Hoekom ons so lief is vir ons gewere
1.Jy kan 'n 44 vir 'n 22 verruil.
2.Jy kan een geweer by die huis los en 'n ander saamvat as jy gaan jag.
3.As jy 'n vriend se geweer bewonder kan jy hom vertel & hy sal se jy kan hom uittoets.
4.Jou primere geweer is nie bekommerd as jy 'n ander geweer saamvat.(Net vir ingeval).
5.Jou geweer sal by jou bly al het nie meer ammunisie nie.
6.'n Geweer neem nie baie pakplek op nie.
7.Gewere funksioneer dieselfde maak nie saak wat se dag van die maand dit is nie.
8.'n Geweer vra nie"Laat die nuwe grips my vet lyk?" nie.
9.Gewere gee nie om as jy gaan slaap na jy dit gebruik het nie.
10.JY KAN 'N SILINCER OP 'N GEWEER SIT!!!!!
Gewere vs vroue
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Gewere vs vroue
Geroer-nie geskud nie
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Gewere vs vroue
Ek hou van punt nr.10....

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Gewere vs vroue
Wielie, ek sal maar eerder vir veiligheids doeleindes nie die grappie met my vrou deel nie....
Maar ek kan nie anders as om met jou saam te stem nie, net jammer alle dinge waarvan mans hou in die lewe is nie so geduldig en lojaal soos 'n roer nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Gewere vs vroue
Freek
My siening ook maar in die ou lewe....
Mooi loop
Francois
My siening ook maar in die ou lewe....
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Gewere vs vroue
NB DIE GEWEER KAN JY PASMAAK NA JOU SMAAK...EN IN DIE KLUIS BERE AS JY HOM NIE GEBRUIK NIE...
WAAR KRY MENS DIE "MUTE" KNOPIE VIR N GEWEER
??
HEY JULLE MOET NIE SPOT NIE, ONS IS ALMAL LIEF VIR ONS VROUENS ....
EN MY PA HET ALTYD GESE ...JY MOET DIE HOOGSTE RESPEK VIR N VROU HE....WANT, JOU MA IS OOK N VROU.....
MOOI LOOP
JB
WAAR KRY MENS DIE "MUTE" KNOPIE VIR N GEWEER
HEY JULLE MOET NIE SPOT NIE, ONS IS ALMAL LIEF VIR ONS VROUENS ....
EN MY PA HET ALTYD GESE ...JY MOET DIE HOOGSTE RESPEK VIR N VROU HE....WANT, JOU MA IS OOK N VROU.....
MOOI LOOP
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Gewere vs vroue
Jakes moet ons nie verkeerd verstaan nie. Ons bedoel dit glad nie lelik of afbrekend nie, ek kon nie vir 'n beter vrou gevra het nie MAAR...partykeer sou ek 'n mute knoppie waardeer. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Gewere vs vroue
JB
Mooi loop
Francois
Baie waar woorde.......MY PA HET ALTYD GESE ...JY MOET DIE HOOGSTE RESPEK VIR N VROU HE....WANT, JOU MA IS OOK N VROU.....
Mooi loop
Francois

