en sal graag motivering vir julle aanstuur