Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Post by Johan Reyneke »

Ek het begin om GMX te laai, en QL gebruik om lading te doen. Iets wat ek nou eers ontdek/raaksien is dat QL hom aangee as 'n boat tail punt.  As ek na die punt self kyk is daar geen boat tail nie.  ???
Hornady se website gee ook nie enige aanduiding in die verband nie.  Is daar van die ander herlaaiers wat dalk al met die ander kalibers gespeel het, en is hulle werklik boat tails. 
Hornady website wys duidelik sekere kalibers boat tails (6.5mm en op). Dit wil lyk of die 243 en 257 nie boat tails is nie. Ek het ook met vineer gemeet en die agterkant van skag is 6.17mm. 

As dit nie boat tail is nie kan ek QL se bullet file update, deur dit net te unmark as boat tail en die ander defaults dan net so laat bly.

Enige hulp sal waardeer word.

Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Post by tripodmvr »

Het gaan kyk en sien wat jy bedoel. Speel 'n bietjie met dieselfde lading kruit en kyk wat maak dit met spoed en druk as jy tussen boattail en flatbase verander. Ek sou dink dat die flatbase stelling die druk en spoed vir dieselfde lading sal verhoog weens meer skagwrywing. As dit wel so is dink ek jy kan dan met veiligheid die flatbase gebruik vir voorspellings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Post by Johan Reyneke »

Dankie Tripod  Ek gaan so maak
Last edited by Johan Reyneke on Sat May 05, 2012 6:07 pm, edited 1 time in total.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Hornady GMX 243 80gr

Post by Johan Reyneke »

Bietjie Terugvoer oor Lading:

Beste groepering met die volgende gekry

Wapen
243 Remington 770
Het ongeveer 200 skote deur loop
Loop Lengte = 22"
Twist 1 - 9 1/8

Lading Was soos volg
Punt:                    GMX 243 80gr
Poeier:                  Somchem 365 Lot 64
Lading:                  42.2
Primer:                  CCI 200 Primers
Doppe:                  Winchester terug gesny tot 51mm - Net genecksize
H20 Kapsiteit        55.6gr
TPL:                      68mm

QL Detail
QL OBT:                1.127
QLspoed              3140
Crony Spoed was avg  3060 van 3 skote Spread van 30fps (Crony 5 meter van Loop)
QL Temp:              79F
QL Shot Start        4800
Weigting Factor    0.4
QL PSI                  42526

Dag Se temp        26C
Tyd van toets      15:00 to 16:00


Groepering was 2 het gesny een 12mm regs van 2 (het nie foto nou beskikbaar sal probeer laai Later)

Ek het agtergekom dat my chrony oor die algemeen tussen 60 en 100fps stadiger is QL spoed

Ek het ook hoer ladings gelaai tot 44,4gr  waar my slot moeilik begin oopmaak het en die groeperings het bly oopmaak van 42.8gr af.

Enige hulp of kommentaar van ander QL users sal waardeer word.
Last edited by Johan Reyneke on Tue May 22, 2012 1:19 pm, edited 1 time in total.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Post by tripodmvr »

As 42,8 = 3060vps dan is daar 'n node op 3155vps. Jy noem nie spesifiek met wat jy die 3060 gekry het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Post by Johan Reyneke »

Hi Tripod

Die Lading 42.2
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Post by tripodmvr »

Met dit wat jy nou gegee het is die node net boontoe op 43.7 en 3162 vps. Druk is maar 47K (MAx 60K). Onthou QL bereken 'n spoed wat jy moet na mik. As jou geweer dan stadiger is moet jy meer kruit gooi om die berekende spoed te bereik. Ek sien die manne s? die weighting factor moet na 0,4 gestel word. Stel hom op 0,65 wat die default is en hy gee vir my beter beramings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Post by Johan Reyneke »

Dankie Tripod

Gaan somaak en weer probeer
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Hornady GMX 243 80gr - Boat Tail of nie

Post by Johan Reyneke »

Hier is die Foto soos belowe



Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Post Reply