30-06

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

30-06

Post by grumpy »

Wat is die regte lengte wat die doppe moet wees? minimum en maximum asb?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06

Post by tripodmvr »

Maks doplengte = 63.35 =2.494dm. Ek gebruik Lee se goepertjies om korter te sny maar 0,5mm korter as max behoort oor as genoeg te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 30-06

Post by grumpy »

Wat is die kortste wat hy mag wees en die langste?

So die min sal dan 58.35 wees as ek reg is?

Ek het so klomp doppe en wil hulle almal nou terug sny. Ek het seker so 800 doppe wat een keer geskiet is wat ek almal wil terug sny ens!

Dankie.

Gaan laaaaank vat want ek doen dit met die hand!!!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 30-06

Post by VdWalt »

:o 800! Hie hie sterkte. Ek sal nooit langer gaan as die maks gaan nie - as
jy die koeel met 'n te lang dop in die kamer vas knyp gaan die drukking
vreeslik op gaan.

So hou maar by die lengte soos 3 been gese het.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06

Post by tripodmvr »

Ek stel my vernier in op die max lengte en toets dan of die dop korter is. Slegs die' wat te lank is sal ek sny. Vir my hoef nie almall ewe lank te wees nie. Ek kan nie sien dat dit duime by my groepe sal sit nie en het dit ook nog nie so ervaar nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: 30-06

Post by vlakvark1 »

Grumpy
Lyk my daar is baie laai werk kan ek maar so 200 doppe daar tussen in gooi en dit net weer kom optel as dit klaar
gelaai is ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 30-06

Post by grumpy »

Dankie 3 Poot!!!

Ek weet dit gaan laaaank vat maar ons het mos altyd tyd op ons hande!! Bly uit vrou se hare en doen iets konstruktiefs!!! Dit is tog vir ons almal as dir biltong hang!!!! ;D ;D ;D. Amlal vol resize en dan lengtes check. Sal skoonmaak soos ek nodig het!!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 30-06

Post by Vlakvark »

Grumpy
Jy moet skoon maak voor jy resize
Image
Image
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 30-06

Post by grumpy »

Ja ek maak hulle skoon voor ek resize. Ek bedoel voor die kruit, primer ens word dit weer skoon gemaak sodat dit darem mooi lyk as ek gaan skiet!!! ;D ;D ;D
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 30-06

Post by Geno »

grumpy wrote: Wat is die kortste wat hy mag wees en die langste?

So die min sal dan 58.35 wees as ek reg is?

Ek het so klomp doppe en wil hulle almal nou terug sny. Ek het seker so 800 doppe wat een keer geskiet is wat ek almal wil terug sny ens!

Dankie.

Gaan laaaaank vat want ek doen dit met die hand!!!
tripodmvr wrote: Maks doplengte = 63.35 =2.494dm. Ek gebruik Lee se goepertjies om korter te sny maar 0,5mm korter as max behoort oor as genoeg te wees.
Johann,
Min sal dan 62.85mm wees. Nie 58.35mm nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 30-06

Post by BRNO (Pierre) »

Ek kan die volgende drie mates byvoeg vir interresandheid

Nuwe Norma doppe uit die pak - 63.03mm
Doppe terug gesny met Lee snyer - 63.05mm
Doplengte volgens Somchem Boekie - 63.35mm
Veiligheid eerste manne!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06

Post by tripodmvr »

Ek het die 0,5mm geskat en ook omdat dit darem genoeg vryruimte voor in die kamer sal gee. Was dan so 0,2mm te veel as wat Lee se goepertjie hom sny. Daar is eintlik nie 'n minimum lengte nie en die 0,3mm gee dan genoeg speling. Hou daarby as dit die mate is wat 'n vervaardiger voorstel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 30-06

Post by grumpy »

Baie dankie manne ek wardeer al die hulp en advies. Ek maak notas en wil binnekort begin self laai. ;D
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: 30-06

Post by Jakkalsgat »

Baie, Baie Dankie
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply