My Gradeboog
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
My Gradeboog
[img width=560 height=119]http://i1077.photobucket.com/albums/w46 ... /Ponta.jpg[/img]
Hi Manne
My Beurt om bietjie te spog.
Hier is my gradeboog waarvoor ek nou al lank wag ... met geluk sal ek haar he teen middel volgende maand
Jammer vir die swak Pic .. was met ny pa se ou nokia geneem .
Mods, jammer as ek die thread vir geweer pics , somewhere gemis het.
Groete
Hein

.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: My Gradeboog
Nou vir die lekker van scope soek en/of fit. As mens mooi daaroor dink, as dit by vuurwapens kom, die lekker hou nooit op nie!!
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: My Gradeboog
Mooi roer, geluk.
Hoop jy kry gou gou die liksens
Raven
Hoop jy kry gou gou die liksens
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: My Gradeboog
Te danke aan Raven hierbo het ons al reeds die scope soek ook uitgesort ..
Het n Pragtige Leupold 4.5-14 x 50 in matt silver .. en n 10cm matt silver sunscope ook by .
Enigste ding wat ek nog kort is die mounts , wat ek nogal nie by huntex kon vind nie ... nie by Zimbi of S&O nie .
Formalito het darem gese hulle sal graag my help deur enige van die dealers as ek nie reg kom nie
Het n Pragtige Leupold 4.5-14 x 50 in matt silver .. en n 10cm matt silver sunscope ook by .
Enigste ding wat ek nog kort is die mounts , wat ek nogal nie by huntex kon vind nie ... nie by Zimbi of S&O nie .
Formalito het darem gese hulle sal graag my help deur enige van die dealers as ek nie reg kom nie
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: My Gradeboog
Ek soek 1inch mounts en met die 50mm voor dink ek sal heel monntlik moet kyk na medium hoogte . Ek moet nog basise ook kry ... en siende dat ek op die mat silver ding begin het , kan ek seker net sowel op hom klaarmaak
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: My Gradeboog
Is dit die american walnut kolf?
Last edited by LUAN on Tue May 01, 2012 7:03 pm, edited 1 time in total.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: My Gradeboog
Mooi geweer, baie geluk!
Watse kaliber?
Groete Jacques
Watse kaliber?
Groete Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: My Gradeboog
Hi Geno
Eish hoe kon ek dit mis, dankie!
Eish hoe kon ek dit mis, dankie!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: My Gradeboog
Nee , nie american walnut nie .. nutmeg laminate stock gemaak deur boyds
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty