Dagse Cobus mater,
Jy het nou die week gesien hoekom ons maar daai saag eers op die vloer gebruik. Met groot goed werk dit nog beter oor die swaerte krag.
Goete daai kant. Sit lekker met sein in die boskamp, nou sommer jaracal gesels so om die vuur.
Onderstebo slag?
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Onderstebo slag?
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Onderstebo slag?
Dit is op kasset vir videomasjien. Ons gebruik dit nog vir opleiding. Moontlik is dit al op DVD beskikbaar. Sien nie iets op die webtuiste nie, jy moet maar navraag by hoofkantoor doen.grumpy wrote: Was daar nie op n stadium n dvd wat in die SA Jagters tydskif geadverteer hoe om jou bok te slag?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Onderstebo slag?
Tripod, kan jy dit nie oor copy op n dvd asb. Sal jou betaal vir dit.
Groete
Grumpy
Groete
Grumpy
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Onderstebo slag?
Dink daar is kopiereg op die' produksies wat gemaak is. Probeer hoofkantoor. Ek is seker hulle sal die' opleidingsmateriaal al op ander medium geplaas het. Kontak vir Eleen Wessels of Nick Roets (012 808 9300) (www.sahunt.co.za).
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
