Liewe ouers Baas Wout, daai is Oom Kudu's. Was hulle heel geweeg of in kwarte ?Wouter Roets wrote: Hallo Manne
Piet Plessis area 255kg
Mussina area 227kg
Groetnis
Wouter
Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Ek moet saam met Wouter stem
Die kudus met die grootste lywe wat ek al gesien het loop in daai gebied van Piet Plessis, Bray, Vergelegen. Daar kry jy wat hulle daai madodda groot bulle noem. Was eenkeer saam wat n maat een geskiet het ek kon nie eers my arms om sy nek kry nie. Was die mooiste blounek bul wat ek nog gesien het.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Is omdat jy 'n dwerg is.BLOK wrote: ek kon nie eers my arms om sy nek kry nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Wouter
SA scale kan daai skaal van jou regmaak

Dit is so ek het ook al karkas in plaaslike slaghuis gesien wat 240kg was, het ook uit daai area gekom
Groete
JAco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Marc
Albei was in kwarte gesny en so geweeg. Die 255kg een was eers ses dae nadat hy geskiet was geweeg by die slaghuis deur twee verskillende skale. As ek vinnig n som moet maak was daai koedoe naby aan 270kg as hy dadelik geweeg was.
Blok
Ja verseker het daai wereld besonderse gewig koedoes sowel as goeie horing lengtes. Die waterberge is ook bekend vir hulle swaar gewigte. Leydenburg se wereld verras my ook met die gewigte sowel as horinglengtes.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
OK, dis so groot soos my rekord plus 'n wildebees, dan is daar nog baie om te sien en van te leer daar buite
wys maar net weer mens moet nooit dink jy weet alles nie
Jaco luister jy saam 
Net so vir die interesantheid hoeveel slag hulle daar op Geelhout uit ?
Mooiloop
Marc
Net so vir die interesantheid hoeveel slag hulle daar op Geelhout uit ?
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Ek luister Marc maar moet nou nie maak of jy daai klein koedoetjie by my geskiet het nie, jy kon ten minste gewag het dat sy horings by sy ore verby gegroei het voordat jy hom geskiet hetMarc wrote: : Jaco luister jy saam
Net so vir die interesantheid hoeveel slag hulle daar op Geelhout uit ?
Mooiloop
Marc
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Wouter,Wouter Roets wrote: Leydenburg se wereld verras my ook met die gewigte sowel as horinglengtes.
Lydenburg se bulle word kwaai groot maar om in daai berge te jag is harde werk maar om n karkas daar uit te kry...
Span van 6 donkies en 4 drywers... Jag daar is kwaai harde werk maar ai te lekker...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Daai bul het ek naby Crese op die springbok vlakte geskiet.Marc wrote:Gerhard wrote: My grootste bul wat ek aan die haak - Kop af, pens uit, pote af en vel af dws karkas gewig was 200kg die horings was 51 duim.Alles mooi manne, maar WAAR kom daai karkasse van daanmadako wrote: PS - en daar spring Gerhard my voor!!![]()
![]()
![]()
![]()
Swaarste wat ek van weet na ten minste twee dae in 'n koelkas en dan met 'n slaghuis skaal geweeg by abattoir was
Pongola: 189-198 was tussen vier bulle op die selfede plaas en op een naweek. Langste horings was 50" met 193kg en 198kg het 48" horings gehad.
Baltimore: 204kg na vier dae in koelkamer. Boud allen was meer as 60kHorings was 48"
Noord Vrystaat: 184kg horings was 50"
Horing mates is "groen" soos hulle s?. Karkas is geweeg as vleis en been. Daar is geen vel, pote,kop,harslag of enige iets anders as vel en been, ok dink die niere was dalk nog daar iewers tussen daai vettjie weggesteek
Les wat ek geleer het, as jy vleis soek, klits daai draai en half mannetjies as hulle so 3 of wat jaar oud is
Groetnis
Marc
PS as julle my nie glo sal ek vanaand foto's laai. Party mense moet werk so tussen deur die geklets![]()
Grootste een wat daar afgehaal is met die oes was 230kg.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Wys jou net weer waar skiet jy 'n koedoe, SO NA AS MOONTLIK AAN DIE PADGerhard wrote:Wouter,Wouter Roets wrote: Leydenburg se wereld verras my ook met die gewigte sowel as horinglengtes.
Lydenburg se bulle word kwaai groot maar om in daai berge te jag is harde werk maar om n karkas daar uit te kry...
Span van 6 donkies en 4 drywers... Jag daar is kwaai harde werk maar ai te lekker...
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Verseker die best plek om n kudu bul te skiet.Jakkalsgat wrote:Wys jou net weer waar skiet jy 'n koedoe, SO NA AS MOONTLIK AAN DIE PADGerhard wrote:Wouter,Wouter Roets wrote: Leydenburg se wereld verras my ook met die gewigte sowel as horinglengtes.
Lydenburg se bulle word kwaai groot maar om in daai berge te jag is harde werk maar om n karkas daar uit te kry...
Span van 6 donkies en 4 drywers... Jag daar is kwaai harde werk maar ai te lekker...
Groete
Jaco
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Jakkkelsgat
Sal die kontaknommers vir die slaghuis gee.
Marc
Dink nie daar is huidig daai gewigklas koedoe by ons nie. Daai een was darem iets besonders en was op n oop plaas in ons omgewing geskiet. Was nie n ou bul nie en die horings was onder 50 duim. By ons is daar seker n paar bulle wat darem naby die 200kg merk sal kom. Die tyd van die jaar wat n dier geskiet word is baie bepalend van die gewig. Nou is n goeie tyd alhoewel hulle al n bietjie af is van hulle gewigte van Jan/Feb. Die grootste koedoe in horinglengte wat geskiet was, was 67 duim op die grond. Huidig is daar n paar wat 60 sal haal maar jy sien hulle net as daar nie n geweer byderhand is nie!
Het so week terug een so twee kilometer van die plaas op die hoofpad gekry wat oor die 60 duim is. Dit is maar weer tyd om die citrus pille te gaan koop! 
Groetnis
Wout
Marc
Dink nie daar is huidig daai gewigklas koedoe by ons nie. Daai een was darem iets besonders en was op n oop plaas in ons omgewing geskiet. Was nie n ou bul nie en die horings was onder 50 duim. By ons is daar seker n paar bulle wat darem naby die 200kg merk sal kom. Die tyd van die jaar wat n dier geskiet word is baie bepalend van die gewig. Nou is n goeie tyd alhoewel hulle al n bietjie af is van hulle gewigte van Jan/Feb. Die grootste koedoe in horinglengte wat geskiet was, was 67 duim op die grond. Huidig is daar n paar wat 60 sal haal maar jy sien hulle net as daar nie n geweer byderhand is nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
GerhardGerhard wrote:Wouter,Wouter Roets wrote: Leydenburg se wereld verras my ook met die gewigte sowel as horinglengtes.
Lydenburg se bulle word kwaai groot maar om in daai berge te jag is harde werk maar om n karkas daar uit te kry...
Span van 6 donkies en 4 drywers... Jag daar is kwaai harde werk maar ai te lekker...
Ek bly so 30km anderkant LYDENBURG en ja hier word die koedoes nogal groot - grootste wat ek al hier geskiet het , het 224kg uitgeslag
en horings wa 59duim
vlakvark en bosvark Bvk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Daarsy nou!Wouter Roets wrote: Dit is maar weer tyd om die citrus pille te gaan koop!![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Wouter
Koop sommer lemoene by die bakkie vragte sit vir Jonas aan laat hy hulle maar so bietjie trap met die gumboots dat daai reuk uitkom.
Groete
Jaco
Koop sommer lemoene by die bakkie vragte sit vir Jonas aan laat hy hulle maar so bietjie trap met die gumboots dat daai reuk uitkom.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Luister jy JacoWouter Roets wrote: Dink nie daar is huidig daai gewigklas koedoe by ons nie. Daai een was darem iets besonders en was op n oop plaas in ons omgewing geskiet. Was nie n ou bul nie en die horings was onder 50 duim.
Groetnis
Wout
Tye soos die dat jy jou vriende mooi moet kies, EK WIL SAAM EK WIL SAAMWouter Roets wrote: Dit is maar weer tyd om die citrus pille te gaan koop!![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Gerhard
Ek vat sommer een van die Bell's van die saagmeule om hom te gaan uithaal. Het verlede jaar n elandbul en die vorige jaar n hartmans sebra so gaan uithaal. Lyk te aardig!
Babaleeu
Kom jy bietjie kuier? Ann sal bly wees oor jou nuwe metgesel. Dan hoef sy nie die hele naweek te luister na ons jag en geweer praaitjies nie!
Jakkie
Ons koop daai sitrus pille sowel as die poeier. Jy kan nie glo hoe goed dit werk nie. Die goed kom myle ver daarvoor. Hoef dan nie eers wildsblok te koop nie, die pille het alles in en teen n baie billige prys nog ook. n Mens vat sommer daai poeier en strooi dit met die hand in die lug in.
Groetnis
Wout
Ek vat sommer een van die Bell's van die saagmeule om hom te gaan uithaal. Het verlede jaar n elandbul en die vorige jaar n hartmans sebra so gaan uithaal. Lyk te aardig!
Babaleeu
Kom jy bietjie kuier? Ann sal bly wees oor jou nuwe metgesel. Dan hoef sy nie die hele naweek te luister na ons jag en geweer praaitjies nie!
Jakkie
Ons koop daai sitrus pille sowel as die poeier. Jy kan nie glo hoe goed dit werk nie. Die goed kom myle ver daarvoor. Hoef dan nie eers wildsblok te koop nie, die pille het alles in en teen n baie billige prys nog ook. n Mens vat sommer daai poeier en strooi dit met die hand in die lug in.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Wat se kant van Lydenburg Vlakkie?vlakvark1 wrote:GerhardGerhard wrote:Wouter,Wouter Roets wrote: Leydenburg se wereld verras my ook met die gewigte sowel as horinglengtes.
Lydenburg se bulle word kwaai groot maar om in daai berge te jag is harde werk maar om n karkas daar uit te kry...
Span van 6 donkies en 4 drywers... Jag daar is kwaai harde werk maar ai te lekker...
Ek bly so 30km anderkant LYDENBURG en ja hier word die koedoes nogal groot - grootste wat ek al hier geskiet het , het 224kg uitgeslag
en horings wa 59duim
Ek is daar gebore en op Dullies groot geword.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Wat se kant van Lydenburg Vlakkie?
Ek is daar gebore en op Dullies groot geword.
[/quote]
Tussen Lydenburg en Ohrigstad hier naby die afdraai na Pelgrimsrus

Last edited by vlakvark1 on Wed May 09, 2012 1:31 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Nice man...
Regtig mooi wereld waar jy bly.
Regtig mooi wereld waar jy bly.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Vlakkie
Ek is weer more oppad soontoe. n Pel van my het nou n lappie grond gekoop daar by jou. Henk Swart. Is so paar kilometer op daai pad na Pelgrims toe aan die linkerkant. Mooi wereld daai!
Groetnis
Wouter
Ek is weer more oppad soontoe. n Pel van my het nou n lappie grond gekoop daar by jou. Henk Swart. Is so paar kilometer op daai pad na Pelgrims toe aan die linkerkant. Mooi wereld daai!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
In 2000 bul in Rooibok kraal van 198kg, karkas gewig, nek was 38kg. 48" bul
In 2006 bul op Swartruggens by my pa,192kg, 46" horings.
Loskop, 2004 199kg, 53" horings.
Swartruggens 2006 31" bul 128kg.
Laaste een was klient, 55" bul by my pa op swartruggens 193kg.

.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Wouter
Ons het paar kampe waar mens glad nie kan ry nie en party so dat jy amper nie kan stap nie, swarthakke het heel oorgevat, het nou weer gif gekry wat ons spuit maar is labour intensive omdat elke bos afsonderlik gedose moet word. My probleem is dat Kudu baie lief is vir daardie kampe uit die aard van hul digtheid ons het tregter gespan in wildheining waar koedoes gemaklik kan inkom maar ek dink ek moet daai plan van jou gebruik om hul vinniger in die wildkamp te kry. Moet se ons het regtig nie 'n tekort nie maar kan help want op 1 naweek agt manne wat koedoe soek.
Jy moet bietjie vir my daai detail stuur asb.
Groete
Jaco
Ons het paar kampe waar mens glad nie kan ry nie en party so dat jy amper nie kan stap nie, swarthakke het heel oorgevat, het nou weer gif gekry wat ons spuit maar is labour intensive omdat elke bos afsonderlik gedose moet word. My probleem is dat Kudu baie lief is vir daardie kampe uit die aard van hul digtheid ons het tregter gespan in wildheining waar koedoes gemaklik kan inkom maar ek dink ek moet daai plan van jou gebruik om hul vinniger in die wildkamp te kry. Moet se ons het regtig nie 'n tekort nie maar kan help want op 1 naweek agt manne wat koedoe soek.
Jy moet bietjie vir my daai detail stuur asb.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Jakkie
Moenie die fout maak om al daai swarthakke dood te maak nie. Los sulke klusters van so 50m by 50m van die bos. Maak dan tussen hulle skoon. Ons doen ook die selektiewe gif met die hand ding en dit werk baie goed veral met die koedoes en rooibokke.
Die persoon by wie ons die sitrus pille koop se naam is Langston en sy nommer is 082 771 4366. Hy is naby Brits. Kan nie onthou wat die prys was nie maar dit was baie billik.
Groetnis
Wout
Moenie die fout maak om al daai swarthakke dood te maak nie. Los sulke klusters van so 50m by 50m van die bos. Maak dan tussen hulle skoon. Ons doen ook die selektiewe gif met die hand ding en dit werk baie goed veral met die koedoes en rooibokke.
Die persoon by wie ons die sitrus pille koop se naam is Langston en sy nommer is 082 771 4366. Hy is naby Brits. Kan nie onthou wat die prys was nie maar dit was baie billik.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Pasop - die video gaan jou baaaaie lus maak vir jag!
Dis R100 per sak. Ek koop ook daar, pasop, Langton praat jou ore laat hulle pyn.