gerhard
ek het nou nog nie die voorreg gehad om n pophuis voljekke opeen aand te piets nie.
,maar daar is vir my nie n lekkerder manier van kruisbande losmaak as dit nie. my .270 in my hand ,met allie my linker en regter hand in die veld langs my. dan as daai skoot loop en jy weet,daai was ai-ai. ek is nogal bevoorregd om te kan se ek gaan so drie keer n week uit,en ek weet ons maak ook n verskil.
baie bly vir jou dat jy vir n week uit die stad kon kom.
wel gedaan
Weg breek uit die stad
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Weg breek uit die stad
Baie dankie.stan man wrote: gerhard
ek het nou nog nie die voorreg gehad om n pophuis voljekke opeen aand te piets nie.
,maar daar is vir my nie n lekkerder manier van kruisbande losmaak as dit nie. my .270 in my hand ,met allie my linker en regter hand in die veld langs my. dan as daai skoot loop en jy weet,daai was ai-ai. ek is nogal bevoorregd om te kan se ek gaan so drie keer n week uit,en ek weet ons maak ook n verskil.
baie bly vir jou dat jy vir n week uit die stad kon kom.
wel gedaan
Jy is bevoorregd om 3 keer n week te gaan kop skoon maak in die veld.
Geniet elke oomblik ek weet ek doen...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Fanie
Re: Weg breek uit die stad
Mooi gedoen !
Ek sien die bokke se afstand het elke keer so bietjie gerek. Ook maar goed daar was nie meer nie anders het jy hulle seker naderhand hier oor die 1000m moes skiet
Ek sien die bokke se afstand het elke keer so bietjie gerek. Ook maar goed daar was nie meer nie anders het jy hulle seker naderhand hier oor die 1000m moes skiet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Weg breek uit die stad
Hehehehe...Fanie wrote: Mooi gedoen !
Ek sien die bokke se afstand het elke keer so bietjie gerek. Ook maar goed daar was nie meer nie anders het jy hulle seker naderhand hier oor die 1000m moes skiet![]()
Ja Fanie,
Daai eerste bok was lekker bekruip in die mis waar hulle soms weg geraak het op 100 tree so dig was die mis.
Die ooi het ek n trop takbokke tussen my en die ooi gehaad so ek moes maar mooi knyp.
Die 2 de ram het oop en bloot in die middel van nerens gaan le en ek kon nie nader kom nie. Loer maar gerus hoe kort daai gras op die hoeveld is op die fotos.
Die 3de ram was ek eintlik nog besig om nader te probeer gaan toe een van die perde in die kamp my sien en nader storm om te kom kyk. Die bokke wat toe gele het vlieg toe op om te kyk wat aan gaan en toe moes ek maar weer eens vas vat en mooi knyp...
Elke jag was n uitdaaging op sy eie en ongelooflik lekker...
Gelukkig is die trop so 80 sterk so ek gaan hulle weer een vd dae bietjie boeilie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment