Middag Manne / Maninne
Ek soek hulp en kennis met koels asb.
Ek gebruik huidiglik Sierra GK met S365 52.9gr teen 2800ftps.
MAAR
Ek wil nou weet moet ek Nosler Accubond 160gr of 140gr skiet?
Indien ek na 140gr beweeg gaan ek nog joules dra in 140gr om n kudu op 300m agter die blad te skiet en genoeg penetrasie te kry.
Ek is baie te vrede met die Sierras maar baie manne beveel my liewers aan om ligter punte te skiet in my 7x64.
Ek het gemeet die Sierras 160gr en die Nosler 140gr is ewelank so dus sal ek seker nie n probleem he met lengte nie.
As ek 140gr skiet kan ek die ballistic tip gebruik vir om mee te oefen en klein wild te skiet en die accubonds om groter wild mee te jag, ek wil nie graag ligter as 150gr skiet nie maar in die 7mm maak nosler net in 140gr albei punte soos bo genoem.
Op quickload kry ek met 140gr die volgende
53,0gr S365, spoed 2882ftps, node 1.153
QL info
Loop = 22,5"
H2O = 64.7gr
TPL = 86,5mm
Die punt is maar 80ft vinniger as my huidiglike lading.
Ek is tussen 2 denke hier. Enige terugvoer sal waardeur word.
Moet ek oorbeweeg na Nosler of by Sierras hou. Op die oomblik is Sierras die goedkoopste, maar dis nie n bonded punt nie.
Groete
Dippies
QL hulp met Noslers
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: QL hulp met Noslers
Dippies
Ek is nie 'n ekspert nie-ek het al 'n paar elande met my 270 geskiet--Nossler Partitions 150gr-- en 1 op 300m agter blad en hy het nie 10 tree gehaal nie-die partitions is baie goed op groter goed.
Hulle is duur so ek gebruik hulle net as dit nodig is.
Blykbaar was Nossler se mense 'n paar jaar etrug hier om te kyk hoekom hulle punte so swak verkoop en die rede was dat hulle overpriced is hier.
Dalk nuttelose info
Henry