Naand Boere
Ek wil jul opinie hoor oor die ent van skaap.
Ek ent my skaap elke jaar met lamsiek,pasturelle en bloednier vir die laaste 20 jaar.
Die laaste lamseisoen was my swakste jaar nog gewees agv jakkalse en ek dink slendalkoors en ook die feit dat ek slendalkoors geent het. Ek het wel kloon 13 geent wat nie die ooi laat aborteer nie,maar ons weet tog almal wat in die media gese is oor die enstof.
Ek ent met intevet (lamsiek en bloednier) se entstof en dan pasturella van onderstepoort omdat intervet nie n enkelenstof vir pasreurella het nie.
Kan ek ophou om die 3 enstowwe te ent? Ek hoor manne wat se as jy eers begin ent het kan jy nie ophou nie,blykbaar sal jou diere op vrek as jy ophou. Is dit bv intervet wat sulke gerugte versprei om hul produkte te verkoop?
Aan die anderkant is die enstowe ook nie meer so goedkoop nie en is hulle regtig efektief? Baie manne se dat die diere wat vrek as jy nie ent nie maklik die enstof wat jy op jou kudde sou gebruik het kan betaal.
Ek vra nou n klomp goed,maar eintlik wil en weet ,kan ek nou ophou om na al die jare? Wat is jul ondervinding?
Hoor graag van julle.
Groete
Johan
Ent van skaap
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Ent van skaap
Johan
I am sure you can stop inoculating your sheep, it will not kill them. I am a young farmer and feel that we are overdoing things. I do blue tongue A, B and C two to three weeks apart and my young sheep get pulpey kidney up until they are 2 tooth and that is all I do, and it is also all my Dad did. Last year with the RVF scare, I did clone 13 as you did and ended up with many abortions or still born lambs - not going to let it happen again. To prove it is the innoculationsat fault is very difficult. So to answer you. If you are happy with what you do and feel it will be enough for your sheep - do it.
regards

9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Ent van skaap
Johan en Wayne
Enting van skaap is 'n onderwerp waaroor ons elkeen 'n opinie het. Almal van ons maak afleidings gebaseer op ons eie ondervinding en kennis wat ons inwin deur te lees en te vra. Ek sien myself nie as 'n kenner nie maar darem as 'n goed ingeligte persoon. Om julle te antwoord sal meer plek op die forum vat as Oom Pine se stories en baie minder lesers trek. Kom ek maak 'n begin by die begin. Jy moet eers seker maak watter velddagings (watter siektes het jou diere "aan-geval") daar op jou plaas is. Dit kan slegs bepaal word deur van jou diere se bloed te laat ontleed. Daarna kan jy ingeligte besluite neem waarteen jy moet ent. M.a.w. moenie met 'n "shotgun-aproach" ent teen wat jy dink nodig is nie, dit is oneffektief en kos jou geld.
Jou keuse van entstowwe is jou volgende hoofstuk. Ek self het geen vertroue in Onderstepoort se entstowwe nie. My redes gaan ek nie op skrif sit nie, dink maar vir jou self. Die volgende probleem le by die feit dat sekere entstowwe in die buiteland vervaardig word en nie noodwendig effektief is teen die organismes in R.S.A. nie.
Immuniteit bereik 'n hoogtepunt 3-4 weke na enting en daal daarna geleidelik oor tyd. Jou enting moet dus strategies geskied om die meeste teenligame beskikbaar te stel met die tyd wat die siekte-organismes die meeste is.
Ek boer ook soos julle manne en ondervind dat aborsies en vee-vrektes my minder gewere en patrone laat koop
. My sel is 0845927474 bel gerus, ek wil nie meer tik nie my vingers raak lam.
Willem Symington

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ent van skaap
Manne,
Ek gebruik One Shot Ultra op bok en skaap eenkeer 'n jaar, gewoonlik teen Augustus.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Ent van skaap
Ek en Willem het n lang gesprek op die foon gehad omtrent die onderwerp en hy sal my in kontak bring met iemand anders wat nog meer inligting kan gee.
Dankie vir jul terugvoering.
Groete
Johan
Dankie vir jul terugvoering.
Groete
Johan
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Ent van skaap
Hallo Johan
Ek dink jy kan van entings los maar bloednier is iets wat baie vrektes veroorsaak by kleinvee en moet maar geent word daar voor. Daar is so baie entstowwe en goed, ons ent ons vee siek. Het n geval waar my pa ook sy skaap slenkdal geent het maar sukkel om sy ooie weer dragtig te kry. Weet nie of die entstof enige iets daarmee te doen het nie. My ooie was nie geent nie en ek het nie die probleem nie met dragtigheid nie. Al ons ramme is getoets vir vrugbaarheid en hy gebruik my ramme ook.
Sal intersant wees om te hoor wat die manne se
Groete
CG