Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7550
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by Wouter Roets »

Hugo

;D ;D ;D ;D ;D

Ek stuur maar n drywer met die trok. n Persoon word net een keer gevang! ;)
Weet jy dalk wat die prys die jaar is?

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by BLOK »

Hugo wrote: Dis R100 per sak. Ek koop ook daar, pasop, Langton praat jou ore laat hulle pyn.
Wouter

R100 per sak. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by Hugo »

Moerse goed opgelet daar ou Blok.

Wouter, blok myself, R100 is wat ek betaal.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by vlakvark1 »

Wouter Roets wrote: Vlakkie

Ek is weer more oppad soontoe. n Pel van my het nou n lappie grond gekoop daar by jou. Henk Swart. Is so paar kilometer op daai pad na Pelgrims toe aan die linkerkant. Mooi wereld daai!

Groetnis
Wouter
Is dit dalk naby die Ohrigstad dam se afdraai by wie het hy die grond gekoop en boer hy daar
vlakvark en bosvark Bvk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7550
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by Wouter Roets »

Vlakkie

Jy kom van Leydenburg op die Origstad pad, draai by die Pelgrim pad dan is dit is 7km as ek reg kan onthou aan die linker kant. Die plaas het wildswering. Dis maar sy belasting ontduikings grond! ;D

Hugo/Manne

So sy prys is dieselfde as laasjaar. ;) Al wat ek wou weet! ;D Dankie vir al die spektators se kommentare. Weet nou wie ek gaan nooi om saam met my die area se koedoe probleempies op te los! :P

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by Hugo »

Wout,

Gee asb die datums vroegtydig deer, my vrou raak boos vir "op die nippertjie" jagte.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7550
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by Wouter Roets »

;D ;D ;D

Reg so Hugo! ;)
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by vlakvark1 »

Wouter Roets
Dankie. Geniet dit
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!

Post by Jakkalsgat »

Wouter

Dankie vir die info, weet jy ons maak hom sule stroke dood omtrent 10 meter en maak dan paaie daardeur sal nooit alles doodmaak nie. Dankie vir die pille raad.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply