Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post Reply
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Ruhan »

Weet julle manne waar ek 'n trofee Fallow Deer kan jag? Ek is in Gauteng area so iets maksimum ?300km radius. Geweer of boog.

Groete
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Frederik »

Ja ek wil ook weet my baas soek ene slefde as jy vanaf Gauteng. Wanneer is die laaste tyd van die jaar om hulle te kan skiet as trofees voor die horings afval ?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Gerhard »

Fred,

Die beste tyd is voor die rut begin mid tot einde Maart maand.

Dan het die "damherte" noggie begin baklei nie en is die horings mooi.

Nou na die rut is die kaans goed die horings is stukkend baklei al.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Evert »

Ek het ook lank en hard gesoek. Het uiteindelik reg gekom by n plaas naby New Castle. Maar hulle laat ongelukig net 5 die jaar skiet.

Ander kan jy Nico Fick kontak tusen Ermelo en Piet Retief daar weet ek is mooi ramme maar is ok maar duur R3500.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by DWB »

Ek het gerigte Gehoor dat Nico sy grond aan die staat gaan verkoop, so julle moet maar spring!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Geno »

Ek het 'n contact op Balfour. R3500.00
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Hilux01 »

Ek het bietjie met my Niggie se neef gesels.
Hy kan so "familie deal"vir my kry R1500 vir ramme en R600 vir n ooi, is dit goeie pryse?
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by LoveHenties »

Hilux01 wrote: Ek het bietjie met my Niggie se neef gesels.
Hy kan so "familie deal"vir my kry R1500 vir ramme en R600 vir n ooi, is dit goeie pryse?
Vra jy of spog jy? :)
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Marc »

LoveHenties wrote:
Hilux01 wrote: Ek het bietjie met my Niggie se neef gesels.
Hy kan so "familie deal"vir my kry R1500 vir ramme en R600 vir n ooi, is dit goeie pryse?
Vra jy of spog jy? :)
Wonder ek ook nou, wat tel julle as familie, ons ken mekaar mos  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by VdWalt »

Hilux01 wrote: Ek het bietjie met my Niggie se neef gesels.
Hy kan so "familie deal"vir my kry R1500 vir ramme en R600 vir n ooi, is dit goeie pryse?
Hallo my broer!! En hoe gaan dit nog met jou ?
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Hilux01 »

Sjoe hoe baie vriende het ek nou.

;D

Ek sal bietjie bel en hoor hoeveel hulle beskikbaar het. Soos ek verstaan is dit privaat grond en hou hulle nie daarvan dat ons die hele trop met 1 slag uitdun nie,  ;) maar vra is mos verniet.
Ek sal bietjie na julle terugkom as ek meer inligting het, verstaan dit is Belfast se area
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Waar kan ek 'n trofee Fallow Deer jag?

Post by Hartskoot Hennie »

Ek sit links voor, maar ek maak nie hekke oop nie.  ;D
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
Post Reply