Dag se
Dit gebeur partykeer (so tot 2x 'n jaar) dat ek hier by my koedoe raakloop. Nou die dag besig om skaap te trek na ander kamp toe ek die bulletjie raakloop. Nou, ek ken nie regtig koedoe nie, hoe groot en swaar hulle kan raak nie, maar die jongman het toe 145kg geslag. Is ek verkeerd om te se dat hy vir sy ouderdom (horings) 'n knewel was?
Hy eet heerlik, onverwags lekker vars bilting en wors om te eet.
[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_0016.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_0019.jpg[/img]
Kalahari
Kalahari koedoe
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Kalahari koedoe
vleis is koning!
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Kalahari koedoe
Die bokkie is nou in die prime tyd.
Lekker sawwe vleisies. Ja nee daai kalahari kudus het klein horing maar groot stuk vleis.
Baie geluk met die kudu
Dippies
Lekker sawwe vleisies. Ja nee daai kalahari kudus het klein horing maar groot stuk vleis.
Baie geluk met die kudu
Dippies
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Kalahari koedoe
Kalahari,
Ek dink 145kg vir daardie klas horings is baie swaar.
Het by Willowmore 'n bul geskiet met soortgelyke horing, wat maar 110kg uitgeslag het.
Geniet die biltong!
Ek dink 145kg vir daardie klas horings is baie swaar.
Het by Willowmore 'n bul geskiet met soortgelyke horing, wat maar 110kg uitgeslag het.
Geniet die biltong!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Kalahari koedoe
Kalahari
Eks van Willowmore en by ons is daai bul nie ouer as 3jr nie. As jy geukkig is sal hy 110kg weeg, daar is heelwat kere wat hulle tussen 90 en 100 weeg. Die kalahari koedoes is in 'n ander klas.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Kalahari koedoe
Dankie manne
Hy eet regtig lekker en ek het die oomblik toe ek by die bok kom gesien dat hy jonk is, maar baie swaar gaan weeg. Maar ek was baie verbaas toe hom moet laai oor hoe swaar. Die veld is ook baie goed die reenseisoen en hulle loop mos waar hulle wil in ons wereld, geen hoe drade nie.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kalahari koedoe
Baie leker outjie veral die gewig - hier by ons waar ek maar jag as ek so perd kry met daai horings kyk n man so in die omgewing van 90 - 110 kg. Sal nie kla as ek so outjie kry nie. Ek glo dat die vleis baie leker is sou nie eens biltong gemaak het nie net steaks en wors hahahahah GENIET MAAT
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Kalahari koedoe
Wragtag swaar vir daai horings!
Ek het 'n paar in die Karasberge geskiet wat nie swaarder as die Oos-Kaap sin is nie.
Ek het 'n paar in die Karasberge geskiet wat nie swaarder as die Oos-Kaap sin is nie.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Kalahari koedoe
Ek het ook al 'n skaal gehad wat so verkeerd weeg 
Bul met daai horings behoort maar so 100 - 110 kg te weeg so jy het 2 gelukkies gehad so buite die koedoe seisoen 15 Mei - 15 Sep
Groete
Jaco
Ns: jy is mos in die buiteland so reel geld nie by julle
Bul met daai horings behoort maar so 100 - 110 kg te weeg so jy het 2 gelukkies gehad so buite die koedoe seisoen 15 Mei - 15 Sep
Groete
Jaco
Ns: jy is mos in die buiteland so reel geld nie by julle
Last edited by Jakkalsgat on Fri May 04, 2012 11:10 am, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander