Mission by Mathews

Post Reply
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Mission by Mathews

Post by JHS »

Ek het al die post opgesit ma is vir een of ander rede nou weer weg .sory .Ek skiet tans i mission maniac 25-70 pond en 26-30 draw lengt .My setup is 65 pond en 29 draw lengts pylgewig so 475gm en fps is omtrent met daai setup 250fps (om en by) ek wil net graag hoor is daai soort setup reg vir bietjie groter wild soos gemsbok en koedoe .Of moet ek maar die ponde opdraaai voor ek dit probeer

Luister graag
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Mission by Mathews

Post by VdWalt »

My first bow was a Mission x3 @ 70 pounds. My arrows were about 500 gr and my
first buck ever with a bow was a kudu bull (pass through) and my second buck with
a bow was gems uck bull. Once again pass through.  Both were shot with Slick Tricks.
I really loved the bow.
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Re: Mission by Mathews

Post by JHS »

VdWalt.                                                                                                                              Dankie. Ek dink dan sal ek my setup vir eers so los en later hoor stel as ek bietjie meer gereeld oefen. Dankie.                 
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Mission by Mathews

Post by SV MAD (Henk) »

Hi JHS.

Jou setup is genoeg om die kudu of die gemsbok te skiet mits jy die volgende doodseker maak van

1) Bestudeer skootplasing sodat jy nie groot bene raakskiet nie
2) skiet 'n vastelem BH, Slick Trick is uitstekend
3) Maak seker jou setup is optimaal getune sodat jy die meeste penetrasie kan kry (pyl moet die bok nie skeef slaan nie)
4) Oefen en maak seker jy kan 'n lemoen op 30yards raakskiet en 'n goeie groepering skiet.

As jy dit het, sal daai gemmie of koedoe voor jou swig.
ek soek nog wapens...
stan man

Re: Mission by Mathews

Post by stan man »

hier in ons omgewing het n dame n koedoe koei geskiet uit n hide.sy was so 19 yards weg en haar boog was gestel op55 pond.sy het montek g5 punte  100gr gebruik. dit was nie n pass through nie maar n mooi long skoot. dit was nie vir my die idiale setup nie maar as jou beplanning en voorbereiding reg is,is baie goed moontlik. ons as boogjagters het egter n baie groot verandwoordelikheid teenoor die natuur en dit wat gaan lewe verloor.ons vra eerder 1 ding tien keer as wat ons 10 keer een ding opneuk. ek dink egter jou setup kan werk.
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Mission by Mathews

Post by Boogjagter »

JHS

Jou setup sal werk. Moet net nie meganiese broadheads gebruik nie. Vastelem punte gaan beter penetreer. Maak doodseker van jou skootplasing en oefen baie sodat jy selfvertroue het wanner daai bok voor jou staan.
Post Reply