Rooi Alleen
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Rooi Alleen
More
Ek moet vir Louis komplimenteer met die klank.
Het die week 4 rooi maaitjies met die klank verwyder
Die een was 'n 6jaar plus reun wat ek al 'n rukkie soek
Die springbok klank is ook 'n wenner

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Rooi Alleen
stem met die stellingSmirre wrote: More
Ek moet vir Louis komplimenteer met die klank.
Het die week 4 rooi maaitjies met die klank verwyder
Die een was 'n 6jaar plus reun wat ek al 'n rukkie soek
Die springbok klank is ook 'n wenner
Smirre
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Rooi Alleen
Smirre, dankie, ek's regtig bly die klanke help darem hier en daar. "Sukses" met 'n klank is egter 'n kombinasie van 'n hele paar faktore, waarvan die jagter se vaardigehede en geduld sowel as die manier waarop hy die klanke aanwend, seker die belangrikste is. Rooi Alleen behoort van nou af, al beter, tot diep in die moeiliker tyd, resultate te lewer. Dit, as my ondervinding daarmee, 'n maatstaf mag wees.
Voorspoed!
Louis
Voorspoed!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rooi Alleen
Louis 101, ek het ook so week terug baie sukses gehad met Ombu stel roep en Steenbok Pikant. Lekker klanke hierdie van jou. Ek het die ekstra CD wat Geno van jou gehad het ge koop. Hy werk mooi.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Rooi Alleen
Dankie vir die terugvoer Piet. Dit wys dat elke klankie maar sy plek het en ek nie altyd na my ou gunstelinge hoef gryp nie. Ek gebruik persoonlik maar selde vir Steenbok Pikant. Miskien moet ek met nuwe o? na hom kyk, want jy's nie die eerste wat reken hy werk nie. Het darem eenkeer 'n sluwe ou skelm met Steenbok Pikant uitoorl?, maar my ervaring was dat die reaksie/inkom op hierdie klank nie so haastig is nie.Piet Breedt wrote: Louis 101, ek het ook so week terug baie sukses gehad met Ombu stel roep en Steenbok Pikant. Lekker klanke hierdie van jou. Ek het die ekstra CD wat Geno van jou gehad het ge koop. Hy werk mooi.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Rooi Alleen
Louis
Moet saam met Pieta stem, darie steenbok en die haas is regtig klanke wat vir my werk, veral die steenbok.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Rooi Alleen
OOM LEEU
Ek is mos n steenbok verslaafde maar hy is vir my my laaste redding, ek probeer eers ietsies liggies en saggies maar ek sal nooit veld toe wil gaan sonder ten minste 3 steenbok klanke in my midde nie...
Ek het ook darem so los gelukkie met die allegaartjie gehad -- 4 in in ry gepiets met hom...of met hulle...
Die jongetjies het sommer luidkeels tekere gegaan en ingesnol om te kom loer..
Lekker bly
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Rooi Alleen
Ai manne, dis nou 'n riem onder die hart! Dis t? lekker om te hoor van julle suksesse en dat die CD darem 'n bydrae maak. Ek het geglo die CD kan bestaande klanke van Heinrich, Taffie en ander goed aanvul en komplimenteer, maar sulke nuus is nou ware beloning moeite wat ek daarmee gehad het. Dankie!
Goeie dade oortref goeie woorde.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Rooi Alleen
Ek raak al meer opgewonde! Ek vat my pa en swaer volgende vrydag aand uit en gaan vir die eerste keur oom se klanke toets hier in die noord vrystaat. Glo ons gaan die honne rol! Sal kom vertel hoe die klanke vir ons gewerk het! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rooi Alleen
Louis,
Gister aand weer kaans gekry om n draai te ry.
2de staan plek gebruik ek toe Rooi Alleen om mee weg te spring.
Man toe trek die hele kontrui se jakkkalse los en antwoord.
So tussen deur hoor ek toe n jakkals wat presies die selfde roep as rooi alleen gee.
Kon so na 30 min oppak en darm 4 jakkalse lift gee in die vol maan.
Sien uit om rooi alleen op die bosveld jakkalse te gaan toets die komende naweek.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Rooi Alleen
Kan iemand dalk vir my se waar ek hierdie cd sal kan koop?
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rooi Alleen
PM gerus vir Louis.the kid! wrote: Kan iemand dalk vir my se waar ek hierdie cd sal kan koop?
Hy is die man wat die klanke bymekaar gemaak het en op n grand cd met lekker klomp inligting gelaai het.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Rooi Alleen
Gerhard mooi gedoen - bly om te hoor hulle val nogGerhard wrote: Louis,
Gister aand weer kaans gekry om n draai te ry.
2de staan plek gebruik ek toe Rooi Alleen om mee weg te spring.
Man toe trek die hele kontrui se jakkkalse los en antwoord.
So tussen deur hoor ek toe n jakkals wat presies die selfde roep as rooi alleen gee.
Kon so na 30 min oppak en darm 4 jakkalse lift gee in die vol maan.
Sien uit om rooi alleen op die bosveld jakkalse te gaan toets die komende naweek.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Rooi Alleen
kyk gerus die link http://jaracal.com/index.php/topic,7555.0.htmlthe kid! wrote: Kan iemand dalk vir my se waar ek hierdie cd sal kan koop?
Sal die cd met liefde aanbeveel - daar is ook xtra op die cd wat n man baie help
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rooi Alleen
Dankie Oom Blikkies...
Nee hulle moet pakslae kry ek kry net bietjie min kaans die laaste tyd...
Staan nou op 31 jakkalse vir die jaar sal moet roei as ek by n 100+ vir die jaar eil uitkom. Is al klaar April maand...
Hoop die komende naweek en die einde van die maand kan ek hulle weer goed roer...
Nee hulle moet pakslae kry ek kry net bietjie min kaans die laaste tyd...
Staan nou op 31 jakkalse vir die jaar sal moet roei as ek by n 100+ vir die jaar eil uitkom. Is al klaar April maand...
Hoop die komende naweek en die einde van die maand kan ek hulle weer goed roer...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Rooi Alleen
Nee wat ek val daar uit die bus - sien jy roer hulle - het gelukig vrydag n oproep van n boer gekry, hy het die plaas waar ek vir so 5 jaar lank gekiet het gekoop - hy het die plaas so 6maande terug gekoop -was nie bekommerd oor die katte en jakkies nie. Nou vreet die goed hom klaar - wil dringend met my praat oor die katte wat pla - so kern gebied vergroot darm weer hahahahahGerhard wrote: Dankie Oom Blikkies...
Nee hulle moet pakslae kry ek kry net bietjie min kaans die laaste tyd...
Staan nou op 31 jakkalse vir die jaar sal moet roei as ek by n 100+ vir die jaar eil uitkom. Is al klaar April maand...
Hoop die komende naweek en die einde van die maand kan ek hulle weer goed roer...
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Rooi Alleen
Mooi Manne! Moet nou net nie die ou beproefde klanke en resepte vergeet nie. Die basiese tegnieke en gebruik van klanke, soos deur Heinrich en Taffie aanbeveel, bly steeds die selfde. Die Pikante Klanke CD is maar net aanvullend en nie nou skielik die alfa en omega nie! Gebruik die klanke slim, spaarsamig en "stick to the basics" (veral wat keuse van staanplekke aanbetref)
Staan mooi, roep mooi en skiet mooi.
Voorspoed
Louis
Staan mooi, roep mooi en skiet mooi.
Voorspoed
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
Re: Rooi Alleen
Louis
Ek het vir n slag lekker internet konneksie want ek jag hier bo in die noorde
Soos jy weet het ek rooi aleen vir jou getoets voor hy op die mark beskikbaar was,so het bietjie meer tyd saam daai klankie gehad as ander mense. Het nou al n goeie handvol geskiet met hom. As ek nie vokale reaksie kry op hom dan antwoord ek myself met vlek 3a.dit is n paar minute dan staan die vlekke lekker binne skiet afstand. Hy sal nooit van my roeper af wees nie. Ek het baie sukses met ombu aleen,erdman jav,jou steenbokkie en hasie ook.baie netjiese klanke. Het egter ook n reun gekap wat my al baie slaaplose nagte gegee het met jakkies worstel gedood.
Dankie vir die cd en die kaans om jou klanke te toets.

canis mesomelas
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Rooi Alleen
Louis
Ek kon ook Vrydagaand n teef geskiet kry met jou hasie pikant en steenbok pikant hier in Tarkastad,nog voor ek rooi alleen kon gebruik.
Groete
Sakkie van Heerden

- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Rooi Alleen
Manne
Ek het so lanklaas iets hier gese,maar ek gaan dit nou se.Ek lees elke week al die posts en replies.
Het die afgelope tyd heelwat omgedop waarvan die meeste met kombinasies van klanke was.Wat die lekkerste gewerk was ROOI ALLEEN,as geen reaksie na vyf minute weer ROOI ALLEEN en dan antwoord ek myself met tafjak 2. As rooies dan antwoord is dit net n kwessie van tyd.Het verlede week soos bo gemaak en rooies wou nie opwagting maak en weer na twintig minute gespeel en toe allegaartjie pikant gevolg deur baklei 1 na tien minute.Na lank wag en weer allegaarjie en baklei hang drie groot reuns na sewentig minute aan die blou lorrie.Het ook so twee weke terug darem ses jonges op een plek met ROOI D en erdman worstel op een plek gekry en later nog n reun eef en helper teef jakkie hemel toe gehelp met ROOI ALLEEN en steenbok combo en baklei 1.
GROETE
WOLF

HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Rooi Alleen
Louis
Are your new sounds available to us, or do we have to make special arrangements with you? Would love to get hold of them and try them in the Queenstown area.

9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Rooi Alleen
Wayne, I'll send you a personal message.Wayne wrote: Louis
Are your new sounds available to us, or do we have to make special arrangements with you? Would love to get hold of them and try them in the Queenstown area.
Wayne
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Rooi Alleen
Louis
Thanks for that, do you need any info from me?
Wayne
Thanks for that, do you need any info from me?
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Rooi Alleen
Ek moet saamstem met al die manne, Rooi Alleen werk, het 'n klomp met die klank laat bakkie ry, Meerkat worstel het ook 'n paar laat nader staan en vou, Rooi D het die 1ste aand nadat ek die klanke gelaai het, 'n groot reun van 6jr laat vou, ek was egter te haastig en na 30min begin beweeg toe die teef ingekom het, ek is dankbaar oor al die klanke wat beskikbaar is, die verskeidenheid is net soveel groter en die goed raak nie te gou gewoond aan 'n selfde klank nie. Ek weet nie wat dit is nie, ma kon nog nie 'n jakkals op steenbok of springbok klank inbring nie, met dagskiet kon ek net 'n sklem reun met klein steenbokkie inbring, hier is steenbokke en springbokke.
So die manne wat moeite doen om klanke te genereer, baie dankie aan julle
Groetnis

- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Rooi Alleen
Pieter
Die verskeidenheid klanke gaan binne kort groter word.Een van die manne wat cds maak en verkoop gaan binnekort weer 1 op die mark he.Ek dink hierdie gaan n grote wees.Ons sal maar moet wag en sien.
Boera