buurmanne
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
buurmanne
Ek en my 1 buurman sppok kwaai om ons plase skoon te hou van ongediertes, maar langs ons le ongeveer 'n 80 000 hektaar waar die ander boere niks traak nie. Sou darem lekker gewees het as net die helfte van hul iets gedoen het. Is daar nog mense wat sulke LEKKER bure het.
As jy loop moet jy oop loop
-
QUINTON
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Thu Mar 25, 2010 8:32 am
Re: buurmanne
Jis slang
Ja is maar die algemeene storie. Boere wat oor gaan na bees en niks worry oor ongediertes nie. Wat nie hul jakkalsproef in stand hou nie. En dan moet jy nog net teen die kominale gronde grens, en dit gaan maar die selfde. Hulle boer met 10 bokke op 2000ht en hul diere slaap elke aand in die kraal. So hulle worry niks nie. Die probleem is jy wat met kleinvee boer moet maar self die jakkalsproewe instand hou. En da raak jou insetkostes net te hoog. Sterkte
mooi loop van quinton

- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: buurmanne
Slang, by ons werk al die buurmanne saam, almal maak skade onder die ongediertes. Daar sal so nou en dan 'n nuwe paar jakkies of so hul verskeining maak, maar is nie lank voor hul gedood word nie. Baie boere kry maar swaar oor buurmanne wat nie wil saam werk nie. Ek dink die probleem gaan net al hoe erger word, want al hoe meer boere slaan van skaap af oor na bees en wild, maar ek dit gaan nie die probleem stop nie!!
Groete johann
Groete johann
25-06 Remington
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: buurmanne
Almal op die aangrensende plase is skaapboere (of probeer om te wees). Van die grond, 20000 ha is onlangs aan die staat verkoop. Hul het darem 20 bokke op 7000 ha. Party manne in die omgewing ry saans met 'n vrag honde op die bakkie en speel sommer in die ry een of ander roep cd. Hul doen dit want hul kan nie skiet nie. Glo my as ek se ons jakkalse is skelm vir enige geluid wat jy speel.
As jy loop moet jy oop loop
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: buurmanne
Wil my voorkom hierdie probleem word al groter. Sit met dieselfde probleem. Bure wat onoordeelkundig die jak probleem aanpak en dan sukkel jy jou gat af.
Ek het al op 'n stadium begin dink ek weet nie wat ek doen nie want jakke vang twee laMmers 'n week maar niks wil oog wys nie. Dit was twee jaar terug. Kry my antwoord toe so paar weke terug. Buurman ly hulle nog al die tyd op.

Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: buurmanne
Hierdie is nie 'n probleem wat maklik uitgesorteer gaan word nie... Daar sal altyd manne wat nie wil betaal vir 'n jakkie se pille nie... Ek kan hulle ook nie kwalik neem nie... Jakkies eet net nie mielies nie! (Maar dit sou 'n oplossing op baie probleme gewees het
)
Ja ek weet hulle neuk die voel populasie op... en die klein bokkies kry swaar en en... maar Jakkies eet nie mielies nie! Julle hoef my nie te oortuig nie! Nou wat jy maar moet doen is om vir buurman te vra of jy so bietjie Jakkies op sy plaas kan kom skiet, verniet en dan doen jy dit nog reg ook... maar 'n man het net soveel tyd... en niks meer nie.
Ons bure staan ook deesdae al hoe meer in die koelte... dit is nog moeiliker om hulle dan te oortuig dat daar sin is agter plaagdier beheer!
Manne... kan julle net dit se: Ons gaan nie vinneg van die Jakkals probleem ontslae raak nie... Ek en Vlekkie gaan nog vir lank na mekaar skreeu in die nag! Jou buurman is nou deel van die probleem, en sodra hy ook skapies/beeste aanhou, sien hy die lig... of as jy hom van beter leer(dis 'n opstel vir 'n ander dag, want oortuig nou 'n boer wat mos nou ken van... dat jakkalse nie heel jaar in gate slaap nie dan dink hy jy is mal!)! Maar sodra jou buurman nie 'n probleem is nie gaan die natuur reservaat naby deel van jou probleem raak... of die staats grond... Ek weet van 2 pare jakkalse wat tans hier in Gauteng in die dorp in 'n oop stuk veld loop... sien hulle elke jaar as die pare mekaar opsoek!
Hein noem dit reg: "Die Jakkals uitdaging!"

303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: buurmanne
Regtig?Rambo wrote: Jakkies eet nie mielies nie!
Ek het hierdie jaar al twee gekry wat mielies gevreet het....
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Jackal ... -00621.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: buurmanne
Geno
Ai die bloody vegetarians
net sodra die boere gedink het dit is veilig om mielies en groente te plant kom maak die jakkies moles moet seker motzart se klanke vir hulle speel.
Beretta
Ai die bloody vegetarians
Beretta
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: buurmanne
Daai 25-06 het die jak soe hard geslaan sy spysvertering het skoon verander. hahahahahaa
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: buurmanne
Het al gedink dis net hier by ons wat die so gaan. Het nou by my 'n reun wat op geen geluid reageer of net oog wys nie. Sal nogal waardeur as die slim manne dalk raad het. Het sy teef in 'n yster gevang so 'n maand terug maar intussen vreet hy my lammers al te lekker. Die perd kom so tot 'n voet van die ysters af.
As jy loop moet jy oop loop
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: buurmanne
Geno...
Ek sien $$$!
Dit is 'n nuwe truuk van jou Jakkies daai... Ek het vir jou 'n helse geleentheid!!!! Luister mooi!!!
Ons begin 'n nuwe tipe van ongedierte beheer... een waar ons die groenes ook gelukkig hou. Ons bied jou as die ekspert aan om die boere se jakkies te leer mielies eet en die skapies uit te los!
As ons nie genoeg belangstelling kry nie gaan leer ons net die Jakkies wat naby die manne met buurman probleme bly Mielies eet tot dat daai saai boere soveel skade het dat hulle ons help met plaag dier beheer!!!

Ek sien $$$!
Dit is 'n nuwe truuk van jou Jakkies daai... Ek het vir jou 'n helse geleentheid!!!! Luister mooi!!!
Ons begin 'n nuwe tipe van ongedierte beheer... een waar ons die groenes ook gelukkig hou. Ons bied jou as die ekspert aan om die boere se jakkies te leer mielies eet en die skapies uit te los!
As ons nie genoeg belangstelling kry nie gaan leer ons net die Jakkies wat naby die manne met buurman probleme bly Mielies eet tot dat daai saai boere soveel skade het dat hulle ons help met plaag dier beheer!!!
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: buurmanne
Maar Geno ou maat... 'n Jakkie sal nie vrek van die honger nie... hy sal vreet wat hy kan in die hande kry... Net jammer hulle het 'n voorkeur om te kom moeilikheid maak!
Ek sien al die opskrifte in die landbou weekblad na ek en jy daai kursusse aangebied het $$$$...
"Saaiboere kan nie meer voorbly nie... Jakkalse maar miljoene rande se skade in 2016. Waarheen gaan ons met 2017? Regering beveel aan: Boer met skape!"
Ek sien al die opskrifte in die landbou weekblad na ek en jy daai kursusse aangebied het $$$$...
"Saaiboere kan nie meer voorbly nie... Jakkalse maar miljoene rande se skade in 2016. Waarheen gaan ons met 2017? Regering beveel aan: Boer met skape!"
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: buurmanne
Hahahahaha Ian!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: buurmanne
Skerp skerp
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: buurmanne
Ja,ja lyk my dit kom oral voor, nadat ek 98% van my lammer oes verloor het in 2009 (net gejag op my grond) kontak ek die buurmanne (geleentheids -, klein -, en gee nie 'n moer om boere) vir toestemming om op hul grond te jag wat die herberg verskaf, nee, dis reg met hulle moet net laat weet as ek iets geskiet het, die een wil die velle h?, want hy behoort aan 'n jakkalsklub in die buurdorp en kry geld vir die velle, dan sal hy regmaak met my, skiet op wha se grond 20 jakkalse, gee die velle en wag nou nog vir betaling, die ander is vreeslik dankbaar oor die jakkalse wat ek geskiet het ( 6 plase - 185 jakkalse en 11 rooikatte van 2010 tot helfte 2011 ) ek wag ook nou nog vir betaling, die kleinboere het my betaal met springbokke wat ek kon skiet, ek het laas jaar ( Junie ) my grond krag omgesit, sov?r geen probleme met vangste nie, 2de lammer oes op veld en te heerlik om lammers veral die tweelinge te sien groot word, ek ry snags so af en toe die kragdraad om, net om te sien wat rond beweeg, ek hoor hoe die jakkalse skrou in die buurmanne se grond en ek wonder wat daar aangaan, want hul moet nou kos en herberg voorsien.
groetnis
groetnis
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: buurmanne
Maggies Pieter
So baie jakkalse. Het hulle dan nie verliese nie. Of ek moet seker vra watter area is dit en waarmee word geboer.
So baie jakkalse. Het hulle dan nie verliese nie. Of ek moet seker vra watter area is dit en waarmee word geboer.
yol bolsun
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: buurmanne
Pieter
waar boer jy? Weet jy of die buurmanne enige iets oor het om te bemark? Hoe groot is die plase daar by julle. Ek hhal my hoed af vir manne sooos jy
waar boer jy? Weet jy of die buurmanne enige iets oor het om te bemark? Hoe groot is die plase daar by julle. Ek hhal my hoed af vir manne sooos jy
As jy loop moet jy oop loop
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: buurmanne
Ek boer in Brandvlei (NKP), die plase wissel van tussen 6-8 duisend ha en party groter, van die grond om my word verhuur en die manne bring net gis goed hierheen, sodra die skaap moet lam verwyder hulle dit na hul grond, 2 plase word daar nou met vye en olywe geboer, nog 'n plaas is omskep in 'n wildsplaas waarvan die meeste volstruise is, van die ander l? net, onnodig om te s? nie een buurman het gehelp met elektrifiseering nie, ja hul kry pak, sommer groot ook, indien die skaap lam op die grond.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: buurmanne
Pieter
Kan sien hoekom jy ge- elektrifiseer het en ek is bly dit werk vir jou. Daardie manne sal later ook nie ietsie om te jag oor he nie.
Die dag sal kom dat hulle gus goed ook gevang word.
sterkte.
Kan sien hoekom jy ge- elektrifiseer het en ek is bly dit werk vir jou. Daardie manne sal later ook nie ietsie om te jag oor he nie.
Die dag sal kom dat hulle gus goed ook gevang word.
sterkte.
Last edited by Freddie101 on Sun May 06, 2012 8:56 am, edited 1 time in total.
yol bolsun
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: buurmanne
Pieter
Watter geluide het vir jou die meeste jakkalse laat inkom? Ons boer tussen Pofadder en Kenhardt.
Watter geluide het vir jou die meeste jakkalse laat inkom? Ons boer tussen Pofadder en Kenhardt.
As jy loop moet jy oop loop
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: buurmanne
Slang
Jong dis moeilik om 'n spesifieke klank uit te sonder, gebruik van kombinasie kos en jakkakals roepe en bakleie so tussen die kos deur het die ding vir my gedoen, die belangrikste ding hier is om die tyd van die jaar wat om te roep te weet, bv wanneer om met kos te begin of weg te spring met jakkalsroepe ens. Kos klanke wat die ding gedoen het, is vlakhaas klanke, Jack Rabbit, Javalina, Lighting Jack, Kliphasie ZF, ens. Jakkals klanke - Mooihuil, Elsneus, Jak huil, Vlekkie 9,d,e, Rooi D, Rooi Alleen, Tafjak 2 ens.
Ek sou s? die belangrikste gedeelte is geduld hier in ons geweste, die meeste jakkalse het ek na 45 min tot 60 min geskiet.
Groetnis en sterkte

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: buurmanne
slang<my buurman het na jare se jakkalsjag besluit hy het nou goeie jakkalse,sy goeie jakkalse eet nou my skaap
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: buurmanne
Johan Die enigste goeie jakkals is mos 'n dooie jakkals. Ek het reeds weer die naweek 'n jakkals persent gekry by my goeie buurman.
As jy loop moet jy oop loop